Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lily-myn aangesê om te sluit

‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMSDie Lily-myn naby Barberton in Mpumalanga waarvan ʼn gedeelte Vrydag ineengestort het, het Maandag ʼn sluitingskennisgewing ontvang....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nóg ʼn ontbinde liggaam naby plaas gevind

Argieffoto Skaars vyf dae nadat ʼn hond wat aan ʼn menslike liggaamsdeel gekou het die Oos-Kaapse polisie na ʼn gru-toneel gelei het, is nóg ʼn ontbinde liggaam in die omgewing gevind. Kol. Priscilla...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Omstrede reisregulasies wéér hersien

Foto: pixabay.com Die departement van binnelandse sake het uiteindelik aangekondig dat die bepalings van die omstrede visumregulasies, wat vereis dat alle minderjariges wat Suid-Afrika besoek in besit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man sit voet neer toe polisie weer geld eis

ArgieffotoPolisiebeamptes van Worcester wat omkoopgeld by ʼn vragmotorbestuurder geëis het nadat hulle die voertuig afgetrek en op ʼn pakkie met die dwelmmiddel Cat beslag gelê het, is Maandag aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie beseer toe honde hulle aanval

Foto: Rescue CareEen persoon is in ʼn kritieke toestand en nog twee beseer nadat hulle in ʼn straat in Durban deur twee honde aangeval is. Garrith Jamieson, woordvoerder van Rescue Care-paramedici, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lucky Montana: ‘Dis ʼn politieke sameswering teen my’

Lucky Montana, die voormalige uitvoerende hoof van Prasa. Foto: TwitterLucky Montana, die voormalige uitvoerende hoof van die Passasierspooragentskap (Prasa), het Maandag beweer daar is ʼn politieke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PE-moord: Man getuig van vrou se ontrouheid

Argieffotoʼn Man van Port Elizabeth wat daarvan beskuldig word dat hy sy vrou ten aanskoue van hul jong kinders met ʼn mes doodgesteek het, het Maandag in die stad se hooggeregshof vertel van sy vrou se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lily-myn: Werkers al 80 uur lank vasgekeer

‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMSNa nóg ʼn dag se reddingspogings kon reddingspanne steeds nie daarin slaag om die drie werkers wat onder in die Lily-myn naby...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee agter tralies vir rooftog met speelgoedgeweer

Argieffoto ter illustrasieTwee mans is in die Wepener-streekhof in die Vrystaat gevonnis nadat hulle ʼn winkel met ʼn speelgoedgeweer beroof en die winkeleienaar met ʼn panga aangerand het. Sers. Yanga...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Perlemoen: Verdagtes lei polisie na tweede vonds

Van die perlemoen wat gevind is. Foto: SAPD Vyf mense sal na verwagting Dinsdag in die Port Elizabeth-landdroshof verskyn nadat sowat 620 kg perlemoen in hul besit gevind is. Kol. Priscilla Naidu,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geen stappe oor ‘rassistiese’ graffiti

Foto: Twitter Die bestuur van Wits het Maandag gesê graffiti teen kampusgeboue waarin wit mense gevloek word, is “vryheid van uitdrukking” en daarom sal daar nie verdere stappe gedoen word nie. Volgens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: ‘Blackfacing’ en ander slaggate

Bron van foto onbekend.Het die jongste voorval wat verkeerdelik as blackfacing veroordeel word dalk nou die kwessie in ’n kookpot van polarisasie laat ontaard? Dit toon net weer hoe opgeskerp ’n mens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Glykabel: Tiener steeds in waakeenheid

Carmen Botha. Foto: VerskafCarmen Botha, die tiener van Centurion wat 15 meter ver van ʼn glykabel af geval het, is 19 dae later steeds in die waakeenheid van ʼn Johannesburgse privaat hospitaal terwyl...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pa ‘getuig’ oor Schalk

Schalk Viljoen voor die ongeluk. Foto: Facebook Schalk Viljoen, die gr. 11-leerder aan die Afrikaans Hoër Seunskool (Affies) in Pretoria wat in Januarie voor die skool deur ʼn bus raakgery is, sal heel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man sterf glo toe meteoriet hom tref

Foto: Tamil Nadu-polisie via Britainweekly.com Nasa ondersoek nog die voorval toe ’n man in Indië Saterdag dood is nadat ’n meteoriet glo op hom geval het. Nog drie persone is in die voorval in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nkandla-saak: ‘Zuma het Grondwet oortree’

Pres. Jacob Zuma. Foto: Ntswe Mokoena, departement van kommunikasiePres. Jacob Zuma het die Grondwet oortree toe hy nie Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer, se aanbevelings oor sy Nkandla-woning...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man kritiek ná Mumford-konsert

David Steyn (voor) saam met sy broers, Herman en Pieter, en Pieter se vriendin enkele ure voor die ongeluk gebeur het. Foto: Facebookʼn Johannesburgse man is in die waakeenheid van ʼn hospitaal opgeneem...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Swartgesig’-herrie: Ondersoek gaan voort

Die Universiteit Stellenbosch (US) het gesê die ondersoek na ʼn beweerde ‘blackfacing’-voorval gaan voort. Prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier, het in ʼn universiteitskrywe gesê die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ikeys-student vertel van angswekkende aanval

Rebecca Liv Shain (18). Foto via ANA Rebecca Liv Shain, ʼn 18-jarige student aan die Universiteit Kaapstad (UK), het ʼn angswekkende aanval oorleef. Shain, ʼn eerstejaar BA-student, vertel sy het op 29...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

UK-student val na sy dood

Die Liesbeeck Gardens-woonstelblok. Foto: Ian Barbour via FlickrDie Universiteit Kaapstad (UK) het gesê die omstandighede rondom die valdood van ʼn student word nog ondersoek. Gerda Kruger, woordvoerder...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live