Vier polisiebeamptes sterf in ongeluk
Foto: SAPD, FacebookVier polisiebeamptes is Vrydagaand in ʼn ongeluk op die N2 in Harding, KwaZulu-Natal, dood. Volgens die departement van vervoer en gemeenskapsveiligheid het die beamptes, wat lede...
View ArticleAberdeen-plaasmoord: Man ondervra
Argieffoto: Reint DykemaDie polisie in die Oos-Kaap het bevestig dat iemand ondervra word in verband met die moord op die 75-jarige Schalk Featherstone. Ao. Wessel Cronje, woordvoerder van die polisie,...
View ArticleSA op rand van rommelstatus
Argieffotoʼn Ekonoom het gewaarsku Suid-Afrika is op die rand van rommelstatus nadat die kredietgraderingsagentskap Standard & Poor’s (S&P) Suid-Afrika se buitelandse valutakredietgradering van...
View Article‘Superman’ van Tafelberg gered
Foto: ER24ʼn Man in sy laat 40s, geklee in ʼn Superman-uitrusting, is Saterdag van Tafelberg af gered. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê die man het aan ʼn pretdraf deelgeneem van die stad...
View ArticleMan verdrink in Vaalrivier
Argieffotoʼn Jong man het Saterdagmiddag in die Vaalrivier in Gauteng verdrink. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê die 25-jarige man was vermoedelik ʼn vakansieganger by ʼn woonwapark in...
View ArticleEen sterf, drie beseer toe bakkie en taxi bots
Foto: ER24 Een persoon is dood en drie ander beseer toe ʼn bakkie en minibustaxi Saterdag op die R36 naby Letaba in Limpopo gebots het. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê dit is nie...
View ArticleMotoris jaag in vulstasie vas
Foto: ANA ʼn Motoris het vroeg Sondagoggend by ʼn vulstasie in Durban ingejaag nadat hy vermoedelik beheer oor sy motor verloor het. Kyle van Reenen, woordvoerder van Crisis Medical ambulansdienste, het...
View Article‘Bendelid’ sterf tydens skietgeveg met polisie
Argieffoto (StevePB, Pixabay)ʼn Bendelid wat vermoedelik betrokke was by die moord op ʼn polisiebeampte is Saterdagmiddag tydens ʼn skietgeveg met die polisie doodgeskiet. Maj. Thulani Zwane, woordvoerder...
View ArticleNuwe wet sal ANC volle beheer oor SAUK gee, sê DA
Faith Muthambi. Foto: GCISDie Demokratiese Alliansie (DA) het Sondag gesê ʼn voorgestelde wet wat Vrydag aan die Nasionale Vergadering voorgelê is, sal die laaste bietjie onafhanklikheid van die SAUK...
View ArticleSkole gewaarsku oor weerhouding van rapporte
ArgieffotoGeen skool is daarop geregtig om leerders se rapporte te weerhou indien hul uitstaande skoolgeld nie betaal is nie, het Debbie Schafer, Wes-Kaapse LUR vir onderwys, Sondag gesê. Schafer het...
View ArticleVermiste Boksburg-tiener opgespoor
Anchené van den Berg. Foto: VerskafDie tienermeisie van Boksburg wat Maandag vermis geraak het nadat haar ouers haar by die skool afgelaai het, is Sondag in die vroeë oggendure in KwaZulu-Natal gevind....
View ArticleTwee wat glo goud versteek by lughawe vasgetrek
Foto: SAID Twee mans is Vrydagaand by die OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem nadat hulle 39 goudstawe uit die land probeer smokkel het. Sandile Memela, woordvoerder van die...
View ArticleDA sal hof toe indien Motsoeneng-ondersoek nie voortgaan
Hlaudi Motsoeneng Foto: news.iafrica.comDie DA het Sondag gesê die party sal regstappe doen indien die dissiplinêre ondersoek na Hlaudi Motsoeneng, die SAUK se omstrede bedryfshoof, nie voortgaan nie....
View Article[Foto’s] ‘Drake’ spook dit uit sodat kinders kan lees
Amabelles teen die Dragon Warriors Foto: Maroela Media Oxford University Press het Saterdag gewys hoeveel murg is in hul pype toe hulle die jaarlikse fondsinsamelingsdraakbootwedvaart by die V&A...
View ArticleMan aangekla ná ‘terreur-mesaanval’ by Londense treinstasie
Die Leytonstone-moltreinstasie in Londen is afgesper na ‘n mesaanval binne die stasie op Saterdag, 5 Desember 2015. Foto: Jonathan Brady/PA via APBritse polisie het Sondag ʼn 29-jarige man van poging...
View ArticleANCVL besoek Reeva se ouers
Reeva SteenkampBathabile Dlamini, president van die ANC Vroueliga (ANCVL), het Sondag die ouers van die vermoorde model Reeva Steenkamp in Port Elizabeth besoek. Die besoek volg kort nadat Oscar...
View ArticleVrystaat-egpaar se rusie eindig in moord
Argieffotoʼn Rusie tussen ʼn egpaar van Ventersburg het Vrydagaand tragies geëindig toe die vrou haar man met ʼn mes doodgesteek het. Ao. Malebo Khosana, woordvoerder van die Vrystaatse polisie, het gesê...
View ArticleSes vas ná ‘kaping’
Foto: SAPDSes mense is in Kaapstad in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn kaping nagemaak het om goedere te steel. Konst. Noloyiso Rwexana, woordvoerder van die polisie, het gesê twee mans het Saterdag...
View ArticlePositiewe protes teen swak leierskap
Argieffoto. Almal is dit eens dat dinge nie voor die wind gaan in Suid-Afrika nie. “Ek het nog nooit ervaar dat mense met soveel kommer en minagting van leiers praat nie,” spreek Dawie Roodt,...
View ArticleVrou byt glo stuk van ‘verkragter’ se tong af
Foto: SAPD/Facebookʼn 66-jarige vrou van die Oos-Kaap het glo ʼn gedeelte van haar vermeende verkragter se tong afgebyt. Kapt. Jackson Manatha, woordvoerder van die polisie, het gesê die vrou het glo...
View Article