Strand vir honde gesluit ná hulle pikkewyne byt
Afrika-pikkewyn by Boulder’s Beach in Simonstad (Foto: WhaleWatchSA) Die stad Kaapstad het ʼn tydelike verbod op honde geplaas tussen Burghers’ Walk en Links Crescent in Simonstad, Kaapstad, nadat agt...
View ArticleEgpaar aangeval by gewilde uitkykpunt
Bloed binne die egpaar se motor na die aanval. Foto: Hi-Risk Unitʼn Man is in ʼn ernstige toestand in die waakeenheid van ʼn Pretoria-hospitaal nadat hy en sy vrou Saterdagaand by die uitkykpunt by Fort...
View ArticleWAT Woord van die week: hamburger
Argieffoto (Foto: Skeeze, Pixabay) Woord: hamburger Betekenis: Broodrolletjie gevul met ‘n maalvleiskoekie. Waar kom dit vandaan? Uit Engels hamburger (1889). Die maalvleiskoekie is vernoem na die stad...
View ArticleGesondheidsminister in hospitaal opgeneem
Dr. Aaron Motsoaledi. Foto: Flickr/GovernmentZADr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, is in ʼn hospitaal in Pretoria opgeneem. Joe Maila, die minister se woordvoerder, het gesê Motsoaledi is...
View ArticleDowe leerlinge sterf in brand by skool
Foto: TwitterDrie leerlinge van ʼn skool vir dowes in Noordwes is Maandagoggend dood toe ʼn brand in die skool se meisieskoshuis uitgebreek het. Maj. Pelonomi Makau, woordvoerder van die polisie, het...
View ArticleVermeende polisiemoordenaar doodgeskiet
Argieffoto: SAPD / Facebook ʼn Man wat vermoedelik ʼn polisiebeampte die afgelope naweek in Johannesburg doodgeskiet het, is self Maandag in die vroeë oggendure tydens ʼn skietery met die polisie dood....
View ArticleGoeie nuus: Nóg ʼn kans om jou koelste ouma in te skryf, en jy kan vir haar stem!
Argieffoto Goeie nuus: die sluitingsdatum van Maroela Media se kompetisie in die soeke na die koelste ouma, is verleng! As deel van die viering van Vrouemaand in Augustus het Maroela Media besluit om...
View ArticleVisserman vermis ná hy glo oorboord val
Argieffoto Foto: NSRI, Facebook ʼn Visserman word vermis nadat hy Sondagmiddag, vermoedelik naby Port Elizabeth in die Oos-Kaap, uit ʼn vissersboot geval het. Craig Lambinon, woordvoerder van die...
View ArticleTwee tienerseuns sterf in botsing
Foto: Crisis MedicalTwee tienerseuns is Sondagoggend dood toe hul motor van agter teen ʼn stilstaande swaarvoertuig op die M4 in KwaZulu-Natal, naby die Sibaya-casino, gebots het. Kyle van Reenen,...
View ArticleRob dood na diereorganisasies glo hulp weier
Foto: NSRIʼn Beseerde rob wat Sondag op ʼn strand in Richardsbaai gevind is, is ondanks verskeie pogings om sy lewe te red, deur die nag dood. Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het in ʼn...
View ArticleReeva se ouers: ‘Hoekom het hy haar nie laat wegstap nie?’
June Steenkamp op 12 September 2014 in die hof Foto: Alon Skuy/Times Media Group/Pool Reeva Steenkamp se ouers het in ʼn onderhoud met ʼn Australiese tele visiekanaal gesê hulle is verlig omdat die...
View ArticleKrejcir skuldig bevind
Radovan Krejcir Foto: Werner Beukes, SAPADie Tsjeggiese sakeman Radovan Krejcir is Maandag in die Johannesburgse hooggeregshof skuldig bevind op aanklagte van ontvoering en poging tot moord in ʼn saak...
View ArticleOoreenkoms tussen Rand Water en vakbonde bereik
ArgieffotoRand Water het Maandag gesê die onderhandelingsproses met vakbonde is nou afgehandel. Justice Mohale, woordvoerder van Rand Water, het gesê die onderhandelingsproses was “robuust en...
View Article[Video] Polisieman jak glo klaer af
Argieffoto Die video volg onderaan die berig. Die polisie het gesê hy dra kennis van ʼn video wat die ronde op Facebook doen waarin ʼn beampte glo ʼn jong vrou van Pretoria se foon in ʼn polisiestasie uit...
View ArticleKarlien en Derick gaan skei
Karlien en Derick.Karlien van Jaarsveld het aangekondig dat sy en haar man, Derick Hougaard, gaan skei. “Vir ʼn tyd lank het ek nie geweet hoe om hierdie met almal te deel nie. Ek het nou al baie gedink...
View ArticleOB looi Prasa oor onwettige tenders en besteding
Foto: @POWER987News/TwitterLucky Montana, geskorste uitvoerende hoof van die Passasierspooragentskap (Prasa), het die maatskappy miljoene rande gekos weens die onbehoorlike en onwettige toekenning van...
View ArticleMeisie (11), drie tieners het glo seks in PE-fliekteater
ArgieffotoDrie tienerseuns en ʼn 11-jarige meisie is glo die naweek betrap waar hulle seksuele dade op mekaar uitgevoer het in ʼn fliekteater in Port Elizabeth. Die vier is glo in die fliek by die...
View ArticleMan erken skuld ná gru-moord op meisie (17)
Argieffotoʼn Man wat daarvan beskuldig word dat hy en nog twee medebeskuldigdes ʼn 17-jarige meisie gewurg en doodgeslaan het, het sy aandeel in die moord erken. Charles Simmers het Maandag in die...
View ArticleBoetes kom vir karstoeltjie-oortreders
ArgieffotoMotoriste wat met kinders in die motor ry en hulle nié in stoeltjies of met ʼn sitplekgordel vasgespe nie, kan met tussen R250 en R500 beboet word. Die nasionale verkeerspolisie sal Dinsdag in...
View ArticleMan kritiek ná hy vir koedoe uitswaai
Die ongelukstoneel. Foto: ER24ʼn Motoris is in ʼn kritieke toestand nadat hy Maandagaand op die R64 tussen Kimberley en Boshoff in die Noord-Kaap vir ʼn koedoe uitgeswaai en sy motor daarna omgeslaan het....
View Article