Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oproep lei tot gru-vonds in Pta

Argieffoto: SAPD/FacebookDie bebloede liggaam van ʼn vrou is Maandagmiddag in die Pretoriase Moot gevind. Konst. Tumisang Moloto, woordvoerder van die polisie, het gesê polisiebeamptes het ʼn klagte...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mynwerker sterf by Harmony-myn

Argieffotoʼn Mynwerker is Maandag by Harmony se Kusasalethu-myn naby Carletonville dood. Volgens Harmony is die mynwerker in ʼn grondstorting dood. Die maatskappy het in ʼn verklaring gesê bedrywighede op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma moet verantwoordelikheid aanvaar vir ‘Guptanami’

Pres. Zuma , Atul Gupta en Noxolo Kiviet. Foto: Flickr/GovernmentZADie vakbond Solidariteit het vandag ʼn beroep op president Jacob Zuma gedoen om verantwoordelikheid te aanvaar vir die waarskynlike...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aanlynaansoeke tydelik opgeskort

Die foutboodskap op die registrasiewebwerf.Die Gautengse departement van onderwys het aanlynaansoeke by die provinsie se skole tydelik opgeskort. Ouers kon Maandag vir die eerste keer hul inligting op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reddingspoging ‘soos iets uit rolprent’

Foto: VSA-kuswagDrie mans is van ʼn verlate eiland gered met ʼn reddingspoging wat herinner aan ʼn toneel uit ʼn Hollywood-rolprent. Die drie mans is Dinsdag as vermis aangemeld nadat hul boot nie op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mangat-moord: Drie in hof vir moord op oudpolisieman

Wyle Danie Dreyer. Foto: Facebook Drie verdagtes sal na verwagting Dinsdag in die Pretoriase landdroshof verskyn weens die moord op Danie Dreyer (64) wie se liggaam onlangs in ʼn mangat in die stad...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man glo van brug gegooi

Skermskoot van Google Maps.ʼn Man het ernstige beserings opgedoen nadat hy Dinsdagoggend van die Govan Mbeki-brug tussen Mitchells Plain en Nyanga in Kaapstad afgegooi is en op die R300-snelweg onder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nene op pad na privaat sektor

Voormalige minister van finansies, Nhlanhla Nene Foto: Departement van kommunikasieNhlanhla Nene, die voormalige minister van finansies, het glo niks van sy afdanking geweet tot pres. Jacob Zuma die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe Bok-breier aangekondig

Argieffoto.Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Dinsdag die Springbokke se nuwe afrigter aangekondig. Oregan Hoskins, Saru se president, het aangekondig Allister Coetzee, voormalige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Omstander red 18-jarige uit brandende motor

Nooddienste op die toneel. Foto: Crisis Medical ʼn Omstander se dapper optrede het moontlik die lewe van ʼn 18-jarige motoris gered nadat laasgenoemde se motor tydens ʼn kettingbotsing aan die brand...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man ontwapen, skiet twee polisiebeamptes

Foto: SAPD, Facebook Twee beamptes van die Leslie-polisie in Mpumalanga is Dinsdagoggend glo deur ʼn aggressiewe man oorweldig en geskiet toe die beamptes ʼn beskermingsbevel op hom wou beteken. Brig....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma se verjaardagwens

Pres. Jacob Zuma. Foto: Ntswe Mokoena, departement van kommunikasiePres. Jacob Zuma het Dinsdag met die viering van sy verjaardag sy wens vir Suid-Afrika bekend gemaak. “Ek is dankbaar vir die geskenk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Rower’ op Gauteng-kleinhoewe geskiet

Foto: SAPD ʼn Vermeende rower is Maandag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe in Marabeth, Tarlton, in die weste van Johannesburg geskiet. Konst. Lucky Matome, woordvoerder van die polisie, het gesê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moot-moord: Familielid dan in hof

Elsabe van Niekerk. Foto: FacebookDie familielid wat in hegtenis geneem is enkele ure ná die moord op Elsabe van Niekerk (55), sal later die week in die hof verskyn. Die 28-jarige aangetroude...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kommer oor ‘polisiebetrokkenheid’ by plaasaanvalle

Foto: SAPD, FacebookVrystaat Landbou (VL) het sy kommer uitgespreek oor die moontlike betrokkenheid van polisiebeamptes by plaasaanvalle nadat vier mans wat hulle as polisiebeamptes voorgedoen het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verdagtes met ses gesteelde jaggewere betrap

Die jaggewere wat teruggevind is. Foto: SAPD Die Limpopo-polisie het op drie verdagtes toegeslaan en beslag gelê op ses hoë kaliber jaggewere wat onlangs op ʼn plaas naby Modimolle (Nylstroom) gesteel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

1,3 miljoen nuwe kiesers op lys

ArgieffotoMeer as 1,3 miljoen kiesers het tydens twee registrasienaweke hierdie jaar geregistreer om vir die eerste keer aan die munisipale verkiesings deel te neem. Die Onafhanklike...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] Internet op hol oor leeu in Braamfontein

Foto: Twitter Foto’s van ʼn leeu wat doodluiters in ʼn straat in Braamfontein, Johannesburg, afloop word wyd op sosiale media versprei en het internetgebruikers skoon op hol. Die foto’s is skynbaar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sylvester se lot bekend

Sylvester voordat hy vir die tweede keer ontsnap het. Foto: VerskafDie Karoo Nasionale Park buite Beaufort-Wes het Dinsdag gesê hy het ʼn besluit geneem oor die toekoms van Sylvester, die park se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC Gauteng: Zuma moet ‘besin’, ‘die regte ding doen’

President Jacob Zuma reageer op 18 Februarie 2016 op die debat ná sy staatsrede Foto: @PresidencyZA, Twitter Die ANC in Gauteng het in ʼn verklaring gesê pres. Jacob Zuma moet “diep nadink” en “die...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live