Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe regulasies vir lisensietransaksies tree in werking

ArgieffotoMotoriste moet van 1 November persoonlike en adresbesonderhede verifieer vir alle motor- en bestuurslisensietransaksies. Die Wes-Kaapse departement van vervoer en openbare werke het Sondag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minister se seun vermoor

Minister Nosiviwe Mapisa-Nqakula. Foto: Flickr/GovernmentZADie 23-jarige seun van Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging en militêre veterane, is Saterdag vermoor. Die departement het Sondag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontsnapte verdagte gewond toe polisie hom weer vastrek

Argieffoto: SAPDʼn Verdagte wat uit aanhouding by die Tembisa-landdroshof aan die Oos-Rand ontsnap het, is Vrydag gewond toe die polisie hom weer in hegtenis geneem het. Lt.kol. Lungelo Dlamini,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA ervaar ernstige waterkrisis, sê minister

Argieffoto (Foto: dechatorn, Pixabay)Nomvula Mokonyane, minister van water en sanitasie, het Donderdag gesê Suid-Afrika word deur ʼn ernstige waterkrisis in die gesig gestaar en dat uitgebreide...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuutste oor kommissie van ondersoek na universiteite

Pres. Jacob Zuma Foto: Elmond JiyaneDie presidensie het aangekondig dat pres. Jacob Zuma tans die vestiging van ’n amptelike kommissie van ondersoek verken om te kyk na transformasie, gratis onderwys...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisie kry groot hoeveelheid perlemoen

Die perlemoen waarop beslag gelê is tussen Uniondale en Willowmore. Foto: SAPDDie polisie in die Wes-Kaap het vyf mans in hegtenis geneem en op ʼn vragmotor beslag gelê wat vier ton perlemoen vervoer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afslag op e-tolskuld ʼn ‘klug’

ArgieffotoDie 60%-afslag wat aangebied word op e-tolskuld is ’n klug en verander niks nie, het die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) gesê. “Ons is nog altyd van mening dat die toepassing van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man in hof oor moord op minister se seun

Minister Nosiviwe Mapisa-Nqakula. Foto: Flickr/GovernmentZADie man wat daarvan beskuldig word dat hy Chumani Nqakula, die seun van Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging en militêre...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie voetgangers in KZN doodgery

Argieffotol Drie mense is Sondagaand in drie afsonderlike voorvalle naby Durban doodgery. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê paramedici van dié nooddienste het op twee voorvalle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Russiese vliegtuig breek glo al in lug in stukke

Die ongelukstoneel. Foto: Suliman el-Oteify, kantoor van die Egiptiese premier via APDie Russiese vliegtuig wat Saterdag in Egipte neergestort het, het reeds in die lug in stukke begin breek. Ahram, ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Party soek register van ‘studenteskollies’

Betogende studente by Wits. Foto: Wits/Facebook Te midde van die onlangse landwye betogings deur studente oor studiegeld, onder die vaandel #feesmustfall, het die Congress of the People (Cope) Maandag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Dinge word warm vir witwees – persepsie of werklikheid?

Die laaste apartheidswet is lank voor 1994 deur die vorige regering uit die wetboek verwyder. Tog is rassistiese wetgewing in volle glorie terug op die wetboek, en het ’n bepaalde diskriminerende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun slaan glo ma dood oor kos

Argieffoto: Nico Strydom ʼn 31-jarige man van Noordwes het Sondag in die vroeë oggendure na bewering sy 63-jarige ma doodgeslaan omdat daar glo nie kos in die huis was nie. Maj. Pelonomi Makau,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verhandelinge in MTN-aandele opgeskort

ArgieffotoDie Johannesburgse aandelebeurs (JSE) het die verhandeling van MTN se aandele opgeskort. Die verhandeling is opgeskort in afwagting van ʼn aankondiging deur MTN. Volgens berigte hou die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiemanne wat rower glo doodskiet gee hulself oor

‘n Skermskoot uit die video wat deur die Sunday Times bekom is.Die vier polisiebeamptes wat glo op kringtelevisie-beeldmateriaal ʼn vermeende rower in Krugersdorp koelbloedig doodgeskiet het, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Goeie nuus: Boer vol lof oor werker se goeie daad

Pule Lechoko en Dave Henderson. Foto: Verskaf ʼn Werker van die OVK-winkel op Fauresmith word wyd geloof vir sy goeie daad om ʼn plaaslike boer te help wat in die knyp was. Dave Henderson, ʼn beesboer van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jhb-egpaar soek ‘dag en nag’ na vermiste dogter

Alliya Jackson. Foto: Verskafʼn Egpaar van Turffontein in die suide van Johannesburg soek die afgelope tien dae “letterlik dag en nag” na hul 13-jarige dogter ná haar verdwyning. Sally Jackson het aan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wegholbrande teister noorde van Pretoria

Wegholbrande saai chaos in die noorde van Pretoria. Foto: Facebook. Nagenoeg 60 plase en kleinhoewes is sover geraak deur wegholbrande wat sedert die naweek in die De Wildt-omgewing, noordwes van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Noordwes-man kritiek ná aanval op plaas

Argieffoto: Reint Dykemaʼn 57-jarige man is in ʼn kritieke toestand nadat hy en sy 68-jarige vrou Vrydagaand op ʼn plaas in die Elandskraal-omgewing naby Mooinooi, buite Rustenburg, deur sewe gewapende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moordbeskuldigde en minister se seun was vriende, hoor hof

Higuera tydens sy hofverskyning. Foto: ANADie man wat daarvan beskuldig word dat hy Chumani Nqakula, die seun van Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging en militêre veterane, vermoor het,...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live