Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Slang by kleuterskool

Die slang by die kleuterskool in Umdoni, Amanzimtoti (Foto: Netcare 911) Paramedici van Netcare 911 is Maandag na ʼn kleuterskool in Amanzimtoti ontbied toe ʼn slang op hul speelgrond ontdek is. “Toe ek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyfjarige in Noord-Kaap vermoor

Boitumelo Engelbrecht (Foto verskaf deur die polisie) Die polisie in die Noord-Kaap ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn vyfjarige seuntjie, Boitumelo Engelbrecht, se liggaam Sondag omstreeks 16:00 in ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Boere moet kinders opvoed oor optrede tydens plaasaanvalle’

Argieffoto (Foto: AfriForum) Die burgerregte-organisasie AfriForum het gesê almal in landelike gebiede moet met hulle kinders gesels oor plaasaanvalle. “Ons wil nie hê kinders moet bang gepraat word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tieners vas oor gewapende roof in Grahamstad

Argieffoto Vier tieners het Maandag in die Grahamstadse landdroshof in die Oos-Kaap verskyn op aanklag van gewapende roof. “Die vier seuns, tussen 14 en 16 jaar oud, is Saterdag in hegtenis geneem...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Vuurbal laat tonge klap

Skermskoot uit die video Dramatiese beeldmateriaal van ʼn ‘raaiselagtige vuurbal’ wat Maandagoggend oor Thailand neergestort het, laat die tonge klap op sosiale media. Sterrekundiges het vreemde teorieë...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee vas vir Durban Day-moord

ArgieffotoTwee mans is in hegtenis geneem vir die moord van ’n man, Montreal King (19), Sondagaand by East Coast Radio se Durban Day-geleentheid. Kol. Jay Naicker, woordvoerder van die polisie, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Staat wil ingryp oor valse kwalifikasies

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa. Foto: Siyabulela Duda, departement van kommunikasieAdj.pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag aan die parlement gesê die regering beplan om die probleem van Suid-Afrikaners...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

TLU SA: 1 000 jaar nodig om grondeise te verwerk

Argieffoto Foto: led.co.zaTeen die pas wat grondeise tans verwerk word, sal dit 1 000 jaar neem om al die verwagte 379 000 grondeise te verwerk, het die landbou-unie TLU SA Maandag gesê. Dit sal 55...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kommer oor swanger ma’s wat drink

Argieffoto Suid-Afrika het die hoogste aangetekende koers van fetale alkoholsindroom, het The Times Dinsdag berig. Volgens die Foundation for Alcohol Related Research is nagenoeg ses miljoen mense in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Ma’ weer in hof vir ontvoering 18 jaar gelede

Die Wes-Kaapse hooggeregshof. ArgieffotoDie vrou wat daarvan beskuldig word dat sy die drie dae oue Zephany Nurse 18 jaar gelede uit haar bedjie in die Groote Schuur-hospitaal ontvoer het, sal Dinsdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meisie (8) glo verkrag terwyl sy regmaak vir skool

Argieffoto ʼn Man van die Wes-Kaap verskyn na verwagting Dinsdag in die hof nadat hy glo sy agtjarige stiefdogter verkrag het. Volgens kapt. Bernadine Steyn, provinsiale polisiewoordvoerder, het die man...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Aktivisme of terreur – waar lê die grens in die stryd om die...

Studente by Elsenburg-landboukollege. Foto: AfriForum JeugIn ’n bunker in die Nederlandse stad Den Haag moet die hof nou beslis waar die grens tussen terreur en aktivisme lê, berig Trouw. Verskeie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eerste klomp diere dood in Limpopo-dryfjag

WAARSKUWING: Foto’s in die berig kan sensitiewe lesers ontstel. Foto: DBV/Facebook Buitelandse jagters het Maandag voortgegaan met die omstrede dryfjag in Alldays, Limpopo, ondanks sterk openbare...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gru-botsing eis 5

Een van die motors se wrakke. Foto: Hartbeespoort-noodreddingseenheid. Vyf mense, onder wie twee kinders van onderskeidelik vyf en sewe jaar oud, is dood en drie mense kritiek beseer nadat twee motors...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meer as R1 miljoen se batterye uit selfoontorings gesteel

Argieffotoʼn Man sal Dinsdag in die Kimberley-landdroshof verskyn nadat hy na bewering batterye ter waarde van meer as R1 miljoen uit selfoontorings gesteel het. Lt. Olebogeng Tawana, woordvoerder van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Veiligheidsbeamptes’ roof R1 miljoen by ander

Argieffoto Sowat R1 miljoen is Dinsdagoggend gesteel nadat ʼn SBV-veiligheidsbeampte deur twee gewapende mans in Hazyview in Mpumalanga beroof is terwyl hy geld in ʼn kitsbank gelaai het. Volgens brig....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrystaat-boer buite plaashek geskiet

Argieffoto: Nico Strydomʼn Boer van die Vrystaat is Dinsdagoggend reg buite sy plaas in die Boshof-omgewing geskiet. Konst. Mosili Ntsika, woordvoerder van die polisie, het gesê Dougie Pope is omstreeks...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geen kommentaar meer op News24

ArgieffotoNews24 het Dinsdag aangekondig dat hy die kommentaarfunksie op sy aanlynberigte gaan verwyder. Andrew Trench, redakteur van News24, het in ʼn kommentaarstuk op News24 aangekondig dat 24.com op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man agter tralies ná wrede verkragting van bejaarde

Argieffoto ʼn 38-jarige verkragter is Dinsdag in die Ladybrand-streekshof tronkstraf opgelê nadat hy ʼn 78-jarige vrou wat hy goed geken het, wreed verkrag het. Sers. Martin Xuma, provinsiale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VSA waarsku oor moontlike terreuraanval op belange in SA

ArgieffotoDie Amerikaanse ambassade in Suid-Afrika het gesê hy het inligting ontvang dat ekstremiste moontlik Amerikaanse belange in Suid-Afrika teiken. Die ambassade het in ʼn waarskuwing op sy...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live