Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC gaan Gupta-bewerings ondersoek

Atul Gupta (Argieffoto) Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het Sondagaand aan verslaggewers gesê die party sal “ernstige bewerings” oor die Gupta-familie en hul invloed op die party...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie sterf in Pinetown-ongeluk

Drie persone is dood en vier persone kritiek beseer in ʼn trompop botsing op 21 Maart 2016 op die M19 tussen Pinetown en Durban. Foto: ER24 Drie persone is dood en vier persone kritiek beseer in ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tegniese probleem met Ramaphosa-vliegtuig

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa op 7 Februarie 2016 by die ou Peter Mokaba-stadion in Polokwane, Limpopo (Foto: ANA) Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het Maandag sy geskeduleerde besoek aan die Oos-Kaap...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 miljoen immigrante in Duitsland in 2015

Angela Merkel, kanselier van Duitsland Owerhede in Duitsland het Maandag bevestig dat die departement van statistiek 2 miljoen immigrante in 2015 in dié land geregistreer het. Volgens die departement...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Soektog na rowers wat kitsbank opblaas

Argieffoto Die polisie in Noordwes het ʼn soektog van stapel gestuur nadat ʼn groep swaar gewapende mans ʼn kitsbank by Impala-hostel in Freedom Park naby Phokeng opgeblaas het. “Die voorval het Saterdag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee vroue vas oor moord

Argieffoto Twee vroue, onderskeidelik 21 en 24 jaar oud, sal na verwagting Maandag in die hof verskyn op aanklag van twee afsonderlike sake van moord. “Die 24-jarige verdagte is Vrydag in Itsoseng in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eddie Izzard voltooi 27 marathons in 27 dae in SA

Eddie Izzard (Foto: Comic Relief) Die komediant Eddie Izzard het Sondag in Pretoria die laaste paar kilometer gehardloop om die uitdaging, 27 marathons binne 27 dae, af te handel. Die 54-jarige moes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Immigrante stroom na Griekeland ondanks EU-ooreenkoms

‘n Vrou van Afghanistan is op soek na haar kinders toe sy op Lesbos, Griekeland aankom (22 September 2015) Foto: REUTERS/Yannis Behrakis Owerhede in Griekeland het Maandag gesê immigrante en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Inbraak by Helen Suzman-stigting ‘buitengewoon’

Francis Antonie, direkteur van die stigting Foto: ‏@NewsFlash_SA, Twitter Die Helen Suzman-stigting het Maandag gesê hy was die slagoffer van ʼn gewapende rooftog by sy kantoor in Parktown,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boer weer in hof oor ‘geweld teenoor swartes’

Argieffoto.Die Suid-Afrikaanse Nasionale Burgerlike Organisasie (Sanco) het geëis dat ʼn boer van Bronkhorstspruit, wat in hegtenis geneem is nadat hy na bewering geweld teenoor swart mense op Facebook...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee lyke op plaas gevind

[OPVOLG] Die polisie het intussen die identiteit van die oorledenes vasgestel. Lees gerus die opvolgberig. Argieffoto Die Noordwes-polisie ondersoek ʼn dubbelmoord nadat die liggame van ʼn man en vrou op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun (9) sterf toe rivier hom meesleur

Argieffotoʼn Negejarige seuntjie is dood nadat hy deur die Masekanerivier naby Letsitele in Limpopo meegesleur is. Lt.kol. Moatshe Ngoape, woordvoerder van die polisie, het gesê Remember Mkhari het in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Soektog duur voort ná vrou in vloedwater verdwyn

Foto: ER24 Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het by Gautengse nooddienste aangesluit om te help soek na ʼn 58-jarige vrou wat vermis is nadat haar motor Donderdagaand van ʼn laagwaterbrug in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

E-tol: Sanral dagvaar nou motoriste

ArgieffotoDie Nasionale Padagentskap (Sanral) het aangekondig dat hy tans Gauteng-motoriste dagvaar wat nie hul e-tolskuld betaal nie. Die agentskap het in ʼn verklaring gesê balju’s is opdrag gegee om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oscar Pistorius se ‘vryheidbedrieër’ in hof

Oscar Pistorius op 21 Oktober 2014 in die Pretoriase hooggeregshof tydens vonnisverrigtinge Foto: Themba Hadebe/AP/Pool Die 33-jarige man wat hom as ʼn beampte van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG)...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Die ‘wit’ gevaar

President Jacob Zuma tydens sy Menseregtedagtoespraak in Durban. Foto: Elmond Jiyane, GCIS Soos vooraf verwag is, het die terugkykende pres. Jacob Zuma in sy Menseregtedagtoespraak nie ’n snars van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nóg ontsnap uit polisieaanhouding in Limpopo

Argieffoto Sewe mense het Dinsdagoggend uit aanhouding by die Tzaneen-polisiestasie in Limpopo ontsnap. Kol. Ronel Otto, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê die polisiebeamptes is in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA universiteite op wêreldranglys volgens vakke

Die Universiteit van Kaapstad. Foto: UCT/Facebook Suid-Afrikaanse universiteite verskyn op die mees onlangse QS-wêreldranglys van top universiteite volgens verskillende vakrigtings. Die sesde uitgawe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC stel glo nuwe hoofsweep aan

Jackson Mthembu Foto: polity.orgDie ANC se voormalige woordvoerder, Jackson Mthembu, is na bewering aangestel as die party se nuwe hoofsweep. Die SAUK berig Gwede Mantashe, die ANC se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pta-man kritiek ná aanval by huis

Argieffoto: SAPD/Facebook ʼn 52-jarige man is in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal geneem nadat hy Dinsdag in die vroeë oggendure verskeie kere tydens ʼn beweerde huisroof in Pretoria geskiet is....

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live