Beperkte vrede in Sirië dalk weer moontlik
Argieffoto van Sirië Nadat verteenwoordigers van 17 lande wat by die konflik in Sirië betrokke is deurnag in München, Duitsland, koppe bymekaargesit het, is vanoggend aangekondig dat voorlopige...
View ArticleIn diepte: Zuma vs. Madonsela
Thuli Madonsela op die rooi tapyt voor SONA 2016 Foto: Jonisayi Maromo/ANA Die saak tussen pres. Jacob Zuma en die DA en EFF, wat vandeesweek deur die konstitusionele hof aangehoor is, het opnuut die...
View ArticleBabalykie in Pta-Moot gevind
Argieffoto Die liggaam van ʼn pasgebore babaseun is Vrydagoggend in Queenswood in Pretoria se Moot-omgewing gevind. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die baba is in ʼn asblik by ʼn...
View ArticleDurban-man spring glo na sy dood
Foto: Netcare 911Paramedici het Vrydagoggend die liggaam van ʼn man gevind nadat hy glo van ʼn krans naby Hillcrest in Durban na sy dood gespring het. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het...
View ArticleLiggaam in verlate myn gevind
Argieffoto: ER24ʼn Onbekende man se liggaam is in ʼn reservoir van ʼn verlate myn in Deelkraal, Carletonville, gevind. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici het ʼn man met sy gesig na...
View ArticleWerkers nou meer as ʼn week in Lily-myn vasgekeer
‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMSNa nog ʼn dag se reddingspogings is geen beduidende vordering gemaak om by die vasgekeerde mynwerkers in die Lily-myn in Barberton,...
View ArticleSwartgesig-herrie: Studente se skorsing opgehef
Een van die meisies wat valslik daarvan beskuldig is dat sy haar gesig “swart” gesmeer het Foto: FacebookDie twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) wat geskors is weens die beweerde...
View ArticlePolisieman vas wat glo sindikaat waarsku
Argieffotoʼn Polisiebeampte van Port Elizabeth het Vrydag in die plaaslike landdroshof verskyn nadat hy na bewering ʼn sindikaat, wat mense se bankkaarte kloon, ʼn wenk gegee het dat die polisie ʼn lokval...
View ArticleVrou kritiek na sprong uit brandende voertuig
Foto: ER24ʼn Vrou is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat sy Vrydag uit ʼn bewegende voertuig wat aan die brand geraak het, gespring het. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê die...
View ArticleBasjir-saak voor Appèlhof aangehoor
Omar al-Basjir, president van SoedanHet die regering die wet oortree toe hulle die Soedanese president, Omar al-Basjir, toegelaat het om die land verlede jaar te verlaat, ten spyte daarvan dat die...
View ArticleMan swaar gevonnis vir vrou se ontvoering, moord
Argieffotoʼn Oos-Kaapse man is Vrydag drie lewenslange vonnisse opgelê vir die ontvoering, verkragting en brutale moord van ʼn jong vrou van Butterworth. Kapt. Jackson Manatha, woordvoerder van die...
View ArticleJong man sterf onder bus: ‘Hy het so uitgesien na die toekoms’
Pieter Lamb en sy vriendin, Tishka Knoesen. Foto: Verskafʼn Jong man wat opgewonde was oor sy toekoms nadat hy pas gehoor het dat hy ʼn bevordering by die werk gekry het, se lewe het dieselfde dag tot ʼn...
View ArticleSeun sterf toe hy uit trein val
ArgieffotoDie Wes-Kaapse polisie het Saterdag inligting, wat op sosiale media versprei is, ontken dat ʼn 15-jarige seun dood is toe hy op ʼn bewegende trein beroof voordat hy uitgestamp is. Volgens die...
View ArticleTweede ineenstorting by Lily-myn
‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMSReddingsaksies by die Lily-myn in Barberton, Mpumalanga, moes Saterdagoggend gestaak word na ʼn tweede ineenstorting omstreeks 05:00...
View Article‘Dronkbestuur’-bewyse onder vergrootglas in Yengeni-verhoor
ArgieffotoDie verhoor van die ANC-swaargewig, Tony Yengeni, wat van dronkbestuur aangekla word, het Vrydag tot stilstand gekom toe die staatsaanklaer en die verdediging koppe gestamp het oor die bewyse...
View ArticleVrou se raaiseldood by vakansieoord ondersoek
Argieffotoʼn Jong vrou het Saterdag by ʼn vakansieoord in Margate, KwaZulu-Natal gesterf nadat sy glo die vorige dag byna verdrink het. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het gesê paramedici...
View Article114 dood in Taiwan-aardbewing
Foto: AP Photo/Wally SantanaAltesaam 114 liggame is uit die puin van ʼn woonstelblok in Tainan, Taiwan se oudste stad, verwyder nadat ʼn aardbewing die stad ʼn week gelede getref het. Owerhede in Tainan...
View ArticleGlynnis Breytenbach vervolg oor ‘ondersoekbewyse’
Advokaat Glynnis Breytenbach. Foto: Werner Beukes/SapaAdv. Glynnis Breytenbach, DA LP en voormalige senior staatsaanklaer, sal Maandag in die Pretoria-landdroshof verskyn vir haar beweerde oortreding...
View ArticleBuitelandse toeris geskiet toe hy ryloop
Argieffoto (Foto: imgkid.com)ʼn Buitelandse toeris word in ʼn hospitaal behandel nadat hy Vrydagmiddag in die rug geskiet is deur mense wat hom ʼn saamrygeleentheid aangebied het. Kapt. Sandra Janse van...
View ArticleLily-myn: Vergoeding aangebied vir mynwerkers
‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMSVantage Goldfields het R200 000 aangebied aan elk van die drie mynwerkers wat steeds in die Lily-myn in Barberton, Mpumalanga,...
View Article