[Foto’s] Twee oorleef strand-noodlanding
Die vliegtuig wat neergestort het. Foto: Crisis Medical Twee mense het Saterdag ʼn noodlanding van ʼn ligte vliegtuig op ʼn strand in Durban oorleef. Kyle van Reenen, woordvoerder van Crisis Medical, het...
View ArticleMan doodgeskok op Meyerton-plaas
Argieffoto: Johni Edwards ʼn 38-jarige man is Saterdag op ʼn plaas in Meyerton in Gauteng doodgeskok. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die man het ’n boorgatmasjien hanteer toe hy...
View ArticleMej. SA 2016: Spieëltjie, spieëltjie in die hand …
Die kroon. Foto: Twitter Twaalf skoonhede het vanjaar meegeding om die titel van Mej. Suid-Afrika 2016 en sy is Saterdagaand tydens ʼn glansgeleentheid by Carnival City in Johannesburg gekroon. Die...
View ArticlePa, seun sterf saam
Argieffotoʼn Pa en seun is Saterdag dood toe hul boot op ʼn dam in KwaZulu-Natal omgeslaan het. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die dam is naby ʼn gastehuis in die KwaZulu-Natalse...
View Article‘Herroep Zuma’
President Jacob Zuma reageer op 18 Februarie 2016 op die debat ná sy staatsrede Foto: @PresidencyZA, TwitterDie ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) moet die eerbare ding doen en pres. Jacob Zuma...
View ArticleSlagoffers van klere beroof op ongelukstoneel
Foto: ER24Een persoon is Sondagoggend dood en drie is kritiek beseer in ʼn ongeluk in Crown Mines, Johannesburg. Werner Vermaak, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici van ER24 en die Johannesburgse...
View ArticleAanvallers skiet man dood op plaas
Argieffoto: Reint DykemaBoere van die Rookdale-omgewing naby Bergville in KwaZulu-Natal leef in vrees nadat een van hulle bure in ʼn tweede plaasaanval in ʼn week vermoor is. Lt. Nqobile Gwala,...
View Article‘Guptas moet val’ eis betogers
Foto: Jonisayi Maroma/ANAʼn Groep jong mense het Saterdag buite die St. George Hotel in Pretoria betoog waar die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) vergader. Die betogers is deur...
View ArticleBloulig-botsing: Slagoffers se name bekend
Die name van die twee vroue wat Vrydagaand dood is in ʼn botsing met een van Senzo Mchunu, premier van KwaZulu-Natal, se begeleidingsvoertuie, is bekend gemaak. Ndabezinhle Sibiya, woordvoerder van die...
View ArticleEgpaar sterf in gru-aanval
Argieffoto: SAPD/Facebookʼn Egpaar, albei in hul laat 60’s, is dood gevind by hul huis in Ferryvale in Nigel aan die Oos-Rand. Ao. Madeleine von Wielligh, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela...
View ArticleVrou na SA gebring ná kameelperd-aanval
Foto: Netcaree 911ʼn Amerikaanse toeris wat deur ʼn kameelperd in Zambië aangeval is, sterk in Suid-Afrika aan. Volgens Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het hulle Vrydagaand ʼn oproep ontvang...
View ArticlePolisieman hou glo dwelms vir homself
Argieffoto Foto: SAPD, Facebookʼn Polisiebeampte wat daarvan aangekla word dat sy dade tot gevolg gehad het dat ʼn dwelmverwante saak teruggetrek is, hoop om ʼn pleitooreenkoms met die staat aan te gaan....
View ArticleOB verder versoek ná Maseko-bewerings
Thuli Madonsela. Foto: Werner Beukes/SAPADie openbare beskermer (OB) is gevra om haar ondersoek na pres. Jacob Zuma en die “Guptagate”-skandaal, wat deur die DA aangevra is, uit te brei ná die jongste...
View ArticleZuma ontken kabinetskommeling
Pres. Jacob Zuma. Foto: Elmond Jiyane, GCISPres. Jacob Zuma het berigte dat hy aan sy kabinet gaan verander, ten sterkste ontken. Die presidensie het in ʼn verklaring gesê die berig wat deur Independent...
View ArticleBetogers maak amok in Harties
Foto: Basil Ferreira/Madibeng Misdaad Forum/FacebookBetogers het Sondagmiddag amok gemaak in Hartbeespoort in Noordwes. Kol. Sabata Mokgwabone, provinsiale polisiewoordvoerder van Noordwes, het...
View ArticleANC-NUK bevestig steun aan Zuma
Mantashe tydens die mediakonferensie. Foto: Jonisayi Maromo/ANADie ANC het Sondagaand tydens ʼn mediakonferensie die uitkoms van die vergadering van sy nasionale uitvoerende komitee (NUK) bekendgemaak....
View ArticleZuma fokus op nierassisme op Menseregtedag
Suid-Afrikaanse vlag President Jacob Zuma sal Maandag, op Menseregtedag, die land se nasionale boodskap by die Moses Mabhida-stadion in Durban, KwaZulu-Natal lewer. Die presidensie het in ʼn verklaring...
View ArticleBerading vir gesinne ná KZN-blouligongeluk
Twee vroue, wat Vrydagaand dood is in ʼn ongeluk met die premier van KwaZulu-Natal se begeleidingsvoertuig, se gesinne sal traumaberading en ondersteuning van die Padongelukkefonds ontvang. Premier...
View ArticleEen familie kan nie 55 miljoen SA’ners beheer nie, sê Gordhan
Pravin Gordhan, minister van finansies, tydens sy begrotingsrede op 24 Februarie 2016 (Foto: GCIS) Geen enkele familie moet die lot van alle Suid-Afrikaners bepaal nie, het Pravin Gordhan, minister van...
View ArticleNuuskommentaar: Menseregte en die pokerkrasie
Argieffoto (Foto: petja24, Pixabay) Daar skuil ’n tikkie meer as ironie in die ANC se tema vir die amptelike viering van Menseregtedag vandag – “Suid-Afrika verenig teen rassisme”. Die woord “verenig”...
View Article