Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Walglike omstandighede in Pollsmoor tronk bekend gemaak

Argieffoto Foto: veooz.comRegter Edwin Cameron van die konstitusionele hof het in ʼn verslag oor die Pollsmoor-gevangenis gesê die algehele lewensomstandighede daar is “skrikwekkend en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pogings om wittes na SANW te lok, is nie eerbaar nie, sê VF Plus

Argieffoto Volgens die VF Plus is die ANC-regering se beroep op wittes om weer by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) aan te sluit, nie eerbaar nie. “Beleid soos transformasie en regstellende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aurora-direkteure binnekort gesekwestreer

Foto: Reint Dykema Die Noord-Gautengse hooggeregshof het vandag Solly en Fazel Bhana se aansoek om appèl oor die vroeëre uitspraak dat hulle aanspreeklik is vir R35 miljoen in die Aurora-saga, van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ladybrand-ouma se verkragter sit lank

Argieffoto (Foto: safarinow.com) ʼn 38-jarige man wat ʼn 78-jarige ouma vroeër vanjaar in die Ladybrand-omgewing in die Vrystaat verkrag het, is in die dorp se streekshof gevonnis. “Bentikie Phofane van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Skool in sop oor lyfstraf

Skermskoot uit die video ‘n Privaat skool in Bloemfontein word straks deur strafregtelike én siviele optrede in die gesig gestaar nadat bewerings van lyfstraf op die skoolterrein op die lappe gekom...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groot geskenk aan Legoland-baba

Baba Lucas en die res van die Atkinson-gesin (Foto: Legoland, Facebook) Lucas Atkinson, wat onlangs in die parkeerterrein van Legoland in Windsor in Engeland gebore is, het ʼn groot geskenk van dié...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf beseer toe bus deur huis bars

Die toneel in Ashville, KwaZulu-Natal (Foto: Arrive Alive) Paramedici is Dinsdag ontbied nadat ʼn bus deur ʼn huis se muur in Ashville in die Ilembe-distrik in KwaZulu-Natal gebars het. “Verskeie persone...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ses beseer ná skietery by taxistaanplek

Argieffoto Ses mense is Dinsdagaand beseer tydens ʼn skietery omstreeks 18:30 by die Noordstraat-taxistaanplek in Joubertpark, Johannesburg. Die oorsaak van die skietery en voorafgaande gebeure word...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vierjarige sterf ook ná suur-aanval

Argieffoto Die polisie in Durban ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn vierjarige seuntjie en sy tannie gesterf het nadat suur oor hulle uitgegooi is. “Die polisie is op 30 Julie omstreeks 04:00 na die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ellisras-brand: Meisie (8) sterf

Katelint da CostaKatelint da Costa, die agtjarige meisie van Lephalale (Ellisras) wat ernstige brandwonde opgedoen het toe haar ouerhuis in ʼn brand vernietig is, is oorlede. Nicole da Costa, Katelint...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Dwelmverslaafde’ in hof vir moord op geliefde Pta-ouma

Anita Cassel. Foto: Facebook Die vermeende dwelmverslaafde wat Maandag in die noorde van Pretoria in hegtenis geneem is, skaars nege uur nadat hy Anita Cassell, ʼn geliefde ma en ouma in haar laat 60’s,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pa vas ná Jhb-ma sterf in ‘kaping’

Die verdagte word in hegtenis geneem. Foto: Verskaf In ʼn skokwending is Odette Barkhuizen, die vrou van Johannesburg wat in Junie tydens ʼn oënskynlike kaping in ʼn oprit doodgeskiet is, se man Dinsdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Studenteleiers se minagting van grondwet stel teleur

Foto: ArgiefIn Volksblad het die afgelope ruk “skielik” briewe van Afrikaanssprekende SR-lede, “ongeag die media-verbod op interne sessies, met vurige, eenstemmige standpunte téén Afrikaans” verskyn....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun (6) sterf ná motor rol

Die motor se wrak. Foto: ER24 ʼn Sesjarige seun is Woensdagoggend dood en ʼn man ernstig beseer toe die motor waarin hulle gery het verskeie kere in Vanderbijlpark in Gauteng gerol het. Russel Meiring,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Koningin Elizabeth II ‘rots van stabiliteit’

Foto: royal.gov.uk Koningin Elizabeth II (89) is nou amptelik die langste regerende Britse monarg. Sy het pas haar groot oumagrootjie, koningin Victoria, se rekord van 63 jaar en sewe maande gebreek....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vas oor vrou se skietdood: ‘Ons het dit heeltyd vermoed’

Odette Barkhuizen. Foto: Facebook Odette Barkhuizen, wie se man Dinsdag in hegtenis geneem is in verband met haar moord, se ma het Woensdag gesê hulle het al sedert haar dogter se dood vermoed dat haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasverkragting: “Geregtigheid het geskied”

Ian Chucho. Foto: Verskaf “Geregtigheid het geskied,” het ʼn dankbare Mariaan Wentzel, ʼn inspekteur van die Lephalale (Ellisras)-DBV gesê, nadat haar verkragter Woensdag gevonnis is. Die verkragter, Ian...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Paartjie in hof ná moord op Pta-ouma

Johan Visser. Foto: Facebook Johannes (Johan) Visser, die 34-jarige vermeende dwelmverslaafde wat Maandag in die noorde van Pretoria in hegtenis geneem is vir die moord op Anita Cassell, het Woensdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

170 km, drie lande, 46 uur, een stel tekkies en ʼn hart vol durf

Alana Doyle en Armand du Plessis hou die Suid-Afrikaanse vlag omhoog by die eindstreep van UTMB 2015 Foto: Nic Bornman (foto verskaf) Stel jouself voor: dis Vrydagaand om 18:00 en jy staan gereed met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog 2 polisiebeamptes doodgeskiet

Foto: SAPD, FacebookTwee polisiebeamptes is Woensdag in Soweto doodgeskiet. Lt.kol. Lungelo Dlamini, woordvoerder van die polisie, het gesê een van die beamptes is op die toneel dood terwyl die ander...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live