17 beseer toe taxi tolplaza tref
Die taxi wat op 15 Januarie 2016 ‘n betonversperring by die Mvoti-tolplaza in KwaZulu-Natal getref het Foto: ER24Minstens 17 persone is beseer tot ʼn taxibestuurder Vrydagaand in die betonversperrings...
View ArticleMan kritiek beseer toe weerlig hom tref
Argieffoto ʼn Man is in ʼn kritieke toestand nadat hy Vrydagmiddag deur ʼn weerligstraal getref is in Meyerton, Gauteng. “Die voorval het in Johan le Rouxweg plaasgevind,” het Chitra Bodasing,...
View Article[Foto’s] Burkina Faso: Gyselaars bevry uit Ouagadougou-hotel
Splendid Hotel in Ouagadougou, Burkina Faso Foto: hotels.com Owerhede van Burkina Faso en Frankryk het Saterdag kragte saamgespan om ʼn luukse hotel oor te neem nadat al-Kaïda-militante dit Vrydagaand...
View ArticleTwee beseer toe kar in Durban-huis vasry
Die motor wat die huis in Durban-Noord getref het Foto: Crisis Medical Twee persone is Saterdagoggend beseer toe hulle met hul motor in ʼn huis in Durban-Noord vasgery het. “Die ongeluk het net ná 01:00...
View ArticlePensioenwet: ‘Wysigings meestal positief’
Argieffoto (Foto: Stevepb, Pixabay) Francois Smit, uitvoerende hoof van Solidariteit Finansiële Dienste, het gesê die Wysigingswet op Belastingadministrasie, wat onlangs deur pres. Jacob Zuma...
View ArticleSA gaan dalk 6 miljoen ton mielies moet invoer
Argieffoto Foto: earthtimes.org Graan SA het Vrydag gesê Suid-Afrika sal moontlik weens die droogte tussen vyf en ses miljoen ton mielies moet invoer, maar gewaarsku dat die land moontlik nie sulke...
View Article[Video] Droogte: Dringende ingryping nodig, sê DA
Skermskoot uit die video Die DA sê die droogte is ‘n ekonomiese en humanitêre krisis – nie net vir kommersiële boere nie, maar vir álle Suid-Afrikaners. Die amptelike opposisie sê die regering versuim...
View ArticleOperasie ʼn sukses ná baksteen hom tref
Caden Slabbert Foto: Krugersdorp Voice Die operasie waartydens ʼn spesiale titaan-metaalplaat in Caden Slabbert (9) se kop geplaas is, nadat hy met ʼn baksteen getref is, was suksesvol. Die Krugersdorp...
View ArticlePetisie om WhatsApp te red
Argieffoto ʼn Petisie is opgestel nadat die selfoonreuse Vodacom en MTN die Suid-Afrikaanse regering versoek het om gratis bel- en boodskapverskaffers soos WhatsApp en Skype te “reguleer”. Dit het aan...
View ArticleRegering waarsku kosmandjie kan met 25% styg
Argieffoto (Pixabay) Die regering en aandeelhouers in die landboubedryf het Vrydag gesê die basiese kosmandjie se prys kan tot en met 25% styg indien Suid-Afrika tussen 5 en 6 miljoen ton mielies moet...
View ArticleVierde aanvaller dood tydens klopjag by Burkina Faso-hotel; 23 dood
Soldate poog om weer beheer te kry van die hotel Foto: @ajenews, Twitter ʼn Vierde aanvaller is Saterdag dood ná militante Vrydagaand ʼn luukse hotel in Burkina Faso se hoofstad beset het. Volgens...
View Article‘SA’ners kan nie glo man sonder skoolopleiding is president nie’
President Jacob Zuma (15 Januarie 2016) Foto: GCIS Pres. Jacob Zuma het Vrydag gesê Suid-Afrikaners kan nie glo dat ʼn man wat nooit skool toe gegaan het, president is nie, en daarom moet hy 24/7...
View ArticlePta-skolier word vermis
Louis Smit (16) van Pretoria wat sedert 9 Januarie 2016 vermis word Louis Smit (16), ʼn skolier van Hoërskool Hercules in Pretoria, word sedert 9 Januarie vermis. “Ons vermoed hy is tans in die Kaap,”...
View Article‘Zuma must fall’-plakkaat afgeskeur
Al wat oor is van die oorspronklike plakkaat Foto: Xolani Koyana/EWN ʼn Groep mense met ANC-klere het Saterdag ʼn reusagtige ‘Zuma must fall’-plakkaat van ʼn gebou in Kaapstad se middestad afgeskeur....
View ArticleTwee sterf in botsing buite Fochville
Foto: ER24Twee mense is dood en vier beseer toe twee motors reg van voor op die N12 buite Fochville gebots het. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê toe paramedici by die toneel opdaag, het...
View ArticleEskom stel nuwe tesourier aan
Anoj Singh. Foto: http://www.eskom.co.za/Eskom het aangekondig Anoj Singh, die groep se finansiële hoof, sal die rol as tesourier oorneem, na die voormalige tesourier se bedanking. “Caroline Henry het...
View ArticleTweede hartseer vir Celine Dion
Celine Dionʼn Tweede tragedie het die sangeres, Celine Dion, getref, enkele dae nadat haar man, René Angélil (73), aan kanker oorlede is. Daniel Dion, Celine se ouer broer, is Saterdag in die ouderdom...
View ArticleTiener vas vir bende-skietvoorval
Argieffoto (StevePB, Pixabay)Polisiebeamptes in Grassy Park in Kaapstad het ʼn tienerseun in hegtenis geneem, nadat ʼn bendelid buite ʼn winkel in Parkwood in die stad geskiet is. Konst. Noloyiso Rwexana,...
View ArticleTwee dood toe motor in rivier beland
Argieffoto: ER24Twee mense is dood nadat hul voertuig Sondagoggend gerol en in ʼn rivier in Pietermaritzburg beland het. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê die ongeluk het in die vroeë...
View ArticleRioolstorting in Oranjerivier gestaak
Riool word uit die mangate gepomp. Foto: AfriForum Die burgerregte-organisasie AfriForum het Saterdag die Joe Gqabi Distriksmunisipaliteit geloof nadat die munisipaliteit stappe gedoen het om die...
View Article