Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

Staatsrede 2016: Cope verlaat die parlement

$
0
0
Mosiuoa Lekota, leier van die Congress of the People (Skermskoot uit die regstreekse uitsending)

Mosiuoa Lekota, leier van die Congress of the People (Skermskoot uit die regstreekse uitsending)

Mosiuoa Lekota, leier van die Congress of the People, en sy LP’s, het Donderdag die parlement verlaat.

Speaker Baleka Mbete het Lekota versoek om die parlement te verlaat nadat hy, kort nadat pres. Jacob Zuma met sy staatsrede begin het, gesê het dat die president nie meer “eerbaar” is nie, aangesien hy sy eed verbreek het.

Lekota en sy LP’s het daarna uitgestap en Zuma het sy toespraak hervat.

Lees alle berigte oor die staatsrede 2016 op Maroela Media.
Volg die staatsrede regstreeks:


Viewing all articles
Browse latest Browse all 56621

Latest Images