Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Talle mense in Durban taxi-betoging beseer

ArgieffotoEen persoon is Woensdag in die gesig geskiet en verskeie ander beseer tydens ʼn gewelddadige betoging deur taxi-eienaars in Warwick, Durban. Senior supt. Sbonelo Mchunu, woordvoerder van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verslag oor ‘persgesig’-ondersoek nie beskikbaar

Een van die meisies wat valslik daarvan beskuldig is dat sy haar gesig “swart” gesmeer het. Foto: FacebookDie uitslag van die ondersoek na die sogenaamde “persgesig”-aangeleentheid by die Universiteit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Valke-baas van meineed aangekla

Johan BooysenDie Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) het Woensdag bevestig dat ʼn klag van meineed teen die nasionale hoof van die Valke, lt.genl. Berning Ntlemeza, ondersoek word. Robbie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hof sê vandag oor Nkandla

Pres. Jacob Zuma se privaat woning in Nkandla, KwaZulu-Natal Foto: @power987news, Twitter Die konstitusionele hof lewer vandag uitspraak in die Nkandla-saak waartydens pres. Jacob Zuma ter elfder ure...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Wat ná Jacob Zuma?

Pres. Jacob Zuma. Argieffoto: Flickr/GovernmentZA Met die konstitusionele hof se Nkandla-uitspraak vandag en steeds nuwe Gupta-onthullings wat die media haal, verhoog die kanse dat die ANC binnekort...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Soektog na Sylvester hervat

Die helikopter wat Sylvester verlede jaar teruggeneem het na die park. ʼn Helikopter gaan Donderdag weer ingespan word om te help soek na Sylvester, die rondloperleeu wat Maandag vir die tweede keer uit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tshwane sal niebetalers ‘streng vervolg’

ArgieffotoDie Tshwane Munisipaliteit sal nou ʼn uiters streng benadering volg om niebetalers te vervolg wat die munisipaliteit gesamentlik ʼn allemintige R6 miljard skuld. Kgosientso Ramokgopa,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hofstukke vir regsaak teen UV-taalbeleid ingedien

Hoofgebou op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat Foto: UV Facebook AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het Woensdag stukke by die hooggeregshof in Bloemfontein ingedien...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Só sê hof oor Nkandla

Pres. Jacob Zuma se privaat woning in Nkandla, KwaZulu-Natal Foto: @power987news, Twitter Die konstitusionele hof het Donderdag beslis president Jacob Zuma moet die Openbare Beskermer se aanbevelings...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma moet Nkandla-geld terugbetaal

Die konstitusionele hof. Foto: Reint DykemaDie konstitusionele hof het Donderdag bevind dat pres. Jacob Zuma persoonlik ʼn gedeelte van die staatsgeld wat aan nie-sekuriteitsopgraderings by sy privaat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Durban-taxi-staking beëindig ná ooreenkoms

Argieffotoʼn Gewelddadige betoging deur taxi-eienaars in Durban het laat Woensdagaand tot ʼn einde gekom toe die Suid-Afrikaanse nasionale taxi-raad (Santaco) en die KwaZulu-Natalse departement van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Zuma byt die onderspit met lof

President Jacob Zuma. Foto: Ntswe Mokoena, GCIS Terwyl die konstitusionele hof se Nkandla-uitspraak vir Zuma-ondersteuners ’n swaar slag sal wees, is die hof se uitspraak vir ander ’n groot riem onder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pa wat glo babadogter doodslaan in hof

Die Wes-Kaapse hooggeregshof. ArgieffotoDie uitspraak in die hofsaak teen ʼn Wes-Kaapse pa wat daarvan beskuldig word dat hy sy drie maande oue babadogter doodgeslaan het, is Donderdag in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Partye eis Zuma se kop

Pres. Jacob Zuma. Foto: GCIS Die DA het Donderdag aangekondig hy het met ʼn amptelike proses begin om pres. Jacob Zuma uit sy amp te laat verwyder. Dit kom ná die konstitusionele hof se uitspraak oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lily-myn: Solidariteit vergader met mynbestuur

ArgieffotoSolidariteit het Donderdag gesê hy sal vertroulike inligting oor die oorsaak van die Lily-mynramp slegs aan die departement van minerale hulpbronne (DMR) en die bestuur van die myn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oos-Kaapse egpaar voor huis doodgeskiet

Argieffoto: SAPD/Facebook Die polisie ondersoek ʼn dubbelmoord nadat ʼn 64-jarige man en sy 56-jarige vrou Woensdagaand in die oprit na hul huis doodgeskiet is. Lt.kol. Mzukisi Fatyela,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Studente-vlieënier maak noodlanding in rivier

Argieffoto: NSRIDie Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het Woensdag ʼn studentevlieënier gered nadat hy ʼn noodlanding in die Kowie-rivier in die Oos-Kaap gemaak het. Die NSRI het in ʼn verklaring gesê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sylvester weer aangekeer

Sylvester voordat hy Maandag ontsnap het. Foto: Verskaf Sylvester, die jong rondloperleeu wat Maandag vir die tweede keer uit die Karoo Nasionale Park buite Beaufort-Wes ontsnap het, is Donderdagmiddag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

NWU praat oor sy toekoms

Die NWU se Potchefstroomkampus. Foto: NWU Pukke/Facebook Die vise-kanselier van die Noordwes-Universiteit, prof. Dan Kgwadi, het Donderdag tydens ʼn perskonferensie in Johannesburg gesê hoewel die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Madonsela: ‘Zuma se bevoegdheid nie my besluit’

Thuli Madonsela. Foto: Werner Beukes/SAPAThuli Madonsela, die openbare beskermer (OB), het Donderdag gesê sy wil nie betrokke raak by die openbare debat of pres. Jacob Zuma geskik is om sy amp te...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live