Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Korrupte polisiebeampte gevonnis

Foto: SAPD, Facebookʼn Korrupte polisiebeampte van Mosselbaai wat oor ʼn tydperk van drie jaar meer as R65 000 se omkoopgeld aanvaar het en vervalste klaringsertifikate uitgereik het, is Maandag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dept. veroordeel beskadiging van eiendom by TUT

Brand by Tshwane Universiteit van Tegnologie se Soshanguve-kampus (November 2015) Foto: @dash_derrick, TwitterDie departement van hoër onderwys het Maandag se gebeure waartydens ʼn eksamenlokaal by die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma vra Cosatu om te verenig

Pres. Jacob Zuma. Foto: GovernmentZA/FlickrPres. Jacob Zuma het Maandag tydens Cosatu se 12de nasionale kongres gesê die vakverbond moet meer verenig na vore kom. “Ons kan nie die ware eenheid van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Soek die rassespook op regte plek in die taaldebat

Grafika: TwitterOm slagspreuke as name aan veldtogte te gee wat dikwels in bewegings omsit, het geblyk doeltreffend te wees. As na die verskynsel internasionaal gekyk word, is daar waardevolle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rhodespark-aanval: Verdagte in hof

Argieffotoʼn 24-jarige man wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn skokvoorval waartydens twee pare op 17 Oktober in Rhodespark in Kensington in die ooste van Johannesburg aangeval is, sal Dinsdag in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Kaper doodgeskiet, een vas ná hoëspoed-jaagtog

Die Polo wat gekaap is. Foto’s: Bron ʼn Vermeende kaper is Dinsdag in KwaZulu-Natal doodgeskiet en een is in hegtenis geneem ná ʼn hoëspoed-jaagtog met die polisie wat toevallig in die omgewing ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

November: Rekordgetal vlugtelinge in Duitsland

November is nog nie verby nie, maar ʼn rekordgetal van 180 000 vlugtelinge het reeds in Duitsland opgedaag. Die winter is hier, maar dit het die stroom vlugtelinge nie verminder nie. Inteendeel, dit het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA ma wat drie kinders versmoor se saak hersien

Gary Clarence en sy tweelingseuns Foto: Facebook Tania Clarence, ʼn ma van Suid-Afrika wat drie van haar kinders in Engeland versmoor het, se saak is hersien. Gesondheidsbeamptes van die Verenigde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma glo deur seun vermoor: ‘Sy was ontsettend lief vir hom’

Annetjie Stassen. Annetjie Stassen (78), wie se liggaam Sondag gevind is nadat sy verlede week as vermis aangemeld is, sal onthou word as ʼn liefdevolle, Christelike vrou wat “ontsettend lief” was vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] ʼn Manier om jou naaste by te staan

Die plakkershut waar Johan en sy gesin tans woon. Foto: Facebook Met al die swaarkry in die wêreld voel ʼn mens soms dat alle hoop verlore is. Hoe kan ʼn mens help as daar soveel mense is wat ly? Jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Keer só dat jy gekaap word

Teendiefstaltegnologie in motors beteken misdadigers probeer nou eerder voertuie kaap as steel. Opsporingsmaatskappye waarsku motoriste om paraat te wees om kapings te verhoed. Die insetsel is deur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

M-Net diskrimineer teen wittes – Solidariteit

M-Net Die vakbond Solidariteit het die betaalkanaal M-Net vandag daarvan beskuldig dat hy onbillik teen wit mense diskrimineer. Dit volg nadat M-Net in ʼn onlangse advertensie aangedui het dat slegs...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

TUT-eksamens geherskeduleer

Brand by Tshwane Universiteit van Tegnologie se Soshanguve-kampus (November 2015) Foto: @dash_derrick, Twitter Die Tshwane Universiteit van Tegnologie is vandeesweek genoop om ʼn baie moeilike besluit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werk by wetgewer gekanselleer oor staking

Nehawu-betoging by die parlement (November 2015) Foto: TwitterBetogers van die Suid-Afrikaanse parlement het Dinsdagmiddag die Nasionale Vergadering verlaat nadat die wetgewer gedwing is om sy sittings...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KZN-wetgewer debatteer oor doodstraf-referendum

Argieffoto Willies Mchunu, LUR vir vervoer, gemeenskapsveiligheid en samewerking in KwaZulu-Natal het ʼn versoek, dat die doodstraf weer ingestel moet word, van die hand gewys. Mchunu het reageer op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

43 studente in hof oor universiteit-betogings

Administrasiegebou by die Bellville-kampus van die Kaapse Skiereilandse Universiteit vir Tegnologie (KSUT) Foto: KSUTAltesaam 43 studente wat Maandag by die Bellville-kampus van die Kaapse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA’ner in Mali ontvoer: Vier jaar later is daar hoop

Stephen McGown en sy vrou Foto: Skermskoot uit ‘n eNCA-video Die Gift of the Givers het Dinsdag gesê hy het uiteindelik kontak gemaak met die persone wat Stephen McGown van Johannesburg vier jaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dubai gaan “jetpacks” kry vir brandbestryding

Een van die “jetpacks” word vertoon Foto: Gizmag Dubai se departement van burgerlike beskerming het ’n memorandum van verstandhouding met Martin Aircraft Company gesluit om 20 stralerpakke (“jetpacks”)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kapers sommer gou aangekeer

Die verdagtes wat op 23 November 2015 in Sidwell, Port Elizabeth, aangekeer is Foto: SAPD, Oos-Kaap Vier mans verskyn Woensdag in ʼn hof in Port Elizabeth nadat hulle glo ʼn substasiewerker se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Borgtog vir ‘vals dokter’

Argieffoto (Pixabay) ʼn Nigeriër wat homself glo as ʼn dokter voorgedoen het en van korrupsie en oortreding van Suid-Afrika se immigrasiewette aangekla word, se borgtogaansoek is Dinsdag in die...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live