Swak rand: ‘SA’ners word armer’; Roodt gee raad
‘n Volledige onderhoud en video volg onderaan die berig.ArgieffotoDie rand het Maandag gelyktydig sy laagste vlak in die geskiedenis behaal teenoor die vernaamste geldeenhede. Dit beteken net een ding...
View Article‘Verkragter’ wat meisie glo met middel inspuit bly in tronk
Argieffoto Die 22-jarige man wat in hegtenis geneem is nadat hy glo ʼn 12-jarige meisie verkrag en daarna middels toegedien het, glo sodat sy nie swanger moet raak nie, het Maandag in die hof verskyn....
View ArticleBrandstofpryse gaan daal
ArgieffotoDie omwentelinge in wêreldmarkte, wat reeds dalings van duisende rande in talle Suid-Afrikaners se aftreefondse veroorsaak het, bring wel op 2 September een ligpunt. Volgens Paul Joubert,...
View ArticleKampsbaai-moord: ‘Kêrel’ bly vir nou agter tralies
Gabriela Alban. Foto: FacebookDiego Dougherty Novella, ʼn 41-jarige man van Guatemala wat aangekla word van die moord op ʼn Amerikaanse vrou in ’n luukse boetiekhotel in Kampsbaai, het Dinsdag in die...
View ArticlePistorius-familie gaan klag lê oor Oscar-berig
Oscar Pistorius Foto: Kim Ludbrook/EPA/Pool/SapaOscar Pistorius se familie het gesê hulle gaan ʼn klag teen The Saturday Star by die persombudsman indien nadat dié koerant ʼn artikel gepubliseer het...
View ArticleVangwa-sleep: Uitspraak gelewer
‘n Skermskoot uit ‘n video wat wys hoe Mido Macia agter ‘n polisievangwa gesleep is.Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag uitspraak gelewer in die verhoor van agt voormalige polisiebeamptes wat...
View ArticleANC eis ondersoek oor ‘rassisme’-video by Maties
‘n Skermskoot uit die video.Die ANC het Dinsdag in die parlement woedend gereageer op ʼn dokumentêre video waarin swart studente vertel hoe daar teen hulle gediskrimineer word by die Universiteit...
View Article[Skokvideo] Jong mans loop onder polisie deur
‘n Skermskoot uit die video. Die video volg onderaan die berig. WAARSKUWING: Die video bevat kru taal, is gewelddadig van aard en kan sensitiewe kykers ontstel. ʼn Jong man moes magteloos toekyk hoe sy...
View ArticleTwee sterf toe vliegtuig langs N2 neerstort
Foto: Netcare Twee mense is dood toe ʼn ligte vliegtuig Dinsdagmiddag langs die N2 naby Winklespruit in KwaZulu-Natal neergestort het. Garrith Jamieson, operasionele direkteur van Rescue Care, het aan...
View ArticleMandela-kleinseun hoor oor borgtog
ArgieffotoDie kleinseun van voormalige pres. Nelson Mandela het Dinsdag in die Johannesburg-landdroshof om borgtog aansoek gedoen nadat ʼn klag van verkragting teen hom aanhangig gemaak is. Die...
View ArticleVerkragtingsake geopen na seks in PE-fliekteater
ArgieffotoSake van verkragting is geopen nadat drie tienerseuns en ʼn 11-jarige meisie glo die naweek betrap is waar hulle seksuele dade op mekaar uitgevoer het in ʼn fliekteater in Port Elizabeth. Die...
View ArticleRoger Kebble het glo selfmoord gepleeg
Roger Kebble Roger Kebble, die patriarg van die bekende mynbou-familie in Suid-Afrika, het glo selfmoord gepleeg. Die polisie het nie sy naam bekend gemaak nie, maar slegs in ‘n kort verklaring...
View ArticleValke neem drie kollegas in hegtenis
Drie lede van die Valke is Dinsdag vir beweerde diefstal in Welkom in die Vrystaat deur hul kollegas in hegtenis geneem. “’n 59-jarige kaptein en twee konstabels, onderskeidelik 37 en 39 jaar oud, het...
View ArticleDA eis óók ondersoek oor Stellenbosch-‘rassisme’
‘n Skermskoot uit die video. Die Demokratiese Alliansie het Dinsdag by die ANC aangesluit om te eis dat ‘n ondersoek oor bewerings van rassisme by Universiteit Stellenbosch gedoen word, ná ‘n...
View Article[Foto’s] Egpaar en hulle hond gered
Mev. Lubbe en haar Shnauzer Foto: NSRI ‘n Egpaar van Kaapstad, mnr. en mev. Lubbe, en hul hond, ‘n Shnauzer, is gered toe hul seiljag, See Brok, Dinsdag naby Durban gesink het. “Die egpaar het Sondag...
View Article[Video] Seun skeur $1.5 miljoen-skildery toe hy val
Paulo Porpora se skildery, “Blomme” ‘n 12-jarige seun van Taiwan het by ‘n museum gestruikel en ‘n $1.5 miljoen-skildery gebreek toe hy val. Die Paulo Porpora-skildery, “Blomme”, is 350 jaar oud en was...
View ArticleWinklespruit-vliegongeluk: Vliegtuig het glo oorhoofse kabels getref
Die vliegtuig wat by Winklespruit in KwaZulu-Natal neergestort het Foto: Netcare 911 Die vliegtuig, wat Dinsdagmiddag langs die N2 naby Winklespruit in KwaZulu-Natal neergestort het, het glo oorhoofse...
View ArticleVerhoorafwagtendes ontsnap tydens hinderlaag
Argieffoto Die polisie in Gauteng is op soek na twee “gevaarlike” verhoorafwagtendes wat ontsnap het toe gewapende mans die polisievoertuig, waarin hul vervoer is, voorgekeer het. “Twee...
View ArticleSoldate van hul wapens beroof
Argieffoto Twee soldate, wat by Tempe-weermagbasis in Bloemfontein gestasioneer is, is aangeval en met messe gedreig voor hul wapens gesteel is. “Die twee soldate het Maandag wag gestaan by die...
View ArticleNog ʼn rooftog buite luukse Gauteng-hotel
Die Michelangelo-hotel. Foto: http://www.legacyhotels.co.za/Twee toeriste is Maandagaand buite ʼn luukse hotel in Sandton, Johannesburg, van hul bagasie en persoonlike besittings beroof. Kapt. Tsekiso...
View Article