Polisie ontken vermiste studenteaktivis is gevind
Vusi Oldman Mahlangu. Foto: TwitterDie Oos-Kaapse polisie het Vrydag gesê gerugte dat die studenteaktivis Vusi Mahlangu gevind is, is onwaar. Kol. Mzukisi Fatyela, woordvoerder van die polisie, het...
View ArticleBoer voor vrou met mes doodgesteek
Argieffoto: Johni Edwardsʼn Boer van die Groblersdal-omgewing in Limpopo is Vrydagmiddag ten aanskoue van sy vrou deur ʼn aanvaller oorval en met ʼn mes doodgesteek. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die...
View ArticleHoër kragtariewe van vandag af gehef
Argieffoto: GCISKragverbruikers sal van vandag af 9,4% meer vir elektrisiteit betaal nadat die hooggeregshof in Pretoria ʼn aansoek deur die Organisation Undoing Tax Abuse (Outa) van die hand gewys het....
View ArticleVrou op Limpopo-plaas geskiet
Argieffoto: Nico Strydomʼn Vrou moes na ʼn hospitaal in Pretoria gehaas word nadat sy Vrydagmiddag op ʼn plaas naby Vaalwater in Limpopo in die bors geskiet is. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die...
View ArticleZuma: ‘Ek het grondwet nie met opset verontagsaam’
Pres. Jacob Zuma tydens ‘n vorige geleentheid. Foto: Elmond Jiyane, GCISPres. Jacob Zuma het Vrydagaand gesê dat hy nooit met opset bedoel het om die grondwet te verontagsaam toe hy nie gehoor gegee...
View ArticleANC sê opposisiepartye ‘oorreageer’ oor Nkandla-uitspraak
Gwede Mantashe. Argieffoto: Werner Beukes/SAPADie ANC se “top ses” het Vrydagaand in hul reaksie op die konstitusionele hof se uitspraak oor die Nkandla-sage gesê opposisiepartye “oorreageer” deur ʼn...
View ArticleNog ʼn sokkerspeler in hof oor spoed
ArgieffotoNóg ʼn bekende sokkerspeler wat gedurende Paasnaweek in hegtenis geneem is toe hy die spoedgrens oorskry het, het Vrydag in die Balfour-landdroshof verskyn. Joseph Mabuza, ʼn woordvoerder van...
View ArticleNkandla-toespraak: ‘Begin van Zuma se roemlose einde’
President Jacob Zuma tydens ‘n vorige geleentheid in die parlement. Foto: Elmond Jiyane, GCIS Die VF Plus het in reaksie op Zuma se toespraak Vrydagaand, oor die Nkandla-uitspraak, gesê dit is duidelik...
View ArticleVrou val 50 m ná sweefskermsprong skeefloop
Die plek waar die vrou geval het. Foto: ER24 ʼn Vrou is Vrydag ernstig beseer toe ʼn sweefskermsprong by Brenton-on-Sea naby Knysna skeefgeloop het. Volgens Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het die...
View ArticlePolisieman sterf in hoëspoed-botsing
Die polisiemotor se wrak. Foto: Via Arrive Alive. ʼn 45-jarige polisiebeampte is Vrydagmiddag in ʼn hoëspoed-botsing in KwaZulu-Natal dood. Kyle van Reenen, woordvoerder van Crisis Medical, het gesê die...
View ArticleRamaphosa eerste kanselier van Universiteit Mpumalanga
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa. Foto: Siyabulela Duda, departement van kommunikasie Adjunkpres. Cyril Ramaphosa word Saterdag as die eerste kanselier van die Universiteit van Mpumalanga ingehuldig....
View ArticleVier rowers vas ná skietery met polisie
Argieffoto: SAPD / Facebook Vier mans is in hegtenis geneem ná ʼn rooftog by ʼn onderneming in Klapmuts, noord van Stellenbosch in die Wes-Kaap, wat tot ʼn skietgeveg met die polisie gelei het. Konst....
View ArticleDlamini-Zuma klaar met AU
Nkosazana Dlamini-Zuma. Foto: GovernmentZA/Flickr Suid-Afrika se Nkosazana Dlamini-Zuma het glo nie aansoek gedoen om ʼn tweede termyn te dien as die voorsitter van die Afrika-Unie nie. Jacob Enoh Eben,...
View ArticleNog geen rede vir jaagtog waarin polisieman sterf
Die polisiemotor se wrak. Foto: Via Arrive Alive. Die KwaZulu-Natalse polisie het Saterdag gesê dit is nog nie bekend wat tot die hoëspoed-botsing in Westville gelei het waarin ʼn polisiebeampte gesterf...
View ArticleMan vas vir moord op vriendin
Argieffoto: SAPD/Facebook ʼn 35-jarige man is in Kaapstad in hegtenis geneem nadat hy glo sy vriendin tydens ʼn huishoudelike geskil met ʼn skerp voorwerp doodgesteek het. Konst. Noloyiso Rwezana,...
View ArticleBoekhouer kry huisarres vir bedrog
Argieffoto Charlene Kannemeyer (35) wat honderde duisende rande van haar werkgewer gesteel het nadat sy van ontvangsdame na boekhouer bevorder is, is Vrydag tot drie jaar huisarres gevonnis. Kannemeyer...
View ArticleStudente-aktivis glo vrygelaat uit ‘donker ondervragingkamer’
Vusi Oldman Mahlangu. Foto: Twitter Ten spyte van tekens van gebruik op die vermiste studente-aktivis, Vusi Mahlangu, se Facebook-blad en bewerings hy is veilig, beskou die polisie hom steeds as...
View ArticleNóg ʼn Maties-student glo op kampus verkrag
Universiteit Stellenbosch. Foto: Facebook ʼn Student aan die Universiteit Stellenbosch (US) is glo Saterdagoggend op die kampus verkrag en die vermeende verkragter is reeds in hegtenis geneem. US het in...
View ArticleMinister waarsku boere om minimum lone te betaal
Argieffoto: Mildred Oliphant Mildred Oliphant, die minister van arbeid, het plaas- en bosbouwerkgewers Saterdag gewaarsku om te voldoen aan die minimumloonregulasies, selfs tydens die droogte. Oliphant...
View ArticleMaimane se ope brief aan Zuma: ‘SA nie te koop’
Mmusi Maimane. Foto: DA Mmusi Maimane, leier van die DA, het ʼn ope brief aan pres. Jacob Zuma geskryf en standpunt ingeneem Suid-Afrika is nie te koop of gaan nie oorgeneem word nie. Maimane verwys...
View Article