Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou vir liggaamsdele vermoor: Beloning aangebied

Argieffoto Die Limpopo-polisie het Woensdag ʼn beloning van R200 000 uitgeloof vir inligting wat tot die suksesvolle vervolging kan lei van die persoon of persone wat glo ʼn 62-jarige vrou vir haar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oudminister in Centurion gekaap

‘n Skermskoot van die inskrywing op Keith Khoza se Facebook-blad.Siphiwe Nyanda, die voormalige minister van kommunikasie, se Porsche Panamera is Dinsdagaand in Centurion gekaap. Keith Khoza, die ANC...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Name bekend van drie wat tydens skoolkamp sterf

Argieffoto ter illustrasie. Die name en begrafnisbesonderhede is bekend gemaak van die drie skoolseuns van Rustenburg Hoër Tegniese Skool wat oor die naweek tydens ʼn skoolkamp buite dié Noordwes-dorp...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Slenter teiken oudsoldate

‘n Skermskoot van ‘n Facebook-blad waarop die slenter ook glo versprei word.Talle oudsoldate is glo deur ʼn slenter gevang wat hulle na bewering sou help om te registreer vir veteraanvoordele van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasaanvalle: Ses gevonnis jaar ná Bothaville-boere hulle vastrek

Van die boere wat deel was van die optrede in 2015. Foto: Facebook Ses buitelanders is skuldig bevind en gevonnis nadat hulle Gert (66) en Lulu (61) Malan in Januarie 2015 op hul plaas naby Bothaville...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brussel-aanval: Aanvallers geïdentifiseer

Die twee mans links op die foto is vermoedelik dood in die bomaanval op Brussel se lughawe op 22 Maart 2016. Die polisie is nog op soek na die man regs op die foto, vermoedelik Najim Laachraoui (Foto:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sebra vrek in gholfbaan-meer

Skermskoot uit die video ʼn Sebra wat ure lank amok gemaak het op ʼn gholfbaan in Japan het gevrek nadat ʼn paar mans, insluitend polisiebeamptes, hom agterna gesit het. Volgens die polisie het die sebra...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mosambiek-wrakstukke ‘hoogs waarskynlik’ dié van MH370

Liam Lotter, die tiener van KwaZulu-Natal, met die wrakstuk, vermoedelik deel van die vermiste Vlug MH370 van Malaysia Airlines Foto: Candace Lotter via AP ʼn Minister in Australië het Donderdag gesê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nieu-Seeland hoor vandag of vlag verander

Die voorgestelde nuwe vlag (links) en die bestaande vlag met die Britse Union Jack (regs) Foto: Marty Melville/AFP/Getty Images Nieu-Seelanders sal Donderdag hoor of hulle die Britse Union Jack op hul...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Strenger invoerwette oor landbouprodukte voor Paasnaweek

Argieffoto (Foto: Peter Titmuss / Alamy) Die regering het Woensdag streng maatreëls ingestel vir reisigers wat ingevoerde landbougoedere na die land bring tydens Paasnaweek, in ʼn poging om oordraagbare...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Pistorius-swendelaar’ weer in hof

Oscar Pistorius op 21 Oktober 2014 in die Pretoriase hooggeregshof tydens vonnisverrigtinge Foto: Themba Hadebe/AP/Pool Die 33-jarige man wat glo R250 000 omkoopgeld van Oscar Pistorius probeer eis het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Moordenaar’, ‘verkragter’ laat vaar borgtogaansoek ná gemeenskap opruk

Die betogers buite die hof. Foto: Lt. Luvuyo Mjekula / SAPD ʼn 43-jarige man wat aangekla word van die verkragting van ʼn 11-jarige meisie en ʼn 28-jarige man wat glo sy meisie vermoor het, het Woensdag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: ANC nie te koop, maar wat van Zuma?

Adj.pres. Cyril Ramaphosa Woensdag tydens sy toespraak in Limpopo. Foto: Siyabulela Duda / GCIS Die ANC is nie te koop nie, aldus adj.pres. Cyril Ramaphosa. Maar is dit nie leë woorde nadat die ANC se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einde aan lang hofstryd ná kind doodskok

Argieffotoʼn Jare lange hofstryd van ʼn ma van Port Elizabeth wie se sesjarige seun by oop munisipale elektriese drade doodgeskok het, het Woensdag in die stad se hooggeregshof tot ʼn einde gekom. Liyema...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Só stem Kiwis oor hul vlag

Die voorgestelde nuwe vlag (links) en die bestaande vlag met die Britse Union Jack (regs) Foto: Marty Melville/AFP/Getty Images Nieu-Seeland het pas die uitslag van die referendum bekend gemaak waarin...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Valke sal Guptas, Zuma se seun ondersoek

Atul Gupta (Argieffoto) Die Valke het Donderdag bevestig dat hy aanklagte van korrupsie teen lede van die omstrede Gupta-familie en pres. Jacob Zuma se seun, Duduzane, sal ondersoek. Maj. Robert...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Video: Rykmanskind oorleef 240 km/h-botsing

Brandbestryders op die toneel. Foto: AP Die video van ʼn seun van ʼn ryk sakeman in Thailand wat teen ʼn hoë snelheid ʼn motor op ʼn hoofweg tref en die botsing met geringe beserings oorleef, het ʼn herrie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

MH370: Nóg ʼn SA’ner sal wrakstuk oorhandig

Neels Kruger by die wrakstuk, vermoedelik van Vlug MH370 wat hy in Mosselbaai opgetel het (Maart 2016) Foto: EWN Nelius Kruger (35), ʼn argeoloog van Pretoria, het vandeesweek gesê hy wag om ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skietery op JHB-vullistrokke; staking duur voort

Pikitup-werkers het vullisdromme in die strate omgekeer (Hoek van Jeppe- en Von Brandisstraat in Johannesburg se middestad) Foto: Siphelele Dludla/ANADie Stad Johannesburg het Donderdag ʼn voorval...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Armani draai sy rug op pelse

Giorgio Armani (Foto: re-elfashion.com) Die Italiaanse modeontwerper, Giorgio Armani, het onderneem om vir sy Winter/Herfs-versameling nie ʼn enkele stuk pels te gebruik in enige van sy handelsmerke...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live