Meer as een massaskietery per dag vanjaar in VSA
Argieffoto. Die voorval vandeesweek in San Bernadino waartydens twee mense 14 mense by ’n partytjie afgemaai het, was die 355ste massaskietery vanjaar in die VSA waartydens vier of meer mense geskiet...
View Article11 ontsnap uit brandende fabriek
Nooddienste op die toneel. Foto: ER24 Altesaam 11 mense het Donderdagaand uit ʼn brandende fabriek in Eastwood, Pietermaritzburg, in KwaZulu-Natal ontsnap. Na wat verneem word, is ER24 ontbied na die...
View ArticleOngeluk naby Bloemfontein eis man se lewe
Foto: Facebook ʼn Man is dood en ʼn vrou beseer nadat die voertuig waarin hulle gery het buite Bloemfontein gerol het. Volgens Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het die ongeluk in die vroeë...
View ArticleBoer bel om hulp voor finale doodskoot
Argieffoto: Reint Dykema ʼn Bejaarde boer van Aberdeen in die Oos-Kaap is Donderdagaand koelbloedig in sy huis doodgeskiet. Ao. Wessel Cronje, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê...
View ArticlePolisie waarsku teen aanlyn slenter oor werk
Argieffoto Die polisie waarsku teen ʼn aanlyn slenter wat mense per SMS uitnooi om aansoek te doen om sogenaamde polisieleerling-betrekkings in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). Die “betrekkings”...
View ArticleGoeie nuus: Charlie weer terug by die huis
Charlie Duvenhage. Foto: Verskaf ʼn Dankbare ma van Witbank in Mpumalanga is Donderdag, byna twee maande sedert haar 25-jarige seun in die Kameeldrift-omgewing oos van Pretoria verdwyn het, weer met hom...
View ArticleFochville-pa voor seun doodgeskiet
Argieffoto (Foto: imgkid.com)ʼn Man van Fochville in Gauteng is Vrydagoggend koelbloedig ten aanskoue van sy seun vermoor. Sers. Linkie Lefakane, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê...
View ArticleVonnisoplegging van moordenaars uitgestel
Argieffoto Die vonnisoplegging van die twee mans en een minderjarige wat verantwoordelik is vir die dood van Emmanuel Sithole, is Vrydag in die Johannesburg-landdroshof uitgestel omdat die...
View ArticleValke red 24 kinders uit ‘smokkelaars’ se kloue
Die Valke in Limpopo het toegeslaan op twee taxibestuurders wat daarvan verdink word dat hulle probeer het om mense van Zimbabwe na Suid-Afrika te smokkel. Twee taxi’s is onderskep nadat die Valke...
View ArticleNVG soek Oscar so gou moontlik terug in hof
Oscar Pistorius op 21 Oktober 2014 in die Pretoriase hooggeregshof tydens vonnisverrigtinge Foto: Themba Hadebe/AP/PoolDie nasionale vervolgingsgesag (NVG) het Vrydag gesê hy wil Oscar Pistorius so gou...
View ArticleDrie liggame in huis gevind
Argieffoto: SAPD/FacebookDie liggame van drie mans, tussen 20 en 22 jaar oud, is in ʼn huis in Bethelsdorp in die Oos-Kaap gevind. Kol. Priscilla Naidu, woordvoerder van die polisie, het gesê die...
View ArticlePolisieman sterf ná kaping; man in hof
Argieffoto: SAPDʼn Man wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn polisiebeampte van Noordwes tydens ʼn kaping geskiet het, het Vrydag in die Brits-landdroshof verskyn. Die saak teen Samuel Marothodi Maphanga...
View ArticleMan beëindig liefdesdriehoek tragies, sê polisie
Argieffoto: Nico Strydomʼn Vermeende liefdesdriehoek het in ʼn treurspel ontaard toe ʼn man glo sy vriendin en haar beweerde minnaar doodgeskiet het en toe selfmoord gepleeg het. Ao. Mothemane Malefo,...
View ArticleSes dood, talle beseer in KZN-ongelukke
Argieffoto.Ses mense is Vrydagaand dood en 37 beseer in ongelukke aan die KwaZulu-Natalse suidkus. Robert Mckenzie, woordvoerder van die provinsiale nooddienste, het gesê twee vroue is dood nadat die...
View ArticleMan vermoor, vrou erg verniel in plaasaanval
Foto: Johni EdwardsDie polisie is op soek na ses verdagtes in verband met ʼn plaasmoord in die Spruitfontein-omgewing naby Rustenburg in Noordwes. Kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die polisie, het...
View ArticleOntsnapte loop rieme styf
Theo Botha wat uit die Goedemoed-gevangenis ontsnap het. Foto: SAPDTheo Botha (56), wat tronkstraf uitdien vir die moord op sy dogter en ʼn huishulp en wat vroeër die week uit aanhouding ontsnap het, is...
View Article12-jarige deur weerlig doodgeslaan
Argieffotoʼn 12-jarige seun is in Howick in KwaZulu-Natal deur weerlig doodgeslaan. Chris Botha, woordvoerder van die Netcare 911, het gesê paramedici is Vrydagmiddag ontbied nadat ʼn groep seuns wat...
View ArticleUV se raad sê ja vir Engels
Universiteit van die Vrystaat Foto: UV, FacebookDie raad van die Universiteit van die Vrystaat (UV) het ʼn voorstel dat Engels die primêre medium van onderrig moet word, goedgekeur. Die raad het Vrydag...
View ArticleStudent ernstig beseer in val
Foto: ER24 ʼn 18-jarige student is ernstig beseer nadat hy glo uit ʼn venster van ʼn studentewoning in Kaapstad geval het. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê die man het glo Saterdagoggend...
View ArticleReuse aardbewing tussen SA en Australië
Argieffoto’n Aardbewing met ’n sterkte van 7,1 het in die see tussen Suid-Afrika, Australië en Antarktika voorgekom. Die Australiese tsoenami-waarskuwingsburo het egter nie ‘n tsoenamiwaarskuwing...
View Article