Rhodespark-aanval: Man in hof
ArgieffotoDie man wat in hegtenis geneem is in verband met die skokvoorval waartydens twee pare op 17 Oktober in Rhodespark in Kensington in die ooste van Johannesburg aangeval is, het Maandag in die...
View ArticleRegsaksie teen Volksrust-naamsverandering beplan
Foto: Google MapsAfriForum se regspan is besig met voorbereidings om ʼn hofaansoek teen die Dr. Pixley ka Isaka Seme- plaaslike munisipaliteit te bring om dokumente insake die voorgestelde...
View ArticleMoord op Stella-plaas: Twee polisiebeamptes ook vas
Argieffoto: SAPDTwee polisiekonstabels het Maandag in die Vryburg-landdroshof verskyn in verband met die moord op ʼn 45-jarige man op ʼn plaas naby Stella verlede week. ʼn Boer, sy vrou en vyf ander...
View Article‘Alle e-tolrekeninge onwettig’
ArgieffotoSanral se toerusting wat vir die Gautengse e-tolstelsel gebruik word, voldoen volgens die Vryheidsfront Plus nie aan wetlike vereistes en voorskrifte nie. Adv. Anton Alberts, die VF Plus se...
View ArticleOscar se appèl vandag aangehoor
Oscar Pistorius op 5 Maart 2014 in die hof Foto: Mike Hutchings/Reuters/Pool (SAPA)Die appèl teen voormalige Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se skuldigbevinding aan strafbare manslag sal Dinsdag in...
View ArticleVyf sterf in gru-botsing aan die Wes-Rand
Foto: Netcare911 Vyf mense is Maandagaand dood toe twee motors reg van voor in Westonaria aan die Wes-Rand gebots het. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê paramedici is omstreeks 21:15...
View ArticlePolisieman doodgeskiet toe hy rowers agternasit
Argieffotoʼn Polisiebeampte van Siloam naby Louis Trichardt in Limpopo is Maandagaand koelbloedig doodgeskiet toe hy gewapende rowers agternagesit het. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het...
View Article‘Zuma moet slagoffers van plaasaanvalle óók toespreek’
Pres. Jacob Zuma Sondag in die Krugerwildtuin op Bewusmakingsdag teen Renosterstropery. Foto: GCIS AfriForum het ʼn beroep op pres. Jacob Zuma gedoen om in gesprek te tree met slagoffers van...
View ArticleNuuskommentaar: Demokrasie en persvryheid op betaalplatforms verkwansel?
Grafika: Nico StrydomEers het dit betaal om Afrikaans te wees. Nou moet iemand betaal om Afrikaans te wees, ook dikwels wat sy toegang tot Afrikaanse inligting betref. Wat TV betref, hang dit af hoe...
View ArticleTronkstraf vir jong man wat 15-jarige verkrag
Argieffoto Loui Donovan Diedricks (25) is in die Pietermaritzburg-streekhof tot tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ʼn 15-jarige meisie. Volgens kol. Jay Naicker,...
View ArticleVavi ontken omstrede Facebook-profiel is syne
‘n Skermskoot van die valse Zwelinzima Vavi-profiel op Facebook.Zwelinzima Vavi, voormalige hoofsekretaris van Cosatu, het Maandag gesê ʼn Facebook-profiel in sy naam waarop omstrede stellings gemaak...
View Article33 beseer in Vrystaat-busongeluk
Foto: ER24 Altesaam 33 mense is Dinsdagoggend beseer nadat ʼn bus in ʼn sloot langs die N8 in Sannaspos, sowat 30 km buite Bloemfontein, beland het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê daar...
View ArticleVermiste DA-lid: ‘Die ergste is dat sy nie huis toe kom nie’
Petro Nel. Foto: Facebook Die familie van Petro Nel (58), die adjunkleier van die DA in Noordwes, wat op 8 Oktober in Nepal vermis geraak het, het gister van haar afskeid geneem. Nel se twee seuns,...
View ArticleJuffrou red seun van verdrinking
Argieffoto ʼn Onderwyseres se vinnige optrede en kennis van noodhulp het Maandag moontlik die lewe van ʼn 11-jarige seun gered nadat hy byna in ʼn swembad in Noordwes verdrink het. Volgens Loanne Louw,...
View ArticleMoeilike vrae vir Barry Roux in Oscar-appèlsaak
Barry Roux Foto: Kevin Sutherland/Times Media Group/Pool (SAPA)Oscar Pistorius se regspan moes Dinsdag in die appèlhof in Bloemfontein talle moeilike vrae van die vyf regters beantwoord in die staat se...
View ArticleNaam van gevalle Limpopo-polisieman bekend
Lt.genl. Fannie Masemola by ao. Thomas Mabada se familie. Foto: Verskaf Die naam van die 52-jarige polisiebeampte van Siloam naby Louis Trichardt in Limpopo wat Maandagaand koelbloedig doodgeskiet is...
View ArticleWildvanger erg verniel in wrede plaasaanval
Argieffoto: Reint Dykema’n Wildvanger en sy vriendin is Saterdagoggend helder oordag wreed aangeval by ’n lodge in die Beestekraal-omgewing in Noordwes. Eddie Kritzinger (44) en Audrey van der Merwe...
View ArticleMan deurboor toe hy van dak val
Argieffoto: Netcare 911ʼn Man is Dinsdagmiddag dood nadat hy van ʼn gebou in Warner Beach aan die KwaZulu-Natalse suidkus geval het. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die man het glo op...
View ArticlePolisiebeamptes wat rower glo doodskiet in hof
Foto: SAPD, FacebookDie vier polisiebeamptes wat glo ʼn vermeende rower in Krugersdorp koelbloedig doodgeskiet het, het Dinsdag in die plaaslike landdroshof verskyn. Dipuo Chipu, ‘n vroulike...
View Article‘Regering het geen begrip vir krisis in landbousektor’
Argieffoto: Reint DykemaDie Suid-Afrikaanse landbousektor is in ‘n baie ernstige krisis gewikkel en dit lyk asof die regering geen begrip daarvoor het nie, het dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus,...
View Article