[Foto’s] Vragmotorbestuurder oorleef wonderbaarlik
Die ongeluk naby die Ferreira-kleinhoewes buite Bloemfontein op 11 Februarie 2016 Foto: ER24 ʼn Vragmotorbestuurder het Donderdagmiddag ternouernood aan die dood ontkom nadat sy vragmotor voor ʼn trein...
View ArticleMadonsela bevestig Nkandla-vergadering met Zuma
Thuli Madonsela op die rooi tapyt voor SONA 2016 Foto: Jonisayi Maromo/ANA Thuli Madonsela, die Openbare Beskermer, het Donderdag bevestig dat sy ʼn privaat vergadering met pres. Jacob Zuma gehad het...
View ArticleWetenskaplikes bevestig gravitasiegolwe
Skermskoot uit die video Amerikaanse navorsers het Donderdag bekend gemaak dat hulle gravitasiegolwe bespeur het, iets wat Albert Einstein 100 jaar gelede vir die eerste keer beskryf het as “rimpels in...
View ArticleStaatsrede 2016: Skokgranate vir oproerige skare
Polisiebeamptes beheer die skare voor die staatsrede in Kaapstad (11 Februarie 2016) Foto: ANA Polisiebeamptes is Donderdag genoodsaak om van skokgranate gebruik te maak in Kaapstad se middestad om...
View ArticleStaatsrede 2016: Mbete probeer LP’s vasvat
Skermskoot van die regstreekse uitsending (Staatsrede 2016) Die speaker in die parlement, Baleka Mbete, het Donderdagaand Julius Malema en Floyd Shivambu van die Ekonomiese Vryheidsvegters probeer...
View ArticleStaatsrede 2016: Malema versoek om parlement te verlaat
Baleka Mbete, speaker van die parlement (Staatsrede 2016) (Skermskoot uit die regstreekse uitsending) Baleka Mbete, speaker van die parlement, het Julius Malema, leier van die EFF, Donderdagaand...
View ArticleStaatsrede 2016: Cope verlaat die parlement
Mosiuoa Lekota, leier van die Congress of the People (Skermskoot uit die regstreekse uitsending) Mosiuoa Lekota, leier van die Congress of the People, en sy LP’s, het Donderdag die parlement verlaat....
View ArticleStaatsrede 2016: EFF verlaat die parlement
Die EFF verlaat die parlement tydens die staatsrede (Februarie 2016) (Skermskoot uit die regstreekse video) Lede van die Ekonomiese Vryheidsvegters het Donderdag, op versoek van speaker Baleka Mbete,...
View ArticleStaatsrede 2016: Zuma wil gordel styftrek; slegs een hoofstad voorgestel
Die verbyvlug voor die staatsrede op 11 Februarie 2016 in Kaapstad Foto: Elmond Jiyane, GCIS Pres. Jacob Zuma het Donderdag in die parlement in Kaapstad sy staatsrede gelewer ná ʼn aanvanklike...
View ArticleZuma se staatsrede ‘flou en ʼn verleentheid’
Pres. Zuma lewer sy staatsrede. Foto: Elmond JiyanePres. Jacob Zuma was Donderdagaand ’n afwesige, flou makou en sy staatsrede was geheel en al irrelevant. Sό het die vakbond Solidariteit op pres. Zuma...
View ArticleMynredding: ‘Hernude hoop’
‘n Lugfoto van die ineenstorting. Foto: JacarandaFM via Mpumalanga EMSReddingspanne het ʼn band gevind wat glo aan die skeepshouer vas was voor dit tydens die ineenstorting by die Lily-myn in Barberton...
View ArticleMan sterf in huisbrand
Foto: ER24ʼn Man in sy 30’s is dood nadat sy huis in Reservoir Hills, KwaZulu-Natal, afgebrand het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici was op pad na hul kantore toe hulle rook in...
View ArticleStaatsrede 2016: ‘Zuma soos bottel sonder gas’
Pres. Jacob Zuma tydens sy staatsrede van 2016. Foto: Elmond Jiyane / GCIS “Die staatsrede van pres. Jacob Zuma vanaand was verbeeldingloos en sonder om werklik die ernstige Suid-Afrikaanse ekonomiese...
View ArticleSaak teen Parys-boere hervat vandag
Boeta van der Westhuizen (links), Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr. en Anton Loggenberg tydens hul vorige hofverskyning. Foto: Mariné JacobsVyf verdagtes sal Vrydag in die Parys-landdroshof...
View ArticleDwelmhandelaar vas ná daggavonds by skool
Polisiebeamptes by die taxistaanplek in Evander. Foto: Verskaf Die Mpumalanga-polisie het Donderdagmiddag ʼn vermeende dwelmhandelaar vasgetrek nadat hulle tydens ʼn bewusmakingsveldtog by ʼn hoërskool in...
View ArticleNuuskommentaar: SONA was sôna oemf en amper sôna einde
Pres. Jacob Zuma voor sy staatsrede. Foto: Ntswe Mokoena / GCIS Dit het pres. Jacob Zuma 16 bladsye geneem om in sy staatsrede nié genoeg te sê om die skynbaar onafwendbare rommelstatus van die land af...
View ArticleParys-saak: Landdros waarsku staat
Boeta van der Westhuizen (links), Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr., Anton Loggenberg en kapt. Henk Prinsloo Vrydag in die Parys-landdroshof. Foto: Nico Strydom Die verrigtinge Vrydag in die...
View ArticleStiefpa kry lewenslank vir 13-jarige se verkragting
Argieffoto ʼn 45-jarige man is vandeesweek in die Pietermaritzburg-landdroshof tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van sy 13-jarige stiefdogter terwyl sy...
View ArticleMaties behou Afrikaans, vir nou
Universiteit Stellenbosch. Argieffoto. AfriForum Jeug en die Universiteit van Stellenbosch (US) het Vrydag in die hooggeregshof in Kaapstad ooreengekom dat Afrikaans gelyke status met Engels as...
View ArticleDe Lille: Verklein kabinet eerder as om parlement te skuif
ArgieffotoVoorstelle om die parlement van Kaapstad na Pretoria te verskuif is onnodig aangesien die regering eerder daarop moet fokus om die kabinet te verklein, het Patricia de Lille, burgemeester van...
View Article