Pa gevonnis ná dogter se verkragting
Argieffoto ʼn 36-jarige man is vandeesweek in Noordwes gevonnis in verband met die verkragting van sy 13-jarige dogter wat swanger was ná die voorval. “Die man, wie se naam nie bekend gemaak word nie om...
View Article21 sterf in steenkoolmyn-brand
Argieffoto Altesaam 21 mense is dood nadat ʼn brand laat Vrydagaand by ʼn steenkoolmyn in Heilongjian in China uitgebreek het. Die brand by die Xinghua-myn van die Longmay Mining Holding Group in Jixi is...
View ArticleSewe sterf in helikopterongeluk
Die helikopterwrak wat in die gletser vasgeval het Foto: Nieu-Seeland-polisie Sewe mense is Saterdag dood toe ʼn helikopter op ʼn gletser in Nieu-Seeland neergestort het. Volgens plaaslike media het die...
View ArticleStaat onseker oor ‘valse dokter’ se ware identiteit
Argieffoto (Pixabay) ʼn Man van Nigerië wat daarvan beskuldig word dat hy beamptes van binnelandse sake omgekoop het om toegang tot sy gekonfiskeerde identiteitsdokumente en paspoorte te bekom, het...
View ArticleSaak teen punte-vakansieklubs duur voort
Argieffoto Bewerings van sommige vakansieklubs dat die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) sake teen hulle onvoorwaardelik teruggetrek het, is van alle waarheid ontbloot, het die VF Plus gesê. “Die...
View ArticleSAL trek verklaring oor skorsing terug
Argieffoto Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het sy mediaverklaring wat Vrydag uitgereik is oor die skorsing van sy bedryfshoof, Sylvain Bosc, teruggetrek en gesê dit is “voortydig” uitgereik. “Die...
View ArticleAardbewing oos van Indonesië
Maluku, Indonesië ʼn Aardbewing van 6.1 het Saterdag oos van Indonesië plaasgevind, maar ʼn tsoenami-waarskuwing is nie uitgereik nie. ʼn Woordvoerder van die meteorologie en geofisika-agentskap het aan...
View Article12 vas oor ‘ID-dokumente’ vir vlugtelinge
Foto: Sigmalive.com Twaalf mense is op Lesbos in Griekeland in hegtenis geneem in verband met beweerde vervalste identiteitsdokumente vir vlugtelinge. Nege persone van Pakistan en drie persone van...
View ArticleOnnodig om rooibos-voorraad op te bou
Argieffoto Die Suid-Afrikaanse Rooibosraad het Vrydag teedrinkers gerus gestel dat hulle nie paniekerig hoef te wees en voorraad hoef op te bou van dié kruietee nie. Die raad het reageer ná berigte...
View Article13 beseer toe markeetente in Humansdorp meegee
Skermskoot uit ‘n video wat die gebruiker @HeraldPE op Twitter gelaai het Dertien persone, waaronder nege kinders, is Saterdag beseer toe twee markeetente by die Wêreld Visserydag in Humansdorp in die...
View ArticleR114 miljoen vir droogte in KZN
Argieffoto: Wikimedia Die departement van landbou en landelike ontwikkeling in KwaZulu-Natal is besig om ʼn R114 miljoen te bewillig vir boere wat deur die droogte geteister word. LUR Cyril Xaba het...
View ArticleMpuma-eenheid binne 5 jaar beskikbaar, sê Eskom
Argieffoto ʼn Eenheid by die Duvha-kragstasie in Mpumalanga wat al sedert Maart 2014 afgeskakel is ná ʼn drukketel oopgebars het, sal in 2019/20 weer beskikbaar wees, het Eskom Saterdag gesê. Die land se...
View ArticleRegering, Sanef stem ooreen oor gesonde mediaverhoudings
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa en lede van Sanef en die regering wat op 21 November 2015 die jaarlikse indaba bygewoon het Foto: Presidensie Die regering en die Suid-Afrikaanse Nasionale...
View ArticleNuwe redakteur vir Beeld
Barnard Beukman Foto: Facebook Media24 het in ʼn persverklaring bekend gemaak dat Barnard Beukman vanaf Desember Beeld se nuwe redakteur sal wees. Beukman (52) neem oor by Adriaan Basson, wat sedert...
View ArticleKreefvisser verdrink by Rooiels
Rooiels-strand Foto: Maroela Media ʼn Man wat glo besig was om kreef uit te haal, het Saterdag by Rooiels, tussen Gordonsbaai en Hermanus in die Wes-Kaap, verdrink, het die Nasionale...
View ArticleDrie dood, twee beseer in Bloem-skietery
Argieffoto Drie mans is Saterdagaand dood en twee beseer tydens ʼn skietvoorval in Bloemfontein in die Vrystaat. “ʼn Groep vriende het omstreeks 20:30 by ʼn winkel in Rocklands in Bloemfontein gesit en...
View ArticleAtlantis-man moet opdok vir skade aan MyCiTi-bus
MyCiTi-bus, Kaapstad Foto: MyCiTi, Facebook ʼn 22-jarige werklose man van Atlantis in Kaapstad het in ʼn pleitooreenkoms ingestem om R9 000 aan die stad oor te betaal vir skade wat hy aan ʼn MyCiTi-bus...
View ArticleBrand by TUT-eksamensentrum
Brand by Tshwane Universiteit van Tegnologie se Soshanguve-kampus (November 2015) Foto: @dash_derrick, Twitter Studente aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie het glo drie sale en twee...
View ArticleMoltreine bly gesluit in Brussel
Polisiebeamptes en soldate patrolleer die strate van Brussel (Sondag, 21 November 2015) Foto: STEPHANIE LECOCQ / EPA Die vlak van bedreiging in Brussel, België bly hoog terwyl die soektog na ʼn...
View ArticleTrein tref fotograaf
Argieffoto (Foto: jingoba, Pixabay) ʼn Man is Sondagoggend ernstig beseer toe ʼn trein hom net ná 09:00 op die spoorlyn naby die meer in Boksburg, Gauteng, getref het. “Hy was glo besig om foto’s van die...
View Article