Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seksklagtes teen modelbaas: ‘Hulle maak stories op’

Dawie de Villiers in die hof Foto: ANADawie de Villiers, die Johannesburgse modelbaas wat tereg staan op verskeie aanklagte wat verkragting, seksuele aanranding en die besit van kinderpornografie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou van Tafelberg gered

Foto: ER24ʼn Vrou moes Woensdagmiddag met ʼn helikopter van Tafelberg af gered word, nadat sy geval en ernstig beseer is. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici is na die toneel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC vra vir eenheid in party

ArgieffotoZizi Kodwa, die ANC se nasionale woordvoerder, het ʼn beroep op ANC-lede gedoen om eenheid in die party te bevorder te midde van persone wat “uitsprake maak” oor die organisasie. Hy het die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sterk aardbewing skud Mianmar, Indië

Argieffotoʼn Sterk aardbewing, wat 7.1 op die momentmagnitudeskaal geregistreer het, het Mianmar en Indië Woensdag geskud. Die Mianmar-aardbewingskomitee het gesê die middelpunt van die aardbewing was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Duisende doen aanlyn aansoek vir IDs, paspoorte

ArgieffotoDuisende mense het reeds aanlyn vir hul ID-slimkaarte en paspoorte aansoek gedoen nadat die departement van binnelandse se sake sy aanlynportaal in samewerking met vier van die land se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA-aansoek vir anti-Zuma-optog verwerp

Die DA se optog in Johannesburg in Januarie 2016. Foto: Twitter via @Our_DADie Nelson Mandelabaai-munisipaliteit het Woensdag ʼn aansoek deur die DA om ʼn anti-Zuma-optog buite die stadsaal in Port...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Gewelddadige misdadiger’ vas in Bloem

Lede van die Parkweg-opsporingseenheid saam met die verdagte. Foto: Verskafʼn 32-jarige man wat glo verantwoordelik is vir ʼn reeks “ernstige en afskuwelike misdade” in Bloemfontein is in hegtenis geneem...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC-ligastrukture: ‘Zuma was dapper om jammer te sê’

Pres. Jacob Zuma. Foto: GCISDie ANC se ligastrukture in Gauteng het hulle gedistansieer van die provinsiale leierskap se uitsprake wat pres. Jacob Zuma veroordeel na aanleiding van die konstitusionele...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Bevorder wit man, gelas hof

Jan Pretorius. Foto: Reint DykemaDie Tshwane-metro is beveel om ʼn wit man te bevorder en terugwerkend te vergoed nadat die arbeidshof in Johannesburg bevind het daar is onbillik teen hom...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Van Kruistogte tot kalifaat

ArgieffotoEuropa, en veral Frankryk, is nog geensins gevrywaar van terreurbedreigings deur die IS nie, waarsku ’n kenner. Maar hoekom is Frankryk so ’n “gewilde” IS-teiken? Herman Toerien het gaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitspraak gelewer oor appèl teen Walus-parool

Foto: ANA Die Noord-Gautengse hooggeregshof het Donderdag uitspraak gelewer rakende die minister van justisie en korrektiewe dienste se aansoek om verlof tot appèl teen Janusz Walus se vrylating. Walus...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Comair-staking: ‘Bedrywighede gaan voort’

Argieffoto: cyberairlines.netDie lugvaartmaatskappy Comair het Donderdag gesê sy bedrywighede gaan steeds voort ondanks ʼn staking deur werknemers verbonde aan die vakbond Uasa. Comair is die plaaslike...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3-jarige van Mosambiek-tronk na SA gebring

Die driejarige seuntjie met sy aankoms by die lughawe. Foto: Verskafʼn Driejarige seuntjie is vandeesweek van Mosambiek na Suid-Afrika gerepatrieer. ʼn Afvaardiging van die departement van maatskaplike...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee dood in gru-botsing in Krugersdorp

Foto: ER24Twee vroue is dood en nog twee mense beseer toe ʼn bakkie en ʼn motor Donderdagoggend in Krugersdorp gebots het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici was kort ná 09:00 op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moot-moord: Familielid in hof

Stephanus Jakobus VisserDie familielid wat in hegtenis geneem is enkele ure ná die moord op Elsabe van Niekerk (55), het Donderdag in die Pretoriase landdroshof verskyn. Stephanus Jakobus Visser (28)...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun op pad skool toe doodgesteek

Argieffotoʼn Hoërskoolseun is Donderdagoggend op pad skool toe in Vanderbijlpark met ʼn mes doodgesteek. Sers. Gertrude Makhale, woordvoerder van die polisie, het gesê Kgotso Bapela (18), ʼn leerder van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baba op vloer gegooi: Man vas

Foto: SAPD/FacebookDie pa wat glo sy drie maande oue babadogtertjie tydens ʼn woedebui hard op die grond neergegooi het, is op aanklag van moord in hegtenis geneem. Maj. Thulani Zwane, provinsiale...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Danny Jordaan-advertensiebord verwyder

Die advertensiebord. Foto: DA/Twitterʼn Advertensiebord met die woorde “Danny Jordaan met trots aan jou gebring deur Jacob Zuma” is Donderdag kort nadat dit in Port Elizabeth opgerig is, weer verwyder....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekende restaurant-baas, verloofde erg aangerand

Chantal Beyers net na die aanranding. Foto: Verskaf ʼn Paartjie van Pretoria oorweeg regstappe teen ʼn bekende kitskosgroep nadat hulle albei Dinsdagaand erg in een van die groep se restaurante aangerand...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mangat-moord: Vier verdagtes saam verhoor

Wyle Danie Dreyer. Foto: Facebook Ruvan Regionald Furst (42) wat daarvan verdink word dat hy glo met drie ander verdagtes saamgesweer het om Danie Dreyer (64) te vermoor en sy lyk in ʼn mangat in...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live