Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog ʼn verdagte gesoek vir regeringskantoordiefstal

Die verdagte wat gesoek word. Foto: Die Valke Die Valke het Dinsdag ʼn foto uitgereik van ʼn derde verdagte wat vermoedelik deel was van  ʼn groep wat ʼn rooftog by die Pretoria-kantoor van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Swaargewig EFF-advokaat veg vir Gareth Cliff

Gareth Cliff Die swaargewig advokaat, Dali Mpofu, wat ook die nasionale voorsitter van die EFF is, gaan die afgedankte Idols-beoordelaar, Gareth Cliff, verteenwoordig om M-Net vir R25 miljoen te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Raadslede dalk ondersoek oor Zuma-plakkaat

Die “Zuma must fall”-plakkaat wat op 15 Januarie 2016 in Kaapstad opgerig is Foto: Twitter Die DA-speaker van die stad Kaapstad het Dinsdag gesê hy het begin met ʼn ondersoek oor die gedrag van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PE-strande gesluit ná haai gesien is

Kingstrand, Port Elizabeth (Foto: southafrica.net) Drie strande in die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit in die Oos-Kaap is Dinsdag gesluit nadat ʼn haai in die omgewing opgemerk is. Kupido Baron,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lewendige haai in Florida-swembad gevind

Argieffoto van ‘n swartpunthaai ter illustrasie Foto: AFP/AFP/GETTY IMAGES Natuurlewebeamptes probeer steeds vasstel hoe ʼn haai in ʼn swembad by ʼn meenthuiskompleks in Florida beland het. Die South...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wêreld se oudste man sterf

Yasutaro Koide op 21 Augustus 2015 toe hy in die ouderdom van 112 die Guinness-wêreldrekordsertifikaat ontvang het as die wêreld se oudste man Foto: AP Photo/Koji Sasahara Die wêreld se oudste man,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Leliewit Oscars’ geboikot

Nominasies vir die 2016-Oscars Die filmregisseur Spike Lee en die aktrise Jada Pinkett Smith het gesê hulle gaan volgende maand se Academy Award-toekennings boikot weens ʼn gebrek aan diversiteit. “Hoe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyfjarige sterf toe hy uit venster val

Argieffoto ʼn Vyfjarige seun is Dinsdagaand dood toe hy uit die venster van ʼn woonstel op die negende verdieping van ʼn gebou in Overport, Durban, geval het. “Die kind het glo in die woonstel agtergebly...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee vas oor R12 m. se mandrax

Die mandraxvonds wat op 19 Januarie 2016 naby Bloemfontein gemaak is Foto: Verskaf deur die Valke Twee verdagtes is op die N1 naby Bloemfontein in hegtenis geneem nadat hulle glo mandraxtablette ter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

D-dag kom vir man ná hoofseun se dood

Jake Wootton Foto: Facebook Schalk Lubbe (25) van Hermanus in die Wes-Kaap word Vrydag gevonnis in verband met ʼn noodlottige ongeluk waartydens die voormalige hoofseun van Milnerton High School in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

14 sterf in gru-botsing

Die bakkie se wrak. Foto: SAPD Minstens 14 mense is dood toe ʼn dubbelkajuitbakkie wat talle mense vervoer het en ʼn vragmotor Woensdagoggend in Limpopo gebots het. Kol. Ronel Otto, provinsiale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee kleuters sterf in warm motor

ArgieffotoTwee kleuters van Durban is Dinsdag dood toe hulle nie uit ʼn ongebruikte motor waarin hulle gespeel het, kon uitkom nie. Robert McKenzie, woordvoerder van die KwaZulu-Natalse nooddienste, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wits, studente bereik ooreenkoms

Betogende studente by Wits. Foto: Wits/FacebookDie Universiteit van die Witwatersrand (Wits) en sy studenteraad het ʼn ooreenkoms bereik wat moontlik sal beteken dat die 2016-registrasies by dié...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vyf kinderlyke in vrieskas gevind

Argieffotoʼn Ouma van Kakamas in die Noord-Kaap het Dinsdag op die liggame van haar vyf kleinkinders in ʼn ongebruikte vrieskas afgekom. Maj. Dimakatso Mooi, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC-vroueliga veroordeel boude-betoging

Argieffoto Die ANC-vroueliga het Woensdag gesê die liga is “erg geskok” oor die optrede van vroue wat vandeesweek hul boude ontbloot het tydens ʼn betoging by die ANC se streekkantoor in Pretoria. ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pta-polisieman doodgeskiet: Dubbele tragedie vir broer

Lt. kol. Reinier Lagois saam met sy ma, Ina Lagois-Mills. Foto: VerskafDie polisiebeampte wat Maandag koelbloedig by sy huis in Pretoria doodgeskiet is, het ʼn passie vir sy werk gehad en was meer as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Blinde, maar nie stom Zuma moet SA by Davos ‘lei’

Pres. Zuma met sy aankoms in Switserland. Foto: Elmond Jiyane’n Groot en sterk afvaardiging verteenwoordig Suid-Afrika vanjaar by die WEF se Davos-beraad, maar die vraag bly wie die diepste spore gaan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma in hof oor baba in puttoilet

Die ma word deur die polisie vergesel. Foto: SAPD Die ma van die pasgebore babadogtertjie wat Sondag uit ʼn puttoilet naby Louis Trichardt in Limpopo gered is, het Woensdag in die hof verskyn. Kol....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verhore oor elektrisiteitspryse gekanselleer

Argieffoto (Foto: SnapwireSnaps, Pixabay)Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het Woensdagmiddag aangekondig van die beplande openbare verhore om die voorgestelde tariefverhogings in elektrisiteit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Peuter in plastieksak gevind

ArgieffotoDie polisie ondersoek ʼn saak van poging tot moord nadat ʼn peuter van 19 maande Dinsdagaand in ʼn plastieksak in Kensington, Johannesburg, gevind is. Ao. Richard Munyai, woordvoerder van die...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live