Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontploffings ruk deur Brussel-lughawe, -treinstasie

Rook borrel by die lughawe uit in Brussel, België. Foto: Daniela Schwarzer via AP Twee ontploffings by ʼn lughawe en ʼn treinstasie het Brussel, die hoofstad van België, Dinsdag geruk. Ten minste een...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieman in Pta geskiet

Foto: SAPD/Facebook Die 52-jarige man, ʼn polisiebeampte, wat Dinsdag in die vroeë oggendure verskeie kere tydens ʼn beweerde huisroof in Pretoria geskiet is, se toestand is stabiel. Kapt. Augistinah...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

België-aanvalle: Selfmoordbom bevestig; grens tussen België en Frankryk gesluit

Persone vlug ná die ontploffings by Brussels-lughawe op 22 Maart 2016 (Skermskoot uit Twitter-video deur @AmichaiStein1) Die grens tussen Frankryk en België is Dinsdag gesluit ná bomontploffings in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Sanral-dagvaardings onwettig’

Argieffoto: SAPAKort nadat die nasionale padagentskap (Sanral) aangekondig het dat motoriste wat nie hul uitstaande e-tolskuld betaal nie nou gedagvaar sal word, het die Organisation Undoing Tax Abuse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Pistorius-swendelaar’ in hof

Argieffoto ter illustrasie. Die 33-jarige man wat glo probeer het om R250 000 omkoopgeld van Oscar Pistorius te eis vir sy “vryheid”, het Dinsdag sy eerste verskyning in die gespesialiseerde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lyke op NW-plaas geïdentifiseer

Argieffoto: Reint DykemaDie polisie in Noordwes het Dinsdag bevestig dat die twee liggame wat die afgelope naweek op ʼn plaas naby Rustenburg gevind is, nie dié van die plaaseienaars of plaaswerkers is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

AfriForum-verslag oor skending van minderheidsregte vrygestel

Graffiti op ‘n muur by die Universiteit van Pretoria tydens betogings oor die taalbeleid by dié universiteit in Februarie 2016 Foto: Verskaf Die burgerregteorganisasie AfriForum het ʼn verslag vrygestel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ses vas oor plaasaanval in Zeerust

Argieffoto Ses persone is in hegtenis geneem in verband met ʼn aanval op ʼn plaas in Zeerust, Noordwes, waar ʼn 71-jarige man en sy werknemer vasgebind is voor hulle beroof is. “Die eerste verdagte, ʼn...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vullisverwyderaars betoog in Durban

Argieffoto Ongeveer 200 munisipale vullisverwyderaars het Dinsdagoggend spitsverkeer in Durban ontwrig. Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het gesê ongeveer 200 werkers van Durban Solid...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brussel-aanval: IS aanvaar aanspreeklikheid

Reddingswerkers buite die metrotreinstasie in Brussel ná ‘n ontploffing op 22 Maart 2016 (APTN via AP) Militante van die Islamitiese Staat is verantwoordelik vir die bomontploffings Dinsdagoggend in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wit Zimbabwe-boere hoop steeds op vergoeding

Argieffoto Foto: led.co.za Talle bejaarde wit Zimbabwiese boere wat sedert 2000 van hul grond ontneem is, het Dinsdag in Harare vergader oor vergoeding. Patrick Chinamasa, minister van finansies, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man ure ná ontsnapping weer vas

Foto: SAPD/FacebookEen van die sewe gevangenes wat Dinsdagoggend uit die selle by die Tzaneen-polisiestasie ontsnap het, is Dinsdagaand weer in hegtenis geneem. Lt.kol. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vas wat glo R71 miljoen by werk steel

Argieffoto.ʼn Man van Oos-Londen wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn groep maatskappye uit R71 miljoen bedrieg het, het Dinsdag in die plaaslike landdroshof verskyn. Henry Louis Fourie Schreuder (53) is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vermiste seuntjie ná 3 dae gevind

Sers. Clinton Odayar en sy snuffelhond, Danté, help met die soektog. Foto: SAPDʼn Polisiesoektog na ʼn 18-maande oue seuntjie het ʼn gelukkige einde gehad toe hy ná drie dae lewend gevind is. Maj. Thulani...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dringende hofaansoek teen polisie se regstellendeaksieplan

Foto: SAPD, Facebook Die vakbond Solidariteit se dringende hofaansoek teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) sal Woensdag in die arbeidshof in Johannesburg aangehoor word. Solidariteit vra onder...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pa van twee sterf terwyl hy doen waarvoor hy lief was

Willem Venter. Foto: Verskaf. Willem Venter (37), ʼn boorman en plaasbestuurder wat Saterdag op ʼn plaas in Meyerton in Gauteng doodgeskok is, was ʼn hardwerkende gesinsman wat ʼn groot leemte in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie sterf toe vloedwater motor wegspoel

Argieffoto.Drie mense is dood en een in die waakeenheid van ʼn Limpopo-hospitaal nadat hul motor Dinsdag deur vloedwater meegesleur is. Lt.kol. Moatshe Ngoape, woordvoerder van die polisie, het gesê die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aardklop klop dalk gou weer

Die Aardklop-belanghebbendesgroep het Woensdag gesê hulle is “baie positief” dat dit moontlik is om die gewilde Aardklop Kunstefees op Potchefstroom vanjaar te laat voortgaan. Japie Gouws, besturende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Internasionale terreur en staatsterreur

Polisiebeamptes en soldate patrolleer die strate van Brussel (Sondag, 21 November 2015) Foto: STEPHANIE LECOCQ / EPA Minstens 34 mense is dood en ongeveer 230 beseer toe Brussel gister onder ’n reeks...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oorskot van apartheid-gevangenes opgegrawe

ArgieffotoDie oorskot van politieke gevangenes wat in die apartheidsjare in die ou Pretoria-gevangenis gehang is, sal opgegrawe word en aan hul families besorg word. Hierdie projek is Woensdag deur die...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live