Durban-man skuldig aan kinderpornografie
Argieffoto Matthy Zondagh (39) van Kloof in Durban, KwaZulu-Natal is skuldig bevind op meer as 1 000 aanklagte van die besit van kinderpornografie. “Zondagh het in die Pinetown-streekshof skuldig...
View ArticlePikitup-werkers kry Maart-salarisse ondanks staking
Pikitup-werkers het tydens hul staking in Maart 2016 vullisdromme in die strate omgekeer (Hoek van Jeppe- en Von Brandisstraat in Johannesburg se middestad) Foto: Siphelele Dludla/ANA Die...
View ArticleZuma het ‘sakke vol geld’ na VAE geneem, sê EFF
President Jacob Zuma by die amptelike gesprekke met eerste minister Sheikh Mohammed bin Al Rashid Maktoum van die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) (Foto: @presidencyZA, Twitter) Julius Malema, leier...
View ArticleNuusleser Andrew Barnes verlaat eNCA
Andrew Barnes. Foto: Twitter Die uitsaaier eNCA het Donderdag aangekondig dat Andrew Barnes, senior nuusleser en mede-aanbieder van Newsday op e.tv en eNCA, sy bedanking ingedien het. Die uitsaaier het...
View ArticleVerpleegster het glo 13 pasiënte vermoor
Foto: DarkoStojanovic/Pixabay.com ʼn Middeljarige verpleegster met meer as 20 jaar ondervinding, is Donderdag in Italië in hegtenis geneem op aanklag dat sy minstens 13 pasiënte vermoor het. Fausta...
View ArticleNoordwes-munisipaliteit betaal sy Eskom-skuld
Argieffoto Die Madibeng- plaaslike munisipaliteit in Noordwes het sy skuld ter waarde van meer as R20 miljoen aan Eskom betaal. “Ons het ons skuld voor die sperdatum betaal. Ons sal nie aan...
View ArticleOnderhandelings met Pikitup-werkers val weer vas
Pikitup-werkers het tydens hul staking in Maart 2016 vullisdromme in die strate omgekeer (Hoek van Jeppe- en Von Brandisstraat in Johannesburg se middestad) Foto: Siphelele Dludla/ANA Onderhandelings...
View ArticleZuma sal belasting moet betaal op Nkandla-voordele
Pres. Jacob Zuma se privaat woning in Nkandla, KwaZulu-Natal Foto: @power987news, Twitter President Jacob Zuma sal nou deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) aanspreeklik gehou moet word vir van...
View ArticleNuwe taalbeleid: Só raak dit jou
Lesersfoto Die Onafhanklike Uitsaaikommissie van Suid-Afrika het ʼn taalbeleid aanvaar wat meeste Suid-Afrikaners, en veral gemeenskapsradiostasies en plaaslike televisiekanale gaan raak. Die kommissie...
View ArticleBelasting verhoog vir Nkandla-geld
Pres. Jacob Zuma. Foto: Flickr/Governmentza/GCIS Die regering het Donderdagaand tydens ʼn hoëprofielvergadering besluit om inkomstebelasting op alle vlakke met 1,4% te verhoog om pres. Jacob Zuma in...
View ArticleNou gaan jy 4 keer ʼn jaar opdok vir jou motorlisensie
Argieffoto Die departement van vervoer het Vrydag aangekondig dat motorlisensies vanaf 2017 kwartaalliks hernu moet word. ʼn Woordvoerder van die departement het gesê ʼn skerp styging in padongelukke...
View ArticleSylvester terug in reservaat
Sylvester nadat hy Donderdagmiddag aangekeer is. Foto: SANParke Sylvester, die Karoo Nasionale Park buite Beaufort-Wes se rondloperleeu, herstel goed nadat hy Donderdagmiddag ná vier dae op vrye voet...
View ArticleBrussel-lughawe gereed om te heropen
Reddingswerkers buite die metrotreinstasie in Brussel ná ‘n ontploffing op 22 Maart 2016 (APTN via AP)Die Brussel internasionale lughawe is gereed om te heropen na die selfmoord-bomaanvalle in die...
View ArticleBusongeluk na man bestuurder doodskiet
Foto: Crisis Medicalʼn Bus het Vrydagoggend van ʼn snelweg in Tongaat, KwaZulu-Natal, afgery nadat die bestuurder deur een van die passasiers doodgeskiet is. Lt. Nqobile Gwala, woordvoerder van die...
View ArticleMan 300 m gesleep in tref-en-trap
Argieffoto Die polisie het beroep op die publiek gedoen om inligting te verskaf wat die polisie kan help om die skuldige in ʼn tref-en-trap-voorval in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, vas te trek, nadat...
View ArticleAprilgek: het ons jou gevang?
LesersfotoMaroela Media het vandag op Aprilgekkedag ʼn paar artikels op die webwerf gepubliseer waarmee ons lesers om die bos wou lei. Meeste lesers het egter vinnig die kloutjie by die oor gekry en...
View ArticleMan sterf toe vliegtuig neerstort
Foto: IPSS Medical Rescueʼn Vlieënier is dood nadat sy mikroligte vliegtuig Vrydagoggend in Glendale, KwaZulu-Natal neergestort het. Paul Herbst, woordvoerder van IPSS Medical Rescue, het gesê die...
View ArticleVerdagte 5 jaar ná moord op jong vrou steeds soek
Chantelle Barnard. Vandag presies vyf jaar gelede is Chantelle Barnard (20) wreed op ʼn kleinhoewe in Benoni aan die Oos-Rand verkrag en vermoor. Jurgen Vandekeere, die 38-jarige verdagte wat tereg...
View ArticleHonderde betoog by tronk oor Walus se vrylating
Foto: ANALede van die polisie se openbare-orde-eenheid moes Vrydag die ingang na die Kgosi Mampuru II-gevangenis afsper toe honderde betogers by die tronk opgedaag het en geëis het dat die besluit om...
View ArticleZuma nié dadelik op pad uit, sê kenners
Pres. Jacob Zuma. Foto: Governmentza/FlickrHoewel die konstitusionele hof se uitspraak oor die Nkandla-sage verreikende gevolge vir pres. Jacob Zuma en die ANC sal hê, is dit hoogs onwaarskynlik dat...
View Article