Matriekvraestel lek uit: Hof sê oor uitslae
ArgieffotoLeerlinge van ʼn skool in Limpopo wat betrek is by die uitlek van ʼn matriekeksamenvraestel het die hooggeregshof genader om hul uitslae te kry. Die hof het gelas dat leerlinge by die Marude...
View ArticleAbaThembu-koning weer in hospitaal
AbaThembu koning Buyelekhaya Dalindyebo (2009) Foto: Gallo via http://africajournalismtheworld.com/Buyelekhaya Dalindyebo, die voormalige AbaThembu koning, is Sondagoggend weer in die Life...
View Article10-jarige skiet glo vriend dood
Argieffoto: SAPD/FacebookDie polisie in Limpopo ondersoek ʼn voorval waartydens ʼn tienjarige seun glo sy 12-jarige vriend doodgeskiet het. Maj. Mashudu Malelo, woordvoerder van die polisie, het gesê die...
View ArticleStappe kom dalk ná ‘Zuma must fall’-plakkaat
Die “Zuma must fall”-plakkaat wat op 15 Januarie 2016 in Kaapstad opgerig is Foto: TwitterDie eienaars van die advertensieruimte waar die reusagtige “Zuma must fall”-plakkaat in Kaapstad se middestad...
View ArticleKontrakwerkers betoog steeds by Pta-universiteite
Die situasie vroeër by die Universiteit van Pretoria. Foto: @RRuffiez/TwitterBedrywighede by die Universiteit van Pretoria en die Unisa word steeds ontwrig deur betogende kontrakwerkers onder die...
View ArticleGeskorste amptenare kry glo miljoene
ArgieffotoMpumalanga se provinsiale regering het glo die afgelope boekjaar miljoene rande spandeer op beamptes wat as voorsorgmaatreël geskors is. Volgens James Masango, die DA se leier in Mpumalanga,...
View ArticleANC: ‘Betaal asseblief studiegeld’
Naledi Pandor. Foto: Flickr/GovernmentZAOuers wat kan bekostig om hul kinders se universiteitsgeld te betaal moet dit doen ten einde te verhoed dat die land se tersiêre instellings disfunksioneel raak...
View Article‘Inbreker’ val by krans af
Foto: Netcare 911 Paramedici is Maandag na ʼn toneel in Durban ontbied waar ʼn vermeende rower glo met ʼn gesteelde televisie probeer vlug en 25 meter ver by ʼn krans afgetuimel het. Chris Botha,...
View ArticlePE-man se lyk in huis gevind
Argieffoto: SAPD/FacebookDie polisie in Port Elizabeth ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn 37-jarige man in sy huis verwurg en dood gelaat is. Kapt. Sandra Janse van Rensburg, woordvoerder van die...
View ArticleSaak teen Kaapse polisiebeamptes uitgestel
Foto: SAPD, FacebookDie verhoor van drie Kaapstadse polisiebeamptes wat van diefstal en roof aangekla word, moes Maandag noodgedwonge uitgestel word weens ʼn maagaandoening by een van die prokureurs....
View ArticleTwee dood toe kar trok tref
Die motor se wrak. Foto: Netcare 911. Twee mense is Maandagaand in ʼn trompop botsing naby Harrismith in die Vrystaat dood. Volgens Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het die botsing omstreeks...
View ArticlePadwerker kry geraamte langs snelweg
Die geraamte wat gevind is. Foto: SAPD Die Vrystaatse polisie het ʼn beroep op die publiek gedoen om hulle te help met inligting nadat ʼn mensgeraamte Vrydag langs die N1-snelweg naby Verkeerdevlei...
View ArticleDirkiesdorp-plaasaanval: Vrou sterf ook
Argieffoto: Reint DykemaDie vrou wat Saterdag saam met haar man op hul plaas naby Dirkiesdorp in Mpumalanga oorval en erg aangerand is, is Dinsdag in die vroeë oggendure in die hospitaal dood. Sers....
View ArticleNuuskommentaar: Opkoms van vroueleiers
Margaret ThatcherVrouepresidente en -premiers is op die oog af wêreldwyd in opmars, al is die pad nog lank en steil. Maar hoe goed of sleg is die kanse dat pres. Jacob Zuma deur ’n vrou, veral ’n vrou...
View Article‘Huurmoord’ op ma, dogters ondersoek
Argieffoto (Foto: imgkid.com)Die polisie in Port Elizabeth ondersoek ʼn driedubbele moord nadat ʼn ma en haar twee dogters Dinsdagoggend op teregstellingswyse in hul huis doodgeskiet is. Kapt. Andre...
View ArticleTwee polisielede se lyke gevind
ArgieffotoDie Valke ondersoek twee onverwante sake van moord nadat twee polisiebeamptes se liggame Maandag onderskeidelik in ʼn huis en ʼn motor ontdek is. Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die...
View ArticleVerdagte op vlug lei polisie na dubbelmoord-toneel
Die ingang na KwaMbonambi. Foto: GoogleMaps ʼn Diefstalsaak het die KwaZulu-Natalse polisie Maandag tot ʼn bloedige moordtoneel van die Strauss-egpaar in ʼn rustige kusdorpie gelei. Maj. Thulani Zwane,...
View ArticleTwis oor Pro-Puk-naam verdiep
Die webdomein www.propuk.co.za mag nie meer deur die Pro-Puk-groep gebruik word nie. Dit is die beslissing wat die Suid-Afrikaanse Instituut vir Intellektuele Eiendomsreg (SAIIPL) en die...
View Article‘Rassiste nie hier welkom’
Mmusi Maimane. Foto: DA Mmusi Maimane, die leier van die DA, het Dinsdag gesê rassiste moet nie eens die moeite doen om vir dié party te stem nie. Hy het ʼn skare by die Apartheidsmuseum in Johannesburg...
View ArticleKrokodil ruk Limpopo-vrou in rivier in: ‘Dit was soos iets uit ʼn fliek’
Kelly Trauernicht in die hospitaal. Foto: Verskaf ʼn Vrou van Phalaborwa in Limpopo is ernstig beseer nadat ʼn krokodil haar Sondag gegryp het terwyl sy van die Ga-Selati rivierbrug visgevang het. Kelly...
View Article