Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baba in puttoilet gevind

Argieffotoʼn Pasgebore baba is in ʼn puttoilet naby Ballito in KwaZulu-Natal gevind. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het gesê paramedici is Saterdag omstreeks 16:00 deur inwoners na die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie dood, 40 beseer toe weerlig tref

Argieffoto: CorinnaST, PixabayDrie mense is dood en 40 beseer toe hulle deur weerlig raakgeslaan is in die Machi-gebied naby Harding in KwaZulu-Natal. Nomusa Dube-Ncube, LUR vir samewerkende regering...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Highveld Steel moet finaal sy deure sluit

Argieffoto: Hera.org.nzHighveld Steel, die eens suksesvolle staalreus in Emalahleni (Witbank), sal binnekort finaal sy deure sluit. Die maatskappy het die sluiting in ʼn artikel 189-kennisgewing...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

VSA appèlregter Antonin Scalia oorlede

Antonin Scalia. Foto: Gavin Averill/The Hattiesburg American via APAntonin Scalia, die invloedryke regter van die Amerikaanse appèlhof, is Saterdag in die ouderdom van 79 dood. Die owerheid in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hallusinasies laat man glo van gebou afspring

Argieffoto: ER24ʼn Man is Sondagoggend in ʼn ernstige toestand in die hospitaal opgeneem nadat hy glo gehallusineer en van ʼn dubbelverdiepinggebou in Pietermaritzburg afgespring het. Pieter Rossouw,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee dood, 7 beseer in gru-botsing

Foto: ER24Twee mense is Saterdagaand dood en sewe beseer in ʼn gru-botsing in Vanderbijlpark waarby vier voertuie betrokke was. Pieter Rossouw, woordvoerder van ER24, het gesê dit is steeds nie duidelik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rekordpryse by spogwildveiling behaal

‘n Aandeel van 25% in die bekende buffelbul, Horison, is vir R44 miljoen verkoop. Foto: http://pietdutoit.co.za/Eksotiese wild het Saterdagaand rekordpryse by die topwildboer Piet du Toit se jaarlikse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sanef, EFF vergader oor dreigemente aan joernaliste

Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) Foto: enca.comDie Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) sal ʼn dringende vergadering met die leiers van die EFF belê om die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lily-myn: ‘Vergoeding is te min’

Foto: http://www.vantagegoldfields.com/Die National Union of Mineworkers (NUM) het Sondag gesê die vergoeding aan die mynwerkers betrokke by die ineenstorting van die Lily-myn in Barberton, Mpumalanga,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rowers slaan op juwelierswinkel toe

Argieffoto: https://pixabay.comGewapende rowers het Sondag op ʼn juwelierswinkel in ʼn gewilde Kaapse inkopiesentrum toegeslaan. Die rowers het die winkel in Cavendish Square in Claremont geteiken....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Breytenbach-aanklag ʼn ‘desperate politieke foefie’, sê DA

Glynnis BreytenbachDie Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se vervolging van DA LP Glynnis Breytenbach is ʼn “desperate misbruik van die regstelsel” om aandag van die NVG se probleme af te lei, het die DA...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sanco maan munisipaliteite om Eskom-skuld te betaal

Argieffoto: GCISDie South African National Civic Organisation (Sanco) het Saterdag ʼn beroep op munisipaliteite gedoen om hul Eskom-skuld te vereffen om te verhoed dat talle elektrisiteitsverbruikers...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kerkverteenwoordigers besoek Lily-myn

‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMSLede van verskeie kerke het Sondag die Lily-myn in Barberton, Mpumalanga, besoek waar drie mynwerkers al meer as nege dae...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisiespeurder se lyk gevind

Argieffoto: SAPDʼn Provinsiale taakspan onder leiding van die Valke is aangestel om die moord op ʼn polisiespeurder van die Vrystaat te ondersoek. Lt.kol. Thandi Mbambo, woordvoerder van die polisie, het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Walviskarkas verwyder by Bantrybaai

Foto: Nadia Niemann/NSRIDie walviskarkas wat by Bantrybaai uitgespoel het, is verwyder. Volgens die stad Kaapstad het die suidelike noorkapperwalvis Sondagoggend uitgespoel. “Die stad wil graag die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ses sterf op Valentynsdag op KZN-paaie

Argieffoto. Altesaam ses mense is Sondag in verskeie botsings in KwaZulu-Natal dood. Volgens Zinhle Mngomezulu, woordvoerder van die KwaZulu-Natalse Padverkeersinspektoraat, is een mens in Edendale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hupstoot vir SA skole met nuwe handleiding

Argieffoto: Paul Colditz van Fedsas. Skoolbeheer en die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel het onlangs opnuut ʼn sterk hupstoot gekry met die publikasie van ’n handleiding wat die King-beginsels vir goeie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lyk in vliegtuig na Durban gevind

Argieffoto. ʼn Man se liggaam is Sondag in Harare in ʼn Amerikaanse vragvliegtuig ontdek wat glo onderweg was na Durban. African News Agency (ANA) berig die vragvliegtuig, met ses bemanningslede aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

3 dood, 2 beseer in Doonside-‘bloedbad’

Argieffoto: Nico Strydom Drie mense is dood en twee beseer tydens ʼn skietery Maandagoggend by ʼn woonstelblok in Doonside, suid van Amanzimtoti in KwaZulu-Natal. Maj. Thulani Zwane, provinsiale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Breytenbach en prokureur in beskuldigdebank

Advokaat Glynnis Breytenbach. Foto: Werner Beukes/SapaDA-LP Glynnis Breytenbach en haar prokureur, Gerhard Waggenaar, het Maandag in die landdroshof in Pretoria verskyn op twee aanklagte van...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live