Prof. Kgwadi ontvang memorandum oor Afrikaans
Prof. Dan Kgwadi, vise-kanselier van die NWU Foto: Nico Strydom, Maroela MediaProf. Dan Kgwadi het gehoor dat Afrikaans as onderrigtaal op die NWU se Potchefstroom-kampus ononderhandelbaar is. “Hiér...
View ArticleMan kritiek ná hy van balkon val
Argieffotoʼn Man is in ʼn kritieke toestand nadat hy van die balkon van ʼn gewilde hotel in Riverside, Durban, geval het. Kyle van Reenen, woordvoerder van Crisis Medical, het gesê die 32-jarige man het...
View ArticleRussiese vliegtuig word vermis
Argieffotoʼn Russiese vliegtuig met 212 mense aan boord word vermis nadat dit Saterdag in Egipte opgestyg het en daar kort daarna kontak met die bemanning verloor is. Volgens berigte het die vliegtuig...
View ArticleHof beslis dat presidensiële handboek openbaar gemaak moet word
Pres. Jacob Zuma. Foto: Flickr/GovernmentZADie hooggeregshof in Pretoria het vandag ná ’n uitgerekte regstryd tussen AfriForum en die presidensie beslis dat die omstrede presidensiële handboek openbaar...
View ArticleVermiste Russiese vliegtuig het neergestort
‘n Airbus A-321 van die Russiese lugredery Kogalymavia. Foto: Andrey KirillovDie Russiese vliegtuig wat vermis geraak het kort nadat dit in Egipte opgestyg het, het neergestort. Volgens die Egiptiese...
View ArticleSug van verligting vir motoriste
Motoriste sal van Woensdag af ʼn effense sug van verligting kan slaak wanneer brandstofpryse daal. Die departement van energie het Saterdag aangekondig dat die prys van petrol Woensdag met 22c per liter...
View ArticleMan in parkeerterrein doodgeskiet
Die misdaadtoneel. Foto: @JosephsReshanda/Twitterʼn 37-jarige man is Saterdagoggend in die parkeerterrein van ʼn winkelsentrum in Somerset-Wes doodgeskiet. Lt.kol. Andrè Traut, woordvoerder van die...
View ArticleReeksverkragter sit lank
ArgieffotoDie hooggeregshof in Pretoria het ʼn reeksverkragter tot meer as 150 jaar tronkstraf gevonnis. Bongani Mnguni (28) van Tsakane aan die Oos-Rand het desperate vroue gelok onder die voorwendsel...
View ArticleDié mense tydens FAK Prestige-aand vereer
Afrikaans Hoër Seunskool se sanggroep. Foto: Jhua-nine Wyrley-BirchDie Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het Vrydagaand tydens ʼn spoggeleentheid by die Voortrekkermonument nie net...
View Article16-jarige in hospitaal ná hy byna verdrink
Foto: Nathan Steynʼn 16-jarige seun is in ʼn ernstige toestand in die hospitaal nadat hy amper in die see by Port Edward verdrink het. John Nicholas, stasiebevelvoerder van die Nasionale...
View ArticleVrou by werkplek doodgeskiet: Man in hof
Cindy Swanepoel. Foto: Verskafʼn 29-jarige man het in die Belfast-landdroshof verskyn in verband met die moord op Cindy Swanepoel wat Woensdagoggend by haar werkplek in die dorp doodgeskiet is. Sers....
View ArticleTwee vas ná moorde
Foto: SAPD/FacebookTwee verdagtes sal Dinsdag in die Mmabatho-landdroshof in Noordwes verskyn in verband met die moord op twee mense. Maj. Pelonomi Makau, woordvoerder van die polisie, het gesê die...
View ArticleVrou sterf toe motor teen boom bots
Foto: ER24ʼn Vrou is Saterdagmiddag dood toe sy net buite Bloemfontein beheer oor haar motor verloor het en teen ʼn boom gebots het. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê die vrou het met haar...
View ArticleKohler-Barnard gaan teen skorsing appelleer
Dianne Kohler-BarnardDianne Kohler-Barnard, die DA se voormalige skaduminister van polisie, gaan teen die opskorting van haar party-lidmaatskap appelleer. Kohler-Barnard is Vrydag deur die Demokratiese...
View ArticleUWK-bestuur versoek studente om betogings te staak
Betogende studente by die Universiteit van Wes-Kaapland. Foto: TwitterProf. Tyrone Pretorius, rektor en visekanselier van die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), het Saterdag ʼn beroep op studente...
View ArticleKind vermis nadat swerm bye hom jaag
ArgieffotoDie Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se hulp is Saterdag ingeroep nadat inwoners vermoed het dat ʼn kind by die hawe in Hermanus in die Wes-Kaap in die see gespring het nadat hy deur ʼn...
View ArticleProbleme kan kom ná die verkiesingsuitslae in Tanzanië
ArgieffotoDie Chama Cha Mapinduzi- party (CCM of rewolusionêre party) se presidensiële kandidaat, John Magufuli, is Donderdagaand aangewys as die wenner in Tanzanië se presidentsverkiesing. Magufuli...
View ArticleBekende Pta-restaurant in brand verwoes
Foto: ER24 Die bekende Stone Cradle-restaurant langs die Rietvlei-natuurreservaat in Centurion het Sondagoggend afgebrand. Johan Pieterse, woordvoerder van die Tshwane-brandweerdienste, het aan Maroela...
View ArticleMan vas vir Rhodespark-aanval
Rhodespark in Kensington, Johannesburg (Foto: ttruluck, panoramio.com)ʼn Man is in hegtenis geneem in verband met die skokvoorval waartydens twee pare op 17 Oktober in Rhodespark in Kensington in die...
View ArticleOndersoek oor polisie wat verdagte glo op teregstellingswyse skiet
Argieffoto Foto: SAPD, FacebookDie onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) het bevestig dat hy ʼn voorval ondersoek waartydens ʼn vermeende rower in Krugersdorp na bewering deur polisiebeamptes...
View Article