Kerkleiers maak stemme dik oor ‘Lucifer’-reeks
Dr. Isak Burger tydens ‘n gesprek op Dagbreek. Foto: Youtube via kyknettv Die televisiereeks, Lucifer, het onlangs ʼn herrie op sosiale media ontketen weens die sensitiewe aard van die inhoud van die...
View ArticleVrou lewend in vlak graf gevind
Die vrou toe sy gevind is. Foto: Verskaf ʼn 24-jarige vrou word in ʼn Vrystaatse hospitaal behandel nadat sy Sondag, lewend en erg aangerand, in ʼn vlak graf gevind is. Sers. Mmako Mophiring,...
View ArticleNkandla-saak: Staat van beskuldiging gevrees
Pres. Jacob ZumaPres. Jacob Zuma se regspan het Dinsdag in die konstitusionele hof erken dat hy wetlik fouteer het rakende die magte van die Openbare Beskermer, maar het bewerings dat hy te kwader trou...
View Article[Foto’s] Duitsland-treinongeluk eis 9
Polisiebeamptes langs die twee treine wat op 9 Februarie 2016 in Duitsland gebots het Foto: Uwe Lein/dpa via AP Minstens nege persone is dood en ongeveer 150 beseer ná ʼn treinongeluk Dinsdagoggend in...
View ArticleFietsryer sterf in Johannesburg
Argieffoto ʼn Man, glo in sy 30’s, is Dinsdagoggend dood toe hy op die R554 in Eikenhof, suid van Johannesburg, van sy fiets afgestamp is. “Die man het leweloos langs die pad, ʼn paar meter van sy fiets...
View ArticleMalema verbied om Guptas verder te dreig
Julius Malema. Foto: ANA Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag ʼn interdik toegestaan wat Julius Malema en sy party, die Ekonomiese Vryheidsvegters, verbied om die Gupta-familie en hul werknemers...
View Article[Video] Woede, hartseer oor grafskending
Hein en Riana Beneke (Skermskoot uit die video) Families van verskeie mense wat in die Pretoria-Oos-begraafplaas te ruste gelê is, is woedend omdat van die gedenktuine wat hulle opgerig het, vernietig...
View ArticleMosie van wantroue teen Maties-bestuur ingestel
Een van die meisies wat valslik daarvan beskuldig is dat sy haar gesig “swart” gesmeer het Foto: Facebook Die vakbond Solidariteit het gesê hy gaan ʼn mosie van wantroue teen die bestuur van die...
View ArticleMa ontsteld oor kort kortbroekie vir dogtertjies
Die foto wat Nikita Friedman op Facebook geplaas het om die verskil tussen die twee broekgroottes aan te dui (dogtertjie-kortbroek voor, kortbroek vir seuns agter) ʼn Ma van Australië het haar...
View ArticleOndersoek duur voort ná Vrystaat-plaasaanval
Só lyk die juwelierskissie wat tydens die aanval op 19 November 2015 op die plaas Palmietkuil in Odendaalsrus in die Vrystaat gesteel is (Foto verskaf deur die SAPD aan ANA) Die polisie in die Vrystaat...
View ArticleKorrektiewe beampte vas oor boendoehof-moord
ʼn Beampte van die departement van korrektiewe dienste is Dinsdag in Worcester in die Wes-Kaap in hegtenis geneem nadat hy glo deelgeneem het aan ʼn moord waar die inwoners gereg in eie hande geneem het....
View ArticleDe Wildt-‘plaasaanvallers’ ontsnap glo
Argieffoto: www.sa-transport.co.za Twee van die drie verdagtes wat daarvan verdink word dat hulle die egpaar Hannes (77) en Annetjie (74) van der Merwe verlede jaar op hul plaas in die De...
View ArticleTiener op fiets doodgery
Die fiets se wrak. Foto: ER24 ʼn Tiener is Dinsdagaand buite Carletonville, wes van Johannesburg, dood nadat hy deur ʼn bakkie van sy fiets afgestamp is. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het aan...
View ArticleOUTA: ‘Dreigende e-tol SMSe is onwettig’
ArgieffotoOUTA het gewaarsku die dreigende SMS’e wat aan motoriste gestuur word waarin daar geëis word dat mense uitstaande e-tolrekeninge betaal, is moontlik onwettig, aangesien die inbelsentrum...
View ArticleNuuskommentaar: Om Zuma se optredes en bekkighede te voorspel
Pres. Zuma in die Nasionale Vergadering. Foto: GCIS Gaan Zuma se grootlikse toegewing Dinsdag voor die grondwetlike hof daartoe lei dat sy staatsrede van die gebruiklike arrogansie en selfgeregtigheid...
View ArticleBfn-vrou verkrag toe man gaan draf
Argieffotoʼn Bloemfonteinse man moes Dinsdagoggend magteloos toekyk hoe ʼn aanvaller sy vrou verkrag, terwyl sy twee makkers hom met ʼn vuurwapen aangehou en hul huis geplunder het. Konst. Wendy Nkabi,...
View ArticleLily-myn: Reddingswerkers glo meters van vasgekeerde myners
‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMSReddingspogings is tans vir die sesde agtereenvolgende dag by die Lily-myn in Barberton, Mpumalanga onderweg, maar daar is steeds...
View ArticlePta-paramedikus oorleef drie aanvalle
Kobus Bester, Woensdag in die hospitaal. Foto: Verskaf Die noodbandjie om sy arm met inligting op van die ambulansdiens wat hy besit, het daartoe bygedra om ʼn Pretoriase paramedikus se lewe te red,...
View ArticleBobby in hospitaal opgeneem
Bobby van Jaarsveld. Foto: Instagram via Bobby van Jaarsveld Die gewilde sanger en The Voice-beoordelaar, Bobby van Jaarsveld, is Woensdag in die hospitaal opgeneem vir ʼn operasie. Ingrid Engelbrecht,...
View ArticleSó sal tweede grootste diamant bekend staan
Lesedi la Rona (Foto: Lucara Diamonds) Die tweede grootste diamant wat nog ooit in die wêreld gevind is, se naam is Dinsdag by die mynindaba in Kaapstad bekend gemaak. William Lamb, president en...
View Article