Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

Man in hof oor moord op minister se seun

$
0
0

Minister Nosiviwe Mapisa-Nqakula. Foto: Flickr/GovernmentZA

Minister Nosiviwe Mapisa-Nqakula. Foto: Flickr/GovernmentZA

Die man wat daarvan beskuldig word dat hy Chumani Nqakula, die seun van Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging en militêre veterane, vermoor het, sal Maandag in die hof verskyn.

Chumani (23) is Saterdag by Bezuidenhout Valley in Johannesburg doodgesteek. Die verdagte, wat glo aan Chumani bekend was, is oor die naweek in hegtenis geneem.

Medelye en ondersteuningsboodskappe aan die minister en haar man, Charles Nqakula, het sedert Sondag vanuit alle oorde ingestroom.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

Trending Articles


7 vlekke wat ’n student moet kan verwyder


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


6 wenke en kunsies om jou hare te kleur


10 wenke vir ’n welige tuin


Gedig: Die wysheid van die grysheid


Opvoedkunde-verwante-artikels reeds gepubliseer in LitNet Akademies


Was Verveeld net verveeld?


Elizabeth


Die 5 lekkerste vakansieboeke vir kinders


So vou jy die perfekte paslaken


Die beste tyd van my lewe


Ken jy bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars se regte naam?


7 waarskuwingstekens wat jou lippe jou gee


8 Wenke om water te bespaar


Kantelpunt deur Sophia Kapp: ’n FMR-resensie


Jan van Tonder (1954–)


Wiskunde, graad 6, November: gratis vraestel en memorandum


Die geyser het gebars


Immergroen Hoeka Toeka-liedjie spog met ‘n nuwe baadjie!


Die kuns van koeksisters bak