Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Radio-aanbieder vas oor ‘seksuele dreigemente’

Foto: SAPD/Facebook ʼn Bekende aanbieder by ʼn radiostasie in Port Elizabeth in die Oos-Kaap is Dinsdag by sy werkplek in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 22-jarige vrou herhaaldelike geteister het en glo...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Egpaar met piksteel op Vrystaat-plaas aangeval

Argieffoto“Ek het by die kragprop in die badkamer gebuk om te kyk of daar enige krag is, toe ek ʼn beweging uit die hoek van my oog vang. Hy het daar gestaan met ʼn piksteel in sy hand. En toe slaan hy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Kernkrag is ʼn Trojaanse perd

Aktiviste van Greenpeace het gister betoog buite die departement van energie se kantore in Pretoria. Foto: Twitter. Die omgewingsorganisasie, Greenpeace, eis dat die Suid-Afrikaanse regering meer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brits-brandmoord: Saak word steeds ondersoek

ArgieffotoDie twee vroue en man wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn skoolmeisie in Klipgat naby Lethabile vermoor het deur haar aan die brand te steek, het Woensdag vlugtig in die Brits-landdroshof...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontdekking van geraamte ‘lees soos boek’

Argieffoto ʼn Sieklike bejaarde vrou wat ʼn kluisenaarsbestaan gevoer het, ʼn opsigter wat die erf tot ʼn mate onderhou het en twee plakkers het gelei tot die ontdekking van ʼn geraamte in ʼn huis in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Familie in rou ná dowe Noordwes-leerder se dood

Foto: TwitterDie 18-jarige meisie wat Maandag in ʼn brand in haar skoolkoshuis gesterf het, is deur haar familie beskryf as ʼn “ongelooflike kind ondanks die feit dat sy doof was”. Neo Mothibedi, ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] TV-aanbieder, kameraman tydens regstreekse uitsending doodgeskiet

Alison Parker. Foto: Facebook‘n TV-aanbieder en kameraman van die WBDJ7-nuuskanaal in Virginia in die VSA is tydens ‘n regstreekse uitsending doodgeskiet. WBDJ berig Alison Parker, ‘n TV-aanbieder, en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beskuldigde weer in hof oor Top Billing-aanbieder se dood

Simba MhereDie verhoor van die man wat aangekla word in verband met die ongeluk waarin die Top Billing-aanbieder, Simba Mhere (26) dood is, is met twee maande uitgestel. Preshalin Naidoo het Woensdag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gevangenes op vrye voet ná dramatiese ontsnapping

Een van die gevangenes wat ontsnap het. Foto: SAPDTwee gevaarlike verhoorafwagtende misdadigers is op vrye voet nadat ‘n groep gewapende mans hulle Dinsdagmiddag gehelp het om uit polisie-aanhouding te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Honderde groet Potch-beesboer ná aanval by slagpale

Koos Van der Leeuw. Foto: Verskaf. “Hy was ʼn held. Hy het die koeëls gevat wat vir my en die seun bedoel was.” Só herroep Koos van der Leeuw (68), ʼn bekende beesboer en sakeman van Potchefstroom in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Liggaam op trein gevind

Die liggaam van ʼn onbekende man is vroeg Woensdagoggend in ʼn treintrok in die Wes-Kaap gevind. Konst. Noloyiso Rwexana, woordvoerder van die polisie, het gesê die man se liggaam is met ʼn skietwond in ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Virginia-skietery: Kêrel bring hulde; oudkollega glo gesoek

Alison Parker en haar kêrel Chris Hurst. Foto: FacebookDie polisie in Virginia in die VSA het bekend gemaak dat hulle soek na ʼn voormalige kollega van die TV-aanbieder en kameraman wat Woensdag tydens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Rower’ deur polisie doodgeskiet

Foto: SAPDʼn Vermeende rower is doodgeskiet en sy twee makkers in hegtenis geneem tydens ʼn skietgeveg met die polisie in Chatsworth, KwaZulu-Natal. Maj. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vas na hy glo dreig om haweloses te vermoor

ArgieffotoDie polisie in Oos-Londen het ʼn 38-jarige man in hegtenis geneem nadat hy glo gedreig het om hawelose mense te vermoor. Lt.kol. Mtati Tana, woordvoerder van die polisie, het gesê die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

OB gaan Maharaj ondersoek oor verblyf op landgoed

Mac Maharaj. Foto: Flickr/GovernmentZADie Openbare Beskermer gaan ondersoek instel na ʼn klag dat Mac Maharaj, voormalige woordvoerder van die president, in ʼn ministeriële huis gewoon het. Die klag is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Virginia-skietery: ‘Verdagte’ skiet homself

‘n Skermskoot van Bryce Williams toe hy nog by WDBJ gewerk het.Die man wat na bewering ʼn TV-aanbieder en kameraman tydens ʼn regstreekse uitsending in Virginia in die VSA doodgeskiet het, het homself...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Opbrengs van Malema-plaas aangewend vir misdaadbestryding

Julius Malema Foto: Werner Beukes/SAPADie nasionale vervolgingsgesag (NVG) het gesê die opbrengs van meer as R2,5 miljoen van die verkoop van ʼn Limpopo-plaas wat aan Julius Malema, die EFF-leier,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA soek antwoorde oor gebruik van Gupta-straler

Foto: www.planespotters.netDie DA het Woensdag adjunk-president Cyril Ramaphosa se gebruik van ʼn Gupta-vliegtuig vir ʼn amptelike besoek aan Japan bevraagteken en gesê die party sal seker maak die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Grondbesetters in Marikana eindelik verwyder

Foto: AfriForumGrondbesetters in Marikana is Woensdag verwyder nadat ʼn uitsettingsbevel verkry is om hulle van die grond, wat in private besit is, af te kry. Die burgerregteorganisasie AfriForum het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: As die polisie die vyand word

Foto: SAPD, FacebookPas is agt polisiemanne skuldig bevind aan moord ná die sleepdood van ’n Mosambiekse burger. Nóg gevalle van polisiewreedheid word via selfoonvideo-opnames bekend gestel. Senior...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live