Meeste plaasaanvalle ooit aangeteken
Argieffoto: Reint DykemaSuid-Afrikaanse boere en plaaswerkers het in 2015 die wreedste jaar nóg beleef, volgens ʼn verslag wat deur die burgerregte-organisasie AfriForum en TLU SA bekendgestel is. Die...
View ArticlePta-waterlikkewaan vrygelaat
Die likkewaan nadat dit gered is. Foto: Verskaf Die waterlikkewaan wat verlede week uit ʼn inwoner van Pretoria se swembad gered is, is Dinsdagmiddag in ʼn veilige omgewing by die Roodeplaatdam, noordoos...
View ArticleMaties hof toe gesleep oor kwotas vir mediese studente
Foto: DarkoStojanovic/Pixabay.comDie vakbond Solidariteit het Woensdag met regsaksie teen Universiteit Stellenbosch (US) begin na aanleiding daarvan dat voornemende mediese studente glo op grond van...
View ArticlePta-peuter verdrink in bad
Paramedici kort na hul aankoms by die hospitaal. Foto: Emer-G-Med Paramedici het Dinsdagmiddag verbete geveg om die lewe van ʼn kind, vermoedelik 18 maande oud, te red nadat hy in ʼn bad in ʼn huis in die...
View ArticleUS-blackface: ‘DStv sal ‘X-Files’ van die televisie moet haal’
Die hele kwessie rondom die sogenaamde pers “blackface”-geval by die Universiteit Stellenbosch (US) is gek. Dit is die mening van adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor hoër...
View ArticleEFF: ‘25 redes waarom Guptas moet waai’
Julius Malema Foto: Werner Beukes/SAPADie EFF het weer geëis dat die Gupta-familie die land moet verlaat en 25 redes hiervoor aangevoer. Die EFF se eerste rede is dat die familie wat pres. Jacob Zuma...
View ArticleMan, vrou dood in motor gevind
ArgieffotoDie liggame van ʼn man en ʼn vrou is in ʼn motor in Polokwane, Limpopo, gevind. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê ʼn saak van moord word ondersoek en dat ʼn geregtelike...
View ArticleAdvokaat steel glo miljoene by POF
Argieffotoʼn Voormalige advokaat wat in eise teen die Padongelukkefonds (POF) gespesialiseer het, het Woensdag in die gespesialiseerde kommersiële misdaadhof in Bellville verskyn. Eslin Frank Meyer (59)...
View ArticleMinister van geluk aangestel
Die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) het departemente van geluk en verdraagsaamheid aangekondig. ʼn Vrou, Ohoud Khalfan, is as die minister van geluk aangewys in die regering wat uit 29 lede bestaan....
View ArticleMan vertel van trauma ná plaasaanval
Argieffoto (Pixabay)ʼn Gesin van die Paarl is te bang om terug te keer na die plaas waar hulle woon nadat hulle die jongste slagoffers was van ʼn reeks plaasaanvalle in die gebied. Elisa Nel (47), die...
View ArticleSwartgesig-herrie: Studente kry regshulp
Een van die meisies wat daarvan beskuldig is dat sy haar gesig “swart” gesmeer het Foto: Facebook Die twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) wat geskors is weens die beweerde...
View ArticleName bekend van twee wat in motor sterf
Argieffoto: SAPD/Facebook Die Limpopo-polisie het Donderdag die name bekend gemaak van die man en vrou wat Woensdag dood in ʼn motor in ʼn parkeergebied in Polokwane gevind is. Kol. Ronel Otto,...
View Article[Foto’s] Slaap in Van Gogh se ‘skildery’
Jy kan nou op Airbnb plek bespreek om in ʼn replika van Vincent van Gogh se bekende slaapkamerskildery te slaap. Die Kunsinstituut van Chicago het dié driedimensionele ervaring van die skildery...
View ArticleParys-moorde: Polisiekaptein kry borgtog
Boeta van der Westhuizen (links), Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr. en Anton Loggenberg tydens hul vorige hofverskyning. Foto: Mariné JacobsDie polisiekaptein wat in verband met die dood van twee...
View ArticleTurkye vaar uit teen VSA oor steun aan Koerde
Argieffoto: http://galleryhip.com/Pres. Tayyip Erdogan van Turkye het die VSA gekritiseer vir sy hulp aan Koerdiese groepe in die huidige burgeroorlog in Sirië. Volgens Erdogan veroorsaak die VSA ʼn...
View ArticleMan vas vir metrobeampte se moord
Argieffotoʼn Man is Woensdag in hegtenis geneem vir die moord op Nicholas Diameen Robson, ʼn metropolisiebeampte, wat twee weke gelede dertien keer buite sy huis geskiet is. Robson het pas sy huis in...
View Article‘Slang-profeet het menseregte ondermyn’
Foto: End Times Disciples Ministries /Facebookʼn Pastoor wat sy gemeentelede glo beveel het om onder meer rotte, slange en hare te eet, het die handves van menseregte oortree volgens die kommissie vir...
View ArticleRadioman afgedank oor Facebook-uitlating
Kevin Minter-Brown. Foto: Facebook ʼn Werknemer van East Coast Radio (ECR) is die trekpas gegee nadat hy ʼn “onsensitiewe” en “aanstootlike” boodskap op Facebook geplaas het, ʼn dag nadat twee fietsryers...
View ArticleStaatsrede: Betogers bots met oproerpolisie
Oproerpolisie buite die parlement. Foto: ANAOproerpolisie is Donderdagmiddag inderhaas na die parlementsgebou ontbied nadat dansende betogers die gebou genader het slegs vier ure voordat pres. Jacob...
View ArticleVodacom-winkel in Centurion beroof
Kringtelevisiebeeldmateriaal van ‘n rooftog by die Vodacom-winkel in die Mall@Reds, Centurion op 11 Februarie 2016 Foto: Verskaf deur die SAPD Die polisie stel ondersoek in nadat die Vodacom-winkel by...
View Article