Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisievrou sterf ná skietery op Jhb-snelweg

Die voertuig waarin die polisiebeampte geskiet is. Foto: SAPD Die vroulike polisiebeampte wat kritiek gewond is nadat verdagtes vroeër vandeesweek op ʼn polisievoertuig op ʼn Johannesburgse snelweg...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minister soek antwoorde ná tweeling op skoolbus verkool

Die skoolbus waarin die twee meisies dood is. Foto: Netcare 911 Dipuo Peters, minister van vervoer, het Vrydag met die afskop van die Nasionale Padveiligheidsberaad in Kaapstad gesê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eskom weier glo om ‘geheime’ inligting oor bonusse bekend te maak

Argieffoto Die sakeregtewaghond, AfriSake, het vandeesweek verdere regstappe teen Eskom gedoen nadat die elektrisiteitsverskaffer geweier het om sekere inligting oor die uitbetaling van bonusse aan sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Vyf vas vir hondegevegte aan Wes-Rand, nes oopgekrap

Die polisie neem ‘n verdagete in hegtenis. Foto: Verskaf WAARSKUWING: Die foto’s onderaan die berig is grafies van aard en kan sensitiewe kykers en kinders ontstel. Te danke aan wenke van ʼn keelvol...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parys-terreuraanvalle: Islamitiese Staat aanvaar verantwoordelikheid

Een van die tonele. Foto: AP/Thibault Camus Volgens berigte op verskeie wêreldwye mediaplatforms het die Islamitiese Staat (IS) in ʼn aanlyn-verklaring verantwoordelikheid aanvaar vir Vrydagaand se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Limpopo-wildboer vermoor, verdagte reeds vas

Argieffoto: SAPD/Facebook ʼn 53-jarige wildboer is Saterdag in die vroeë oggendure op sy wildplaas in die Rooiberg-omgewing, tussen Thabazimbi en Bela-Bela (Warmbad) in Limpopo, vermoor. Lt.kol....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sewe lyke van babas in woonstel gekry

Argieffoto Die oorskot van sewe babas is onlangs in ʼn kamer van ʼn woonstel in Wallenfels, in die suide van Duitsland, gevind. Die Bavaria-polisie het Vrydag gesê ʼn inwoner het die oorskot van die babas...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee sterf in tronkbrand

Argieffoto Twee gevangenes is dood en ses beseer nadat ʼn brand Saterdag in die vroeë oggendure in ʼn sel, waarin agt mense was, gestig is by die Belfast-gevangenis in Mpumalanga. Die provinsie se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Facebook stel ‘safety check’ in werking ná Parys-terreuraanvalle

Facebook se ‘safety check’-funksie Facebook het Saterdag sy ‘safety check’-funksie in werking gestel ná Vrydagaand se terreuraanvalle in Parys in Frankryk, waarin nagenoeg 128 mense dood en talle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Diamant haal R690 miljoen op veiling

Die Blue Moon-diamant. Foto: AP ʼn Buitengewoon groot blou diamant is vandeesweek tydens ʼn veiling vir 48.6 miljoen Switserse frank (sowat R690 miljoen) verkoop. Dit is ʼn nuwe rekordprys waarvoor ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Drie sterf in Kaapstad-botsing

Paramedici op die toneel. Foto: ER24 Drie mans is Saterdagmiddag dood in ʼn ongeluk op die N1-snelweg naby die Plattekloofbrug in Kaapstad. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê die mans het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nóg ʼn polisieman sterf aan diens

Argieffoto Foto: SAPD, Facebook ʼn Polisiebeampte van KwaZulu-Natal is noodlottig gewond nadat hy Saterdag ʼn man in hegtenis wou neem wat na bewering drie vroue van R110 000 se stokvel-geld beroof het....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Taalbeleid by US: ‘Afrikaans word weggetransformeer’

Universiteit Stellenbosch. Argieffoto. Die stigtingskomitee Afrikaanse Alumni-vereniging (AAV) het Sondag gesê die aankondiging dat die Universiteit Stellenbosch (US) vanaf 2016 primêr Engels moet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parys-terreuraanvalle: Dodetal op 129, nog geen SA’ners as dood aangemeld nie

Die Notre Dame-katedraal. Argieffoto. Spesiale kerkdienste word by die Notre Dame-katedraal in Parys en oor die hele Frankryk beplan ter ere van die 129 mense wat tot dusver dood is ná Vrydagaand se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man sterf in tref-en-trap-ongeluk

Argieffoto ʼn Voetganger, ʼn man in sy 30’s, is Saterdagaand in ʼn beweerde tref-en-trap-ongeluk in die noorde van Durban doodgery. Kyle van Reenen, woordvoerder van Crisis Medical, het Sondag gesê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regstellendeaksie-saak na konstitusionele hof, ‘uitkoms sal radikale gevolge hê’

Dirk Hermann, bestuurshoof van die Solidariteit Beweging Foto: Solidariteit Terwyl die slagordes vandeesweek opgestel word voor vir die grootste regstellendeaksie-saak nóg in Suid-Afrika, veg die bruin...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ses vas vir moord op Limpopo-wildboer

Die eerste verdagte (29) wat vroeg Saterdagoggend in hegtenis geneem is. Foto: Spoorsnyers Altesaam ses mense is in hegtenis geneem in verband met die moord op Piet Venter (51), die wildboer van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Steve-album kry goue status in ʼn week

Steve Hofmeyr. Foto: Verskaf Skaars ʼn week nadat Steve Hofmeyr se nuwe country-album, If you could read my mind, uitgereik is, het dit goue status bereik. “Vreugde aan die wêreld, country het weer sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou kritiek ná sy skubaduik

Argieffoto ʼn Vrou is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat sy ophou asemhaal het nadat sy Sondagoggend in Umhlanga in KwaZulu-Natal gaan skubaduik het. Chris Botha, woordvoerder van Netcare...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parys-terreuraanvalle: Zuma waarsku om nie vlugtelingkrisis met aanvalle te...

Pres. Jacob Zuma saam met Turkye se president, Recep Tayyip Erdoğan, by die G20-beraad. Foto: Siyabulela Duda / GCIS Pres. Jacob Zuma het Sondag by die G20-beraad in Turkye Vrydagaand se “sinnelose”...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live