Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media

Trump-inhuldiging: Só verloop sake

Donald Trump sal Maandag die eerste Amerikaanse president in 40 jaar wees om onder die Kongresgebou se neoklassieke koepel ingehuldig te word. Die president se inhuldiging is laas in 1985 binnenshuis...

View Article


‘Skop Ntshavheni nou uit kabinet’ – DA

Dianne Kohler Barnard, DA-LP en die party se woordvoerder oor staatsveiligheid, sê Khumbudzo Ntshavheni kan nie as ʼn minister dien terwyl sy deel vorm van ʼn ernstige misdaadondersoek nie.

View Article


Vermeende stroper dood in seekoei-aanval by Krugerwildtuin

Volgens JP Louw, woordvoerder van SANParke, het ’n toeris die gruvonds gemaak en owerhede by die park onmiddellik in kennis gestel.

View Article

Bakwena sê oor Nedbank se e-tol-besluit

Bakwena beskou die voorkoming van bedrog in ʼn ernstige lig.

View Article

Meer sterf oor feestyd op SA paaie

Die sterftesyfer het in ses provinsies, naamlik KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Vrystaat, Limpopo, Noord-Kaap en Noordwes, toegeneem in vergelyking met die vorige jaar.

View Article


Bewaringsentrum in KZN broei seldsame slangspesie

Dié seldsame slangetjies sal by die sentrum tuisgaan totdat hulle gereed is om ʼn heenkome by ander bewaringsentrums te vind.

View Article

ANC besluit op ‘hersamestelling’ in Gauteng, KZN

“Ons moet onsself in daardie provinsies posisioneer sodat ons kan terugveg.”

View Article

Kinderprostitusie-saak: Ma vra borgtog; prokureur soek nuwe advokaat

ʼn Ma wat glo haar twee minderjarige dogters vir prostitusie uitverhuur het, sal eersdaags probeer om opnuut vrygelaat te word hangende haar verhoor, terwyl haar medebeskuldigde Maandag bekend gemaak...

View Article


Vyf in hof ná polisiebevelvoerder se skietdood

Vyf verdagtes wat verbind word met die skietdood van lt.kol. Piet Pretorius se saak is tot volgende week vir verdere ondersoek uitgestel.

View Article


‘WhatsApp kom nie; toe bel die polisie …’

“Hy is seker besig by die werk,” het Heidi (47) gedink, kort voordat haar foon gelui het met die seerste nuus denkbaar.

View Article

Britse tiener pleit skuldig aan mesaanval by dansklas

Hy het ook erken dat hy risien, ʼn biologiese gifstof, vervaardig en ʼn Al Kaïda-opleidingshandboek besit het. Hoewel laasgenoemde aantygings kommerwekkend is, het die polisie bevestig dat die aanval nie...

View Article

Hof hoor Freddie Stapelberg ‘kan nie verhoor volg’

Meer as 400 dae ná die grumoorde op Nadine Terblanche (32) en haar negejarige seuntjie kon die langverwagte verhoor van hul beweerde moordenaars nie Maandag, soos verwag, begin nie.

View Article

Oudspeaker, staat vergader oor ondersoekdossier

Dit het Maandag aan die lig gekom Nosiviwe Mapisa-Nqakula, voormalige speaker van die parlement, en die staat probeer nog steeds tot ʼn vergelyk kom oor die gedeeltes van die ondersoekdossier waarop sy...

View Article


‘Welkom tuis’: Biden, Trump by Withuis vir tee

Die Bidens en Trumps het pas ’n koppie tee by die Withuis saam geniet voordat Trump sy weg na die Kongresgebou gevind het. Hy sal binnekort vir ’n tweede keer die ampseed aflê en as die 47ste...

View Article

Biden begenadig Fauci en kie ure voor Trump-inhuldiging

Die voormalige Amerikaanse presidente Bill Clinton, George W Bush en Barack Obama het intussen by die Amerikaanse Kongresgebou aangekom vir Trump se inhuldiging.

View Article


Vennootskappe sleutel tot SA groei

Pres. Cyril Ramaphosa vier vandeesweek vennootskappe op die vooraand van die jaarlikse vergadering van die Wêreld- Ekonomiese Forum in Davos, Switserland, wat hy sal bywoon.  

View Article

NVG slaan toe op ‘steenkoolmyn’ se bates

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se batebeslagleggingseenheid het vandeesweek in samewerking met die Suid-Afrikaanse Finansiële Intelligensiesentrum (FIC) beslag gelê op tien rekeninge van miljoene...

View Article


Man wat glo kinderporno-web bedryf in hof

ʼn Verdagte van Midrand, wat glo ʼn kinderpornografie-webblad bedryf het, het Maandag in die Randburg-landdroshof verskyn.

View Article

Trump ingehuldig: ‘Amerika se goue era begin nou’

Met een hand in die lug en die ander op ʼn Bybel wat sy ma aan hom gegee het, het Trump Maandag die ampseed in die Amerikaanse Kongresgebou se Rotunda afgelê.

View Article

Trump maak eerste planne bekend

Pres. Donald Trump het Maandag kort ná sy inhuldiging aangekondig dat hy ʼn “reeks historiese uitvoerende bevele” gaan onderteken.

View Article