Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Hersien Phiyega se hele polisieloopbaan’

Nasionale polisiekommissaris Riah Phiyega Foto: Werner Beukes/SAPA Die Demokratiese Alliansie het Sondag gesê die ondersoek oor beweerde wangedrag deur die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Staking by parlement hervat weer

Nehawu-betoging by die parlement (November 2015) Foto: Twitter Werkers by die parlement sal Maandag weer hul staking hervat, het die National Health, Education, and Allied Workers (Nehawu)-vakbond...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

KSUT verander eksamenlokaal

Administrasiegebou by die Bellville-kampus van die Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie (KSUT) Foto: KSUT Die Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie (KSUT) het die plekke waar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

16 vas ná klopjagte in België; Abdeslam nog op vrye voet

Polisiebeamptes en soldate patrolleer die strate van Brussel (Sondag, 21 November 2015) Foto: STEPHANIE LECOCQ / EPA Sestien persone is Sondag in Brussel en Charleroi in België tydens polisieklopjagte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

NWU kondig nuwe bestuursmodel aan: ‘Afrikaans nie bedreig’

Die NWU se Potchefstroomkampus. Foto: NWU Pukke/FacebookDie Noordwes-Universiteit het ingrypende veranderings aan sy strategie en bestuursmodel aangekondig. Louis Jacobs, woordvoerder van die NWU, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Rassistiese’ ANC-LUR verkla oor wit kinders

ANC-LUR Nancy Sihlwayi. Foto: www.ecprov.gov.za Die Menseregtekommissie gaan versoek word om Nancy Sihlwayi, die regerende party se LUR van maatskaplike ontwikkeling in die Oos-Kaap, vir rassisme en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

44 beseer toe bus teen kant van berg bots

Argieffoto: ER24 Altesaam 44 mense is Sondagaand beseer nadat ʼn bus in die Kranspoort-omgewing naby Middelburg in Mpumalanga teen die kant van ʼn berg gebots het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘R24 miljoen vir luukse voertuie, R0 vir droogtehulp’

Argieffoto Die regering in Mpumalanga het glo R24 miljoen aan luukse voertuie vir tradisionele leiers bestee, maar geen geld vir droogtehulp beskikbaar gestel nie. Volgens die DA het dit aan die lig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

China verklaar ‘oorlog’ teen die IS

Die twee mans wat tereggestel is.China het beloof om die Islamitiese Staat (IS) voor stok te bring ná berigte dat die groep twee gyselaars tereggestel het. Die een gyselaar was ʼn 48-jarige Noorweër en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Soektog na vermiste ma lei tot gru-vonds

Annetjie Stassen. Foto: Verskaf Die soektog na Annetjie Stassen, ʼn 78-jarige vrou van Kempton Park aan die Oos-Rand wat verlede week as vermis aangemeld is, het ná ʼn vyf dae lange speurtog tragies ten...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moord op Limpopo-wildboer: Vyf weer in hof

Mona Oosthuizen. Foto: Heritage Protection Group (HPG)Vyf van die ses mense wat in verband met die moord op Piet Venter (51), die wildboer van die Rooiberg-omgewing, in hegtenis geneem is, sal na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

TUT sluit twee kampusse in Soshanguve

Brand by Tshwane Universiteit van Tegnologie se Soshanguve-kampus (November 2015) Foto: @dash_derrick, Twitter Die Tshwane-Universiteit van Tegnologie (TUT) het Maandag gesê die onlangse gewelddadige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pieter Koen beroof in Rustenburg

Pieter Koen, die Afrikaanse sanger en aanbieder van kykNET se gewilde musiekprogram Jukebox, is Vrydagoggend beroof by ʼn hotel in Rustenburg. Koen het aan Maroela Media gesê sy sleepwa met al sy klank-...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA-kenners onwillig om vir Noakes te getuig oor Banting-benadering

Prof. Tim Noakes. Foto: Twitter Suid-Afrikaanse kenners is glo onwillig om te getuig ter ondersteuning van prof. Tim Noakes wat Maandag voor die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGSA)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LUR kap terug oor rassisme-klag

ANC-LUR Nancy Sihlwayi. Foto: www.ecprov.gov.zaNancy Sihlwayi, die regerende party se LUR van maatskaplike ontwikkeling in die Oos-Kaap, het met “skok en woede” gereageer nadat die DA ʼn klag van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moord op Limpopo-wildboer: Beskuldigdes vra eers dán vir borgtog

Mona Oosthuizen. Foto: Heritage Protection Group (HPG)Vyf van die ses mense wat in verband met die moord op Piet Venter (51), ʼn wildboer van die Rooiberg-omgewing, in hegtenis geneem is, het Maandag in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman red vrou wat glo van brug spring

Ben Schoeman-brug. Foto: Verskafʼn Polisiebeampte van Despatch in die Oos-Kaap het die lewe van ʼn 36-jarige vrou gered nadat sy glo van ʼn brug gespring het. Ao. Gerda Swart, woordvoerder van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou kort ná man vermoor

Argieffoto: SAPD/FacebookDie polisie in Tzaneen het ʼn soektog van stapel gestuur na vier gewapende mans wat ʼn kroegeienaar vermoor het. Dié moord het glo ook tot die moord op sy vrou gelei. Moatshe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong man se toespraak besorg hom ruimtereis

Hussain Manawerʼn 24-jarige Brit het ʼn ruimtereis gewen met sy roerende toespraak oor geestesongesteldheid. Hussain Manawer van Ilford sal in 2018 reis na die area tussen die atmosfeer en die buitenste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Celine Dion sing roerende huldeblyk aan Parys-slagoffers

Celine Dion Celine Dion het Sondag tydens die American Music Awards ʼn Franse lied gesing in ʼn roerende huldeblyk aan die slagoffers van die terreuraanvalle in Parys. Dion het “L’Hymne a l’amour”, wat...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live