Mangat-moord: Vierde verdagte gee homself oor
Wyle Danie Dreyer. Foto: Facebook ʼn Man, in sy 40’s, het homself Dinsdag by die Villieria-polisiestasie oorgegee in verband met die moord op Danie Dreyer (64). “Die man, van Eersterust, het homself...
View ArticleBreyten se ope brief aan US rektor
Breyten Breytenbach Foto: GelykeKanse.com Die alombekende digter en taalregteaktivis, Breyten Breytenbach, het die afgelope naweek ʼn ope brief aan die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US)...
View ArticleNuwe vakbondfederasie verwag
Zwelinzima Vavi, voormalige hoofsekretaris van Cosatu Foto: Werner Beukes, SAPA Zwelinzima Vavi, as deel van ‘n splintergroep van Cosatu, het Dinsdag tydens ‘n perskonferensie die moontlikheid van ʼn...
View ArticleReik na die sterre – letterlik
Die miljardêr Yuri Milner en prof. Stephen Hawking op 12 April 2016 tydens die perskonferensie oor die nanotuie Prof. Stephen Hawking en die Russiese miljardêr, Yuri Milner, het Dinsdag ʼn $100...
View ArticleNóg ʼn Harmony-mynwerker sterf
Argieffoto ʼn Tweede rotsbooroperateur is Maandag by een van Harmony se myne oorlede. Die rotsbooroperateur is Maandagmiddag tydens ʼn grondstorting by die Phakisa-myn in Welkom oorlede. “Boor- en...
View ArticleNuuskommentaar: Groot oë op klein Allister Coetzee
Allister Coetzee. Foto: SaruDie hoop op Allister Coetzee, die nuwe Bokafrigter, is groot, op sowel as van die veld. Uiteindelik sal sy toets wees of hy die land kan neem na ’n punt waar meriete, en nie...
View ArticleBraamfontein-leeu toe ʼn rolprentster
Foto: TwitterDie Braamfontein-leeu wat sosiale media sedert Maandagaand aan die gons het, is toe die hele tyd ʼn rolprentster. Scott Simpson, woordvoerder van die Leeupark naby Johannesburg, het...
View ArticlePlaasbaba maak onverwagse verskyning
Argieffoto Craig van Rensburg en Sekese Ramachela, paramedici van ER24, moes “vroedman” speel toe ʼn vrou onverwags op ʼn Noord-Kaapse plaas in kraam gegaan het. Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24,...
View ArticleBejaarde buite Rustenburg-huis oorval
Argieffoto: SAPD/Facebook Die Rustenburg-polisie doen ʼn beroep op die publiek om met inligting na vore te kom nadat ʼn 70-jarige vrou glo Maandag buite ʼn huis in dié Noordwes-dorp deur vier gewapende...
View ArticleDuitse komediant aangekla oor gedig
Pres. Tayyip Erdogan van Turkye. Foto: AP Photo/Kayhan Ozer, Presidential Press Service, PoolDie Turkse regering het ʼn klag teen die komediant Jan Böhmermann ingedien. Böhmermann, ʼn bekende komediant...
View ArticlePolisie fnuik beplande plaasaanval
Argieffoto: SAPDʼn Beplande plaasaanval naby Port Alfred in die Oos-Kaap is gefnuik nadat polisiebeamptes vooraf ʼn wenk daaroor ontvang het. Lt. Luvuyo Mjekula, woordvoerder van die polisie, het gesê...
View ArticleBaba sterf ná pa haar glo neergooi
Argieffoto ʼn Drie maande oue babadogtertjie is dood nadat haar pa haar glo tydens ʼn woedebui hard op die grond neergegooi het. Maj. Thulani Zwane, provinsiale polisiewoordvoerder van KwaZulu-Natal, het...
View ArticleStarbucks-koffie nou ook in SA
Foto: Starbucks, Facebook Die eerste amptelike Starbucks-restaurant maak vandeesmaand sy deure in Suid-Afrika oop. “Ons is trots om aan te kondig dat die eerste Starbucks-tak in Rosebank [Johannesburg]...
View ArticleValk oorleef rit ná motor hom tref
Foto: Facebook via Dave Pepler Dave Pepler, bekende natuurkenner en TV-aanbieder, het Dinsdag ʼn merkwaardige voorval op sy Facebook-blad gedeel van ʼn motoris wat ʼn edelvalk teen ʼn hoë spoed getref het,...
View ArticleGewilde restaurant van groot bedrag kontant beroof
Marshall Security op die toneel. Foto: Verskaf Drie gewapende mans het Woensdagoggend op ʼn gewilde restaurant in Durban toegeslaan en dit van ʼn onbekende hoeveelheid kontant beroof. Kyle van Reenen,...
View ArticleMpumalanga-man val na sy dood
Dawid Gerber. Foto: Facebook via Petra Institute for Children’s Ministryʼn Staptog na die kruin van die Legogote-berg, tussen Witrivier en Hazyview in Mpumalanga, het tragies geëindig toe die groepleier...
View ArticleGrootste winkelsentrum in Afrika binnekort oop
‘n Voorstel van hoe die Mall of Africa gaan lyk wanneer dit klaar gebou is. Foto: Facebook via Mall of Africa Die Mall of Africa, die grootste winkelsentrum in die suidelike halfrond, open einde April....
View Article‘Spoorlyndiewe’ op heterdaad betrap
Kapt. Thabo Mosia, bevelvoerder van die Warden-polisiestasie, Thumby Govender, hoofondersoekbeampte van Transnet en Lehlohonolo Mokoena, senior beskermingsbeampte van Transnet by die gesteelde...
View ArticleAanlynregistrasie weer beskikbaar vir Gauteng-ouers
‘n Skermskoot van die aanlynregistrasiestelsel.Die Gautengse departement van onderwys het Woensdag gesê hy het die “voorlopige registrasietydperk” vir ouers om hul kinders vir skooltoelating te...
View ArticleLiggaam van vermiste man in Vaaldam gevind
Louis Lötter. Foto: Verskaf Sedert die kano waarop Louis Lötter (43) Sondagmiddag ten aanskouing van sy nabye vriende op die Vaaldam omgeslaan het, het sy geliefdes daagliks getrou op die oewer gewag...
View Article