Twee vas ná aanval op Mali-hotel
Die Radisson Blu-hotel in Bamako. Die Malinese spesmagte het twee mans in hegtenis geneem in verband met verlede week se aanval op ʼn luukse hotel in die hoofstad, Bamako, waarin 19 mense dood is. Maj....
View ArticleWêreld staan saam teen die IS-terreurbedreiging
ArgieffotoDuitsland se bondskanselier, Angela Merkel, het nog meer hulp aan Frankryk beloof. Merkel het sonder om te veel besonderhede verskaf, gesê dit is duidelik die Islamitiese Staat (IS) moet met...
View ArticleEgpaar se hel oor kinderontvoeringsgerugte op sosiale media
Marius en Mari van der merwe saam met hul dogter, Rolané. Foto: Verskaf ʼn Egpaar van Pretoria word uit verskeie oorde gedreig nadat valse inligting op sosiale media gedeel is dat hulle kinders by...
View ArticlePa en seun vas oor wapens, diere
Argieffoto Willem Nel (49) en sy 21-jarige seun, ook Willem, het in die Pretoria-Noord-landdroshof verskyn nadat hulle in hegtenis geneem is op aanklag van die onwettige besit van vuurwapens en...
View ArticleHondjie lewend geslag vir ‘ritueel’
Argieffoto WAARSKUWING: Die inhoud van die berig is baie grafies van aard en is nie geskik vir sensitiewe lesers en kinders nie. ʼn Klein hond is Donderdagaand glo deur ʼn 26-jarige man van Sasolburg in...
View ArticleAfriForum en TKAG gaan hidrobrekingregulasies in hof betwis
Argieffoto (Foto: jwigley, Pixabay) AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG) het dokumentasie by die Noord-Gautengse hooggeregshof ingedien en gaan poog om die regulasies met betrekking tot...
View ArticleVrou sluit ‘dief’ binne motor toe
Argieffoto ʼn 31-jarige man moet Maandag in die Schweizer-Reneke landdroshof in Noordwes verskyn in verband met diefstal uit ʼn motor. “ʼn Vrou het Donderdagmiddag omstreeks 16:00 haar motor parkeer en...
View ArticleGroepsklag kom dalk teen M-Net
Skermskoot verskaf deur Solidariteit Die vakbond Solidariteit het vandag bekendgemaak dat hy van voorneme is om ’n groepsklag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) in te dien oor M-Net se...
View ArticleOud-SAID-werknemer vas oor bedrog van R5 miljoen
Argieffoto ʼn Geoktrooieerde rekenmeester en voormalige werknemer van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is Vrydag by haar werk in Centurion in hegtenis geneem op aanklag van bedrog van meer as R5...
View ArticleKaapstad-man vas oor wapens
Foto: SAPDʼn 34-jarige man van Milnerton is in hegtenis geneem in verband met die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie. Kapt. FC van Wyk, woordvoerder van die polisie, het gesê lede van die...
View Article‘Ma’ in hof vir ontvoering 18 jaar gelede
Die Wes-Kaapse hooggeregshof. ArgieffotoDie vrou wat daarvan beskuldig word dat sy die drie dae oue Zephany Nurse 18 jaar gelede uit haar bedjie in die Groote Schuur-hospitaal ontvoer het, het Vrydag...
View ArticleSameswering in Yengeni-dronkbestuursaak beweer
Tony Yengeni. Foto: Chantall Presence/ANATony Yengeni, voormalige hoofsweep van die ANC, se regspan het in die Kaapstad-landdroshof beweer dat daar moontlike sameswering teen hom was met sy...
View ArticleTwee dood in Boksburg-botsing
Foto: ER24Twee mense is vroeg Saterdagoggend in ʼn botsing in Boksburg aan die Oos-Rand dood. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het gesê ʼn Golf en ʼn Audi het in Rietfonteinweg gebots. Twee mans...
View ArticleGautrein-diens ontwrig weens ongeluk
Foto: Netcare 911Die Gautrein-diens tussen die Pretoria- en Hatfield-stasies is vir eers gestaak weens ʼn ongeluk. “’n Vragmotorongeluk het veroorsaak dat ’n heining op die oorhoofse lyn geval het. Ons...
View ArticlePresidensiële handboek nou vir almal te sien
Pres. Jacob Zuma Foto: Elmond JiyaneDie presidensiële handboek is aan die publiek beskikbaar gestel. “Die kabinet het vandag die presidensiële handboek beskikbaar gestel soos goedgekeur tydens die...
View ArticleMalema het weer houtwerk gedop, sê Mandla Mandela
Julius Malema Foto: Werner Beukes/SAPAMandla Mandela het ʼn striemende aanval op Julius Malema, leier van die EFF, gedoen. Mandela het in ʼn verklaring ANC-beleid en -praktyk verdedig en Malema aangevat...
View Article‘Onvanpas’ vir Noakes om raad op Twitter te gee
Prof. Tim Noakes. Foto: TwitterDit was onvanpas vir prof. Tim Noakes om raad op Twitter te gee, het die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGSA) gehoor. Prof. Muhammad Ali Dhansay het gesê...
View Article‘Volkome selfbeskikking of niks’, eis party
Foto: FacebookDie politieke party Front Nasionaal het Vrydag ʼn Vryheidsmanifes aan die regering oorhandig. “Hierin eis ons dat volkome selfbeskikking, ingevolge artikel 235 van die Grondwet, aan die...
View ArticleF- vir Zuma
Foto: TwitterDie DA se jaarlikse “rapport” oor pres. Jacob Zuma en sy kabinet is deurtrek met die simbool F-. Pres. Zuma het ʼn F- gekry vir sy hantering van die Omar al Basjir-sage, die...
View ArticleMan kom op verloofde, kinders se lyke af
Argieffoto: SAPD/FacebookDie polisie in Port Elizabeth ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn man wat van sy werkplek af teruggekeer het huis toe op die liggame van sy verloofde en twee kinders afgekom...
View Article