Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parlement dreig Nehawu met polisie-optrede

Nehawu-betoging by die parlement (November 2015) Foto: Twitter Die bestuur van die parlement het Dinsdag gewaarsku hulle sal nie huiwer om die polisie te ontbied om stakende werkers te verwyder wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man weer vier verdagtes af tydens plaasaanval

‘n Bloedstreep buite die huis. Foto: SAPD Twee van vier verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle Dinsdag in die vroeë oggendure op ʼn plaashuis in die Oranjeville-omgewing in die Vrystaat wou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Een vegvliegtuig maak dalk hele winter

Skermskoot: Haberturk TV via AP Die neerskiet van ʼn Russiese vegvliegtuig deur die Turkse lugmag wys dat internasionale verhoudinge ingewikkelder is as ‘my vyand se vyand is my vriend’. Maar dit wys...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Reeksverkragter’ beweer polisie het saamgesweer

Argieffotoʼn Vermeende reeksverkragter, wat op 152 aanklagte teregstaan, beweer die polisie het saamgesweer teen hom aangesien hy ʼn “leek” is. Peter Dashboy Khoza beweer die polisiebeampte wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gay predikant verloor saak in konstitusionele hof

Argieffoto Die konstitusionele hof het beslis Ecclesia de Lange, ʼn voormalige predikant in die Metodistekerk, mag nie as predikant dien terwyl sy met iemand van dieselfde geslag getroud is nie. De...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Helikopter val in Alberton

Die helikopter wat geval het. Foto: ER24ʼn Man in sy 60s het matige beserings opgedoen nadat ʼn helikopter Woensdagoggend in ʼn veld naby Kliprivierweg in die suide van Johannesburg geval het. Russel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leerlinge vas ná moord op geliefde huismoeder

Carima Barnard. Foto: Verskaf Twee 15-jarige leerlinge aan die Jimmie Roos-jeugsorgsentrum naby Dewetsdorp in die Vrystaat, sal na verwagting Woensdag van moord aangekla word nadat Carima Barnard (50),...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Egpaar op plaas oorval

Foto: SAPDʼn Egpaar is vroeg Woensdagoggend op hul plaas naby Biesiesvlei in Noordwes deur vyf gewapende mans oorval. Sers. Kealeboga Molala, woordvoerder van die polisie, het gesê die groep gewapende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Weduwee (66) op plaas vermoor

Irene Vermaak. Foto: Facebook Die liggaam van ʼn 66-jarige weduwee is Dinsdagaand in ʼn plas bloed in haar plaashuis tussen Devon en Endicott in Gauteng gevind. Irene Vermaak, wat alleen op die plaas...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Numsa finaal uit Cosatu geskop

Die besluit om Numsa uit Cosatu te skop, is Donderdag tydens die vakbondfederasie se kongres in Midrand bekragtig. Afgevaardigdes het oor die skorsing gestem nadat die vakbond Fawu beswaar aangeteken...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Een dood na hoëspoed-jaagtog in Umhlanga

Foto: SAPD Volgens die polisie was beamptes omstreeks 12:00 op patrollie toe hulle ʼn verdagte wit BMW opgemerk het met vier insittendes. Toe beamptes die motor nader, het die bestuurder weggejaag en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Phetoe as adjunk sekretaris-generaal verkies

Phetoe na sy verkiesing. Foto: Cosatu/Twitter Solly Phetoe, Cosatu se provinsiale sekretaris in Noordwes, is as die vakbondfederasie se adjunk sekretaris-generaal verkies. Phetoe het 1 679 stemme gekry...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Duisende leerders moet weer vraestel skryf

ArgieffotoMeer as 17 000 matriekleerders in Limpopo moet twee lewenswetenskap-vraestelle oorskryf, nadat die tweede vraestel vir lewenswetenskap verlede week, kort voor dit geskryf is, uitgelek het....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou beplan glo moord op man

Foto: SAPD/Facebookʼn Vrou en twee vermeende huurmoordenaars is in hegtenis geneem op aanklag van moord en poging tot moord. Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het gesê Zakithi Nsibande...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plan vir ‘kruising van dood’

Argieffoto. Die sogenaamde kruising van die dood, waar die R31 en N12 mekaar kruis net buite Kimberley en waar daar sedert April vanjaar reeds 86 ongelukke was, is uiteindelik beveilig. Motoriste wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Telefoontjie speel lei tot misverstande, selfs in die media

Argieffotoʼn Onlangse onafhanklike artikel in Maroela se deelname-afdeling het tot ʼn kettingreaksie ver buite Maroela se domein gelei, waar ʼn klompie suur sop ook uitgeloop het. Stertjies bylas sonder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lymen vul nou éérs slaggate

Lymen besig om ‘n slaggat te vul. Foto: VerskafLymen Malambo, die 25-jarige hawe- en werklose man van Hartbeespoort in Noordwes wat op sy eie slaggate begin vul het, het opleiding ontvang en vul nou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog drie vas ná wag in winkelroof sterf

Foto: ANADie polisie in Limpopo het nog drie verdagtes in hegtenis geneem in verband met die rooftog by ʼn Polokwane-winkelsentrum waartydens ʼn veiligheidswag doodgeskiet is. ʼn Totaal van vyf verdagtes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Devon-plaasmoord: Verdagte in struweling doodgesteek

Irene Vermaak. Foto: Facebook Skaars ʼn uur nadat die plaasbeveiligingsgemeenskap van Devon die moordtoneel van die weduwee Irene Vermaak (66) skoongemaak het, het ʼn man met sy lewe geboet toe hy op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motsoeneng se aanstelling wás onwettig

Hlaudi Motsoeneng Foto: news.iafrica.comDie Wes-Kaapse hooggeregshof het Vrydag die aanstelling van die SAUK se omstrede bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, ter syde gestel. Regter Dennis Davis het gesê...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live