Jong sokkerster dood in Pietermaritzburg-motorongeluk
Mondli Cele. Foto: http://www.maritzburgunited.co.za/Fikile Mbalula, minister van sport en ontspanning, het Sondag gesê Suid-Afrikaanse sokker het een van sy blinkste sterre verloor nadat...
View ArticleVeldren-entoesias gedurende rooftog doodgeskiet
Jannie Stander. Foto: Facebookʼn Bekende in veldren-kringe in Krugersdorp is Saterdagaand gedurende ʼn gewapende rooftog in sy huis doodgeskiet. Sers. Tshepiso Mashale, woordvoerder van die polisie, het...
View ArticleEgpaar wreed op plaas aangerand; man dood
Argieffoto: Nico Strydomʼn Bejaarde man is dood en sy vrou ernstig beseer nadat hulle op hul plaas naby Dirkiesdorp in Mpumalanga oorval en erg aangerand is. Sers. Gerald Sedibe, woordvoerder van die...
View ArticleVisserman gesoek na hy oorboord val
NSRI Port Elizabeth Eikos IV Foto: NSRIDaar is steeds geen teken van die visserman wat vermoedelik Sondagoggend van ʼn vissersboot afgeval het wat naby die Port Elizabeth-hawe geanker was nie. Justin...
View ArticleDuisende Wes-Kaapse matriekdruipelinge kry tweede kans
ArgieffotoMeer as 7 000 matrieks in die Wes-Kaap sal ʼn tweede kans kry om hul matriekeksamen te slaag. Debbie Schafer, LUR vir onderwys, het Sondag gesê hoewel die meerderheid matrieks in die provinsie...
View ArticleMbalula ontken betaling van Mayweather se SA-toer
Sportminister Fikile Mbalula. Foto: Flickr/GovernmentZAFikile Mbalula, minister van sport en ontspanning, het Sondag weereens bewerings deur die DA ontken dat sy departement betaal het vir die...
View ArticleTuks bly gesluit weens betogings
Een van Tuks se ikoniese geboue, “Die Skip” Foto: Mike Prins, Wikimedia Commons Die Universiteit van Pretoria bly tot verdere kennisgewing gesluit weens ʼn betoging oor kontrakwerkers en dreigemente van...
View ArticleElgin-brand woed voort
Die omvang van die Elgin-brand (Grafika via Greater Overberg FPA, Facebook) ʼn Groot veldbrand in Elgin, in die Overberg-streek in die Wes-Kaap, woed steeds voort nadat dit Saterdag in die Houwhoek-pas...
View ArticleANC versoek ‘oorlog teen rassisme’
Die “Zuma must fall”-plakkaat wat op 15 Januarie 2016 in Kaapstad opgerig is Foto: Twitter Die ANC het Sondag ʼn beroep gedoen op alle Suid-Afrikaners om ʼn “oorlog teen rassisme te verklaar” en dat...
View Article‘Dronkbestuur’ saak teen ANC-hoë hervat
ArgieffotoDie verhoor van die ANC-swaargewig Tony Yengeni sal Maandag in die Kaapstad-landdroshof hervat word. Yengeni is in 2013 in die Kaapstad-sakesentrum afgetrek vir beweerde roekelose bestuur....
View ArticleVrou sterf in Potch-botsing
Nooddienste op die toneel. Foto: ER24 ʼn Vrou is dood en verskeie mense beseer, nadat ʼn sportnutsvoertuig en ʼn bakkie Sondag naby Potchefstroom in Noordwes reg van voor gebots het. Chitra Bodasing,...
View Article‘Rower’ toe glo deel van kleinhoewe-moord
Die vuurwapen wat in die puttoilet gevind is. Foto: SAPDʼn Man wat verlede week in hegtenis geneem is vir die besit van gesteelde goedere, was glo betrokke by die moord op Johan Oelofse op ʼn kleinhoewe...
View ArticleNuuskommentaar: Rassebohaai tot na verkiesing?
ArgieffotoDit is nou duidelik dat die ANC rassisme agter elke bos gaan probeer uitskop in die aanloop tot vanjaar se landwye munisipale verkiesing om sy bankrotskap aan werklike prestasies te probeer...
View ArticleGareth Cliff wil M-Net vir miljoene dagvaar
Gareth Cliff saam met die ander Idols-beoordelaars: Unathi Msengana, Somizi Mhlongo en Randall Abrahams. Foto: IdolsSA. Die voormalige Idols-beoordelaar, Gareth Cliff, beplan om M-Net vir miljoene te...
View ArticleTwee mans val na hul dood
Argieffoto Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die twee werkers het Sondagaand in Scottsville straatligte herstel toe die noodlottige ongeluk plaasgevind het. Volgens Botha het die...
View Article1% van wêreld ryker as al die res
Argieffoto Die wêreld se rykste 1% besit meer rykdom as die res van die wêreld saam, het Oxfam International bekend gemaak. Die navorsingsverslag wat pas deur Oxfam, ʼn internasionale konfederasie wat...
View ArticleZuma sê jammer oor aardrykskunde-flater
Pres. Jacob Zuma. Foto: Governmentza/FlickrPres. Jacob Zuma “betreur” die feit dat hy gesê het Afrika is die grootste kontinent. Bongani Majola, woordvoerder van die presidensie, het in ʼn verklaring...
View Article[Foto’s] ‘Zuma must fall’-plakkate laat sosiale media gons
Een van die plakkate wat op sosiale media versprei word Plakkate met die woorde “Zuma must fall” wat kwansuis skielik wêreldwyd in bekende openbare plekke soos New York en Londen opgesit is, het...
View Article[Video] Baba uit puttoilet gered
Foto: SAPDʼn Vrou is in hegtenis geneem nadat ʼn pasgebore baba Sondag uit ʼn puttoilet naby Louis Trichardt in Limpopo gehaal is. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê een van die...
View ArticleSeun sien op Skype hoe ouers beroof word
Tessa Reddy. Foto: Facebookʼn Jong man in Frankryk moes via Skype toekyk hoe sy ouers in hul huis in Melville, Johannesburg, deur gewapende rowers oorval word. Tessa Reddy het aan Maroela Media vertel...
View Article