Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

NSRI maan vakansiegangers oor sleurstrome

Argieffoto: NSRIDie Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het vakansiegangers gewaarsku om ekstra versigtig te wees by die see tydens springgety wanneer daar sleurstrome is. Craig Lambinon,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Limpopo-boer gruwelik vermoor; boervrou vermis

Die gebrande plaashuis. Foto: Die Spoorsnyers/Facebook Die polisie is steeds op soek na ʼn vrou van ʼn plaas buite Modimolle in Limpopo nadat haar man se bebloede liggaam Sondagaand buite hul huis gevind...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gautrein-dienste terug na normaal

Gautrein-dienste tussen Pretoria se middestad en Hatfield het na normaal teruggekeer. Die diens tussen Pretoria en Hatfield is vir langer as ‘n week ontwrig, nadat ʼn vragmotor verlede naweek by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Betogers veroorsaak chaos buite Limpopo-dorp

Foto: SAPDPolisiebeamptes is steeds op die toneel waar ten minste 14 voertuie Sondag in die Steelpoort-gebied in Limpopo tydens gewelddadige betogings aan die brand gesteek is. Kol. Ronel Otto,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Wie is die grootste vyand?

Foto: COP21 – Paris 2015/TwitterDit lyk of die bykans 200 lande in die wêreld teen die komende naweek ʼn deurslaggewende ooreenkoms kan bereik wat ʼn impak op klimaatsverandering in die toekoms kan hê....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Duo slaan helder oordag op twee plaashuise toe

Argieffoto Twee verdagtes het Sondag helder oordag op twee huise op ʼn plaas in die Sanddrift-omgewing, buite Brits in Noordwes, toegeslaan en die inwoners beroof en aangerand. Chris Degenaar, ʼn boer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man aangekla ná kameel se dood

Die kameel kort nadat sy op die kleinhoewe gevind is. Foto: DBVʼn Inwoner van ʼn kleinhoewe buite Bloemfontein het verlede week op ʼn hartseer gesig afgekom nadat hy een aand ʼn dier in die omgewing se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Naweek se nat weer veroorsaak chaos op paaie

Foto: Rescue Care Meer as 50 motorongelukke is tussen Vrydag- en Maandagoggend in en om Durban aangemeld. Die meeste hiervan is vermoedelik toe te skryf aan die reën wat oor KwaZulu-Natal uitgesak het....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou se lyk onder matras in Limpopo-plaashuis gevind

Argieffoto: Reint DykemaDie liggaam van ʼn Limpopo-vrou is Maandagoggend deur haar huishulp onder ʼn matras in een van die slaapkamers van haar huis op ʼn plaas in die Haenertsburg-gebied naby Tzaneen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

2015 amper rekordjaar vir groot aardbewings

Argieffoto Die groot aardbewing met ’n sterkte van 7,2 wat pas in die voormalige Sowjetrepubliek Tadjikistan voorgekom het, het die totale aardbewings vanjaar van 7 of meer op die momentmagnitudeskaal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Moenie wag tot dit te laat is nie’

Mirinda Potgieter. Foto: Verskaf In ʼn poging om te midde van die veldtog, 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders, bewusmaking te skep, het ʼn slagoffer besluit om haar storie te deel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man gevonnis ná hy suur oor vrou uitgooi

Jan Pieterse. Foto: Werner Beukes/SAPA Jan Pieterse (45), die man wat suur oor die ma van sy kind uitgegooi het, is Maandag in die Johannesburg-landdroshof gevonnis. Pieterse is ʼn vonnis van tien jaar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zoeloe-Koning gekap oor pro-apartheiduitsprake

Koning Goodwill Zwelinthini. Foto: DoCZoeloe-koning Goodwill Zwelithini is Maandag oor die kole gehaal vir sy uitsprake die afgelope naweek waarin hy die suksesse van die apartheidregering geloof het....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Limpopo-dosent se liggaam op kampus aangetref

ArgieffotoDie polisie ondersoek die raaiselagtige moord van ’n universiteitsdosent van Limpopo nadat sy liggaam Maandagoggend voor sy huis in sy rolstoel aangetref is. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ondersoek na Phiyega begin amptelik

Die geskorste nasionale polisiekommissaris Riah Phiyega Foto: Werner Beukes/SAPADie presidensiële kommissie van ondersoek wat Riah Phiyega, geskorste polisiehoof, se bevoegdheid sal vasstel, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parlement bereik ooreenkoms met stakende werkers

Nehawu-betoging by die parlement (November 2015) Foto: TwitterParlementêre werknemers was Maandag terug by die werk nadat die Nehawu-vakbond en ʼn parlementêre voorsittende beampte ʼn betalingsooreenkoms...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man gevonnis ná hy vriendin doodslaan

Argieffotoʼn Man van Koffiefontein in die Vrystaat wat in Oktober sy vriendin tydens ʼn rusie vermoor het, is Maandag in die plaaslike streekshof gevonnis. Ao. Zweli Mohobeleli, woordvoerder van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vlieënier sterf in Swellendam-ongeluk

Die ongelukstoneel. Foto: ERM Private Ambulance/Facebookʼn Vlieënier is dood nadat sy straalvliegtuig naby Swellendam in die Wes-Kaap neergestort het. Volgens die polisie het die ongeluk Maandag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man wou glo dossier koop

Argieffotoʼn Man wat teregstaan op aanklag van dronkbestuur, het Maandag in die hof verskyn op aanklag dat hy die dossier vir sy saak wou koop. Antonio Manuel Rodrigus Alves (spelling volgens klagstaat)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hamermoord-saak uitgestel

Argieffotoʼn 35-jarige man, wat daarvan beskuldig word dat hy sy vriendin met ʼn hamer doodgeslaan het, het Maandag in die Brits-landdroshof in Noordwes verskyn. James Maluleka van Jericho het aan die...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live