Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PE-paartjie in hof oor foto’s van babamishandeling

Argieffoto ʼn Egpaar van Port Elizabeth staan tereg op aanklag dat hulle deel is van ʼn sindikaat wat foto’s versprei van babas wat mishandel word. Die 33-jarige man en 22-jarige vrou van Westering word...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Opod bring kriminele aanklag teen Phiyega

Riah Phiyega Foto: GCIS Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) het ʼn kriminele saak teen die geskorste nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, en die voormalige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Weerbare demokrasie teen ‘dommekratiese’ verval van ANC

President Jacob Zuma. Foto: MyANC, FacebookIn ’n skynbaar onafwendbare sirkelgang kom pres. Jacob Zuma telkemale sentraal in die nuus uit. Die enigste manier hieruit, so lyk dit, is dat #ZumaMustFall,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Veiligheidswag in transitorooftog geskiet

Foto: Watchdog Tzaneenʼn Veiligheidswag is in ʼn ernstige toestand nadat hy Woensdagoggend tydens ʼn transitorooftog naby Tzaneen geskiet is. Marius Jacobs, woordvoerder van Watchdog Tzaneen, het aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voormalige Valke-hoof afgedank

ArgieffotoDie voormalige hoof van die Valke in Mpumalanga is afgedank nadat hy vals reis-eise ingedien het. Brig. Hangwani Mulaudzi, woordvoerder van die Valke, het gesê genl.maj. Simon Mapyane het vyf...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pta-waterlikkewaan: ‘Ons het groot geskrik’

Die likkewaan nadat dit gered is. Foto: Verskaf Die waterlikkewaan wat Dinsdag uit ʼn inwoner van Pretoria se swembad gered is, is gesond en sal binnekort in ʼn veilige omgewing vrygelaat word. Craig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regering wil kommentaar monitor

Argieffoto Die minister van kommunikasie het in ʼn artikel op Daily Maverick gesê haar departement is daarop toegespits om seker te maak dat wetgewing ook inhoud op die internet sal monitor. Maroela...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hofgeding oor Nkandla gaan voort

Pres. Jacob Zuma se privaat woning in Nkandla, KwaZulu-Natal Foto: @power987news, TwitterDie DA het Woensdag gesê hy gaan voort met sy saak voor die konstitusionele hof om te versoek dat pres. Jacob...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ontploffing ruk gat in vliegtuig; passasier glo ‘uitgesuig’

(160203) — MOGADISHU, Feb. 3, 2016 (Xinhua) — Photo taken on Feb. 2, 2016 shows the damage caused by an explosion on an aircraft after its emergency landing at Mogadishu’s international airport,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie sterf in Benoni-vliegongeluk

Die vliegtuig se wrak. Foto: ER24 Drie mense is dood nadat ʼn ligte vliegtuig Woensdag in ʼn park in Benoni aan die Oos-Rand neergestort en aan die brand geslaan het. Russel Meiring, woordvoerder van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beursprogram vir maagde ‘ernstige oortreding van menseregte’

Bathabile Dlamini, minister vir maatskaplike ontwikkeling. Foto: Flickr/GovernmentZABathabile Dlamini, die minister van maatskaplike ontwikkeling en leier van die ANC se Vroueliga, het haar uiteindelik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Foto’s] R5 miljoen in transitorooftog gesteel

Die geldwa wat aan die brand gesteek is. Foto’s: Verskaf Sowat R5,4 miljoen is Dinsdagmiddag tydens ʼn transitorooftog tussen Stella en Mahikeng in Noordwes gebuit. Kapt. Paul Ramaloko, provinsiale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rouxville-plaasmoord: Verdagtes versoek regshulp

Thabang Frans Jordaan en Ngalekile David Zamayo in die hof. Foto: VerskafDie twee verdagtes wat tereg staan vir die moord op dr. Bennie Cilliers, wat Donderdag op ʼn plaas naby Rouxville in die Vrystaat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Polisiebeamptes’ slaan op laerskool toe

Foto: http://laerskooltzaneen.com/Tzaneen het Woensdagoggend vir ʼn tweede keer onder transito-rowers deurgeloop, wat hierdie keer op die Laerskool Tzaneen se skoolgrond toegeslaan het. Vic Rijnen, hoof...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pasgebore babaseun in veld gelos

Paramedici by die baba. Foto: ER24 ʼn Pasgebore babaseun is Woensdag in ʼn stuk veld in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal gevind. Volgens Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het ʼn voetganger op die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Liefdesdriehoek’ dalk rede vir moord op polisieman

Lt. kol. Reinier Lagois saam met sy ma, Ina Lagois-Mills. Foto: Verskaf Die broer van lt.kol. Reinier Lagois (42), wat verlede maand koelbloedig by sy huis in Pretoria doodgeskiet is, het gesê hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Só sê politieke analis oor Nkandla-terugbetaling

Pres. Jacob Zuma se privaat woning in Nkandla, KwaZulu-Natal Foto: @power987news, Twitter Met net meer as ‘n week oor voor sy staatsrede en presies ‘n week voor sy verskyning in die grondwetlike hof,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zika-virus in Texas seksueel oorgedra in Texas

Aedes aegypti-muskies soos gesien deur ‘n mikroskoop by die Fiocruz-instituut in Recife, Brasiliël. Foto: AP Photo/Felipe Dana, File Gesondheidsbeamptes het bevestig ʼn persoon in Texas is deur seksuele...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man verdrink in Durban-swembad

Argieffoto ʼn Man het Woensdagmiddag in ʼn swembad by ʼn huis in Montclair, Durban, verdrink. “Die man het langs die swembad gelê toe paramedici by die toneel opgedaag het,” het Chitra Bodasing,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoër lone vir plaasarbeiders

Argieffoto Foto: led.co.za Die departement van arbeid het Woensdag ʼn styging in die minimumloon vir werkers in die landbou- en bosboubedryf aangekondig. “Ná breedvoerige samesprekings en voorleggings...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live