SA regering môre by VN in Genève aangekla oor rassekwotas
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Foto: Reint DykemaDie vakbond Solidariteit gaan Maandag ʼn klag by die Verenigde Nasies se komitee vir die uitwissing van alle vorme van...
View ArticleNuwe vereniging wil veg vir Afrikaans in universiteite
Piet le Roux Agt bekende oudstudente van verskeie plaaslike universiteite het Sondag bekendgemaak dat hulle ʼn vereniging op die been sal bring ter behoud van Afrikaans in Suid-Afrikaanse universiteite....
View Article‘Rower’ op Limpopo-plaas doodgeskiet
Argieffoto: Reint Dykemaʼn Vermeende rower is Sondag in die vroeë oggendure doodgeskiet toe hy by ʼn huis op ’n plaas naby Letsitele in Limpopo probeer inbreek het. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die...
View ArticleBrand breek uit by Jhb-hospitaal
Argieffoto (Foto: Alexas_Fotos, Pixabay)ʼn Brand het Sondag glo by die Helen Joseph-hospitaal in die weste van Johannesburg uitgebreek. Jack Bloom, LP van die Demokratiese Alliansie (DA), het gesê ʼn...
View ArticleMan en dogter vas wat vir polisie jok
Foto: SAPD, Facebookʼn Man en sy dogter is Vrydag in hegtenis geneem nadat hulle die polisie met opset op ʼn dwaalspoor geplaas het in hul soeke na twee “gevaarlike inbrekers”. Kapt. Colette Weilbach,...
View ArticleZuma: ‘Polisie sal versterk word om terug te baklei’
Pres. Jacob Zuma. Foto: Flickr/GovernmentZAPres. Jacob Zuma het Sondag gesê hy het opdrag gegee dat die polisie met die nodige toerusting en vaardighede toegerus word om misdaad te beveg, maar ook...
View ArticleLimpopo-pa vas vir beweerde gru-moord van vier kinders
Argieffotoʼn Pa van Limpopo is in polisieaanhouding nadat hy Saterdagaand glo al vier sy kinders se kele afgesny het. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê die 36-jarige man van...
View ArticleDA: Eskom betaal R50 miljoen uit aan bestuursbonusse
Argieffoto: GCISDie DA het Eskom Sondag sterk veroordeel nadat die kragvoorsiener glo die afgelope jaar R50 miljoen bestee het aan bonusse vir sy topbestuurders. Natasha Mazzone, woordvoerder vir die...
View ArticleTalle vas vir dronkbestuur op pad na rietdans
Argieffoto: Departement van verkeersveiligheidAltesaam 16 bestuurders, onder wie ʼn provinsiale staatsamptenaar, is die naweek in hegtenis geneem vir dronkbestuur op pad na ʼn jaarlikse rietdansfees in...
View Article11-jarige verdrink in Valsbaai
Argieffoto: NSRI, Facebookʼn 11-jarige seun het Sondag by Mnandi-strand in Valsbaai verdrink. Heinrich van der Rhede, adjunkstasiebevelvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) in...
View ArticleTwee Bfn-mans vas oor dwelms
Foto: SAPD/FacebookTwee mans is Sondag in Bloemfontein in die Vrystaat in hegtenis geneem op aanklag van dwelmhandel. Sers. Fikiswa Matoti, woordvoerder van die polisie, het gesê die twee mans,...
View ArticleANC-jeugliga wil EFF hof toe vat oor slagspreuk
Foto: FacebookDie ANC-jeugliga dreig met regsaksie teen die Economic Freedom Fighters (EFF) nadat laasgenoemde glo hul slagspreuk gesteel het. Thanduxolo Sabelo, die ANC-jeugliga se sekretaris in...
View ArticleJong man by musiekfees vermoor
Argieffoto ʼn Jong man is Sondagaand by ʼn gewilde radiostasie in KwaZulu-Natal se musiekfees in Durban vermoor. Na wat verneem word, is die 19-jarige man, vermoedelik van Newlands-Oos net buite die...
View ArticleMinstens 40 kinders beseer in botsing
Argieffoto: ER24Minstens 40 kinders is Maandagoggend beseer toe ʼn taxi en ʼn bus in Khayelitsha in die Wes-Kaap gebots het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die ongeluk het in...
View ArticleNuuskommentaar: Inploffing of ontploffing van transformasie
ArgieffotoWanneer ’n mens ’n rasbenepe agenda bedryf, speel ’n mens met vuur. Die afgelope dae was die pers vol berigte en rubrieke oor hoe die term “transformasie” duidelik nie op ’n fatsoenlike spoor...
View ArticleWerker vermoor glo Pta-vrou in huis
Argieffoto: Nico Strydom ʼn Vrou, in haar 60’s, is dood en haar seun, in sy 40’s, is beseer nadat hulle Maandagoggend in hul huis in Wonderboom aangeval is, vermoedelik deur iemand wat bekend is aan...
View ArticleGesin op Limpopo-plaas oorval
Argieffoto: Reint Dykema ʼn Gesin van Georges Valley, naby Tzaneen in Limpopo, is erg getraumatiseerd nadat hulle in die vroeë oggendure deur drie gewapende mans in hul plaashuis oorval is. Marius...
View ArticleBoetie en sussie kritiek ná huisbrand; ‘My pa het hul lewens gered’
WAARSKUWING: Foto’s in die berig kan sensitiewe lesers ontstel. Jayden en Katelint Da Costa voor die brand. Foto: Facebook ʼn Babaseuntjie en sy agtjarige sussie veg om hul lewe in ʼn Limpopo-hospitaal...
View ArticlePta-polisieman skiet glo vrou dood, toe homself
Foto: Verskafʼn Polisiesersant het glo sy vrou doodgeskiet voordat hy selfmoord gepleeg het by die polisiekollege in Pretoria-Wes. Kapt. Doniah Mothutsane, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela...
View Article10 punt-voorkomingsplan vir kampusse
Henk Maree, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug AfriForum Jeug het vandag ’n Nasionale Voorkomingsplan vir kampusse regoor Suid-Afrika bekendgestel. Hierdie plan kom na geweld verlede week by die...
View Article