Jasmin se moordenaar gevonnis: ‘Niks kan haar terugbring nie’
Jasmin Lee PretoriusDie vierjarige Jasmin Lee Pretorius se moordenaar en verkragter, haar oom, Sarel du Toit (25), word Vrydag in die hooggeregshof in Pretoria gevonnis. Jasmin se ma, Sasha Bam, het...
View ArticleJasmin se moordenaar sit lank
Sarel du Toit Vrydag in die hof. Foto: Gerhard Pretorius/eNuusDie vierjarige Jasmin Lee Pretorius se moordenaar en verkragter, haar oom, Sarel du Toit (25), is Vrydag in die hooggeregshof in Pretoria...
View ArticleChinese lanterns glo die oorsaak van urelange seereddingspoging
ArgieffotoDie Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het Donderdagaand ʼn urelange en vrugtelose reddingspoging in Port Elizabeth onderneem nadat Chinese lanterns vermoedelik verkeerdelik as noodfakkels...
View ArticleKitsbank by Limpopo-vulstasie opgeblaas
Die kitsbank wat opgeblaas is. Foto: SAPD ʼn Groep van vyf verdagtes het Vrydag in die vroeë oggendure ʼn kitsbank by ʼn vulstasie in Limpopo opgeblaas, maar te danke aan die polisie se flinke optrede het...
View ArticleDrie rowers sterf tydens skietery in Durban
ArgieffotoDrie rowers is doodgeskiet toe hulle by ʼn huis in Durban ingebreek en die eienaar met vuurwapens aangehou het. Brig. Jay Naicker, woordvoerder van die polisie, het gesê drie gewapende rowers...
View ArticleNóg ʼn onthoofde lyk in KZN opgespoor
Nawaaz Khan. Foto: sasaii.co.za Die ondersoek na die beweerde moetie-moord op Nawaaz Khan (23), wie se onthoofde liggaam vandeesweek in ʼn woud in KwaZulu-Natal opgespoor is, het gelei tot die...
View ArticleNuuskommentaar: Afrikaans (en grondwet) bokspring na laaste loopgrawe
Foto: http://gnatj.com/2013/02/Die twee verklarings wat die US oor sy voorgenome nuwe taalbeleid (sonder raadsgoedkeuring) saam uitgereik het, en die gevolglike verwarring in mediaberigte, skep...
View ArticleOoggetuie se weergawe betwyfel in Malibongwe-padwoedesaak
Pearce saam met sy vrou Tammy. Foto: FacebookDie getuienis van ʼn man wat beweer hy het gesien hoe ʼn motoris ʼn motorfietsryer in Februarie verlede jaar tydens ʼn oënskynlike padwoedevoorval op...
View ArticleDrie in hof vir moord op polisieman
Ao. Thomas Mabada. Foto: Verskaf Die drie verdagtes wat in hegtenis geneem is ná die moord op ao. Thomas Mabada (52) van Siloam naby Louis Trichardt in Limpopo, het Vrydag in die Vuwani-landdroshof...
View ArticleSA man beken skuld op twee moorde in VSA
Muziwokuthula Madondo’n Suid-Afrikaanse teologiestudent wat daarvan beskuldig word dat hy vier mense in die VSA doodgemaak het, het skuld beken op twee van die moorde. Tim Rose, ʼn beampte van die...
View ArticleSir Richard Branson in ‘relletjie’ betrokke by Kruger-lughawe
Sir Richard Branson. Foto: TwitterSir Richard Branson, die wêreldbekende sakeman en stigter van die Virgin-groep, was vroeër vandeesweek in ʼn relletjie by die Kruger-Mpumalanga-lughawe betrokke....
View ArticleSlide the city uitgestel
Foto: slidethecitysa.co.za Slide the City, ʼn geleentheid waar mense ʼn 304 m-glybaan met ʼn 26 m lange swembad sou kon geniet, is uitgestel weens die waterkrisis wat Suid-Afrika tans beleef. Minette...
View ArticleGruvonds in vlak graf by Kleinfontein gemaak
Argieffoto Die liggaam van ʼn baba is Donderdag in ʼn vlak graf in die woonwapark-gebied van die Kleinfontein-gemeenskap, oos van Pretoria, gevind. Kapt. Marissa van der Merwe, polisiewoordvoerder van...
View ArticleTweeling sterf ná skoolblus vlam vat
Die skoolbus waarin die twee meisies dood is. Foto: Netcare 911 Driejarige tweelingsussies het Vrydag gesterf nadat die skoolbus waarin hulle gery het op die N3-snelweg tussen Warden en Harrismith in...
View ArticleTaalbeleid by US: ‘Wysiging lei tot vertrouensbreuk met Afrikaanse gemeenskap’
Flip Buys die voorsitter van die Solidariteit Beweging. Foto: Reint Dykema. Die Solidariteit Beweging het Vrydag sy skok uitgespreek oor die skielike en “eensydige” wysiging van die Universiteit...
View ArticleR34 miljoen-sluipmoordplan: Verdagtes kry borgtog
Argieffoto Die sakeman van Durban en twee medepligtiges wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn beweerde komplot om sy sakevennoot te vermoor om by ʼn polis van R34 miljoen te baat, is Donderdag in...
View ArticleTronk se krane loop droog
Argieffoto Nagenoeg 2 200 gevangenes by die Grootvlei-gevangenis in Bloemfontein word deur ʼn watertekort geraak nadat die gevangenis se watertoevoer Donderdagaand “drooggeloop” het. “Watertenks en...
View ArticleTaalbeleid by US: ‘Afrikaans in ‘n vryval’
Universiteit Stellenbosch. Argieffoto. Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het gesê die universiteitbestuur van die Universiteit van Stellenbosch (US) se besluit om Engels van 2016 af as verstektaal te...
View ArticleMeer as 120 sterf in terreur-aanvalle in Parys, Frankryk kondig noodtoestand aan
Nooddienste op een van die tonele. Foto: (AP Photo/Thibault Camus) WAARSKUWING: Die foto’s en video’s onderaan die berig is grafies van aard en kan sensitiewe kykers ontstel. Meer as 120 mense is deur...
View ArticleMees gesoekte verdagte agter tralies
Argieffoto: SAPD / Facebook Een van Limpopo se mees gesoekte verdagtes, wat glo verantwoordelik is vir misdrywe in verskeie dele van die provinsie, is Vrydagaand tydens ʼn intelligensie-gedrewe operasie...
View Article