Saru het glo nie geweet van Roux-bewerings
Jurie Roux. Foto: http://whoswho.co.za/Oregon Hoskins het ontken die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) was bewus van ʼn ondersoek na sy uitvoerende hoof, Jurie Roux, ten tyde van sy aanstelling. Roux...
View ArticleNog paramedici beroof
Argieffoto: ER24 Minder as 24 uur nadat paramedici in Johannesburg met ʼn vuurwapen aangehou en beroof is, het ʼn soortgelyke voorval in die Wes-Kaap plaasgevind. Werner Vermaak, woordvoerder van ER24,...
View ArticleMeer as 40 beseer toe bus omslaan
Foto: ER24Meer as 40 mense is Maandagaand beseer toe ʼn bus op die N8 buite Bloemfontein omgeslaan het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê verskeie ambulansdienste is na die toneel sowat 30...
View ArticleStrand-tiener verdrink in see
Argieffoto: NSRI ʼn 17-jarige seun van die Strand naby Kaapstad se liggaam is Maandag opgespoor nadat hy Sondag in die see by Melkbaai verdwyn het. Craig Lambinon, woordvoerder van die Nasionale...
View ArticleANC-hoë ʼn tweede keer geskors
ArgieffotoDie ANC sal twee lede van sy nasionale uitvoerende komitee (NEC) na die Wes-Kaap stuur om met die plaaslike partystrukture te help nadat Faiez Jacobs, die provinsiale sekretaris, Maandag die...
View ArticleNuuskommentaar: Gaan Wes-Kaap nou “bevry” word?
Grafika ter illustrasieDie ANC-woelinge in die Wes-Kaap maak deel uit van ’n strategie om dié provinsie, soos die ANC dit stel, te bevry. Die proses is egter uiters kompleks, en Herman Toerien het...
View ArticleGordhan belowe om afgradering na rommelstatus te verhoed
Pravin Gordhan. Argieffoto Pravin Gordhan, minister van finansies, het belowe om die land se kredietgradering te beskerm om te verhoed dat dit verlaag word na rommelstatus. Dit volg nadat Standard...
View ArticleJhb-peuter onthou niks van hondeaanval
Desjuane Farmer. Foto: Verskaf Desjuane Farmer, die peuter van Alberton wat twee maande terug om haar lewe moes veg nadat haar gesig en kopvel deur ʼn hond verskeur is, kan niks van die traumatiese...
View ArticleGedenkdiens vir gestorwe majoor
Angelique, Klarebel (2), en wyle Coert Jordaan. Foto: Verskaf “Ek wil net hê jy moet weet ek het jou oneindig lief en sal mooi na ons dogtertjie kyk, soos jy sou wou gehad het.” Dit is die boodskap van...
View ArticleStaatsrede sal fokus op ‘benarde ekonomie’
Pres. Jacob Zuma. Foto: DoCDie staatsrede wat volgende week deur pres. Jacob Zuma gelewer sal word, sal grootliks fokus op die ekonomie uit die aard van die “benarde ekonomiese situasie” in die land....
View Article‘Solidariteit maak kulturele vryheid ʼn werklikheid’
Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging. Foto: Reint Dykema Die regering se miskenning van grondwetlike taal- en kulturele ruimtes is ʼn verbreking van die 1994-skikking. Dit is die mening...
View ArticleKwaksalwer in Noordwes vasgetrek
Foto: DarkoStojanovic/Pixabay.comʼn Man wat homself as ʼn dokter voorgegee en pasiënte behandel het, is uiteindelik vasgetrek nadat sy gebrekkige mediese kennis ʼn kollega laat onraad vermoed het. Lt....
View ArticleKaapstad kan nou weer tyd hou
Die Kaapstad-stadsaal. Foto: Suné van Heerden, Maroela Media Kaapstad het pas mooier geword. Die stad het Dinsdag aangekondig die bekende stadsaal-horlosie, ʼn replika van die Big Ben-horlosie in...
View ArticleHond se peuselhappie lei tot gru-vonds naby plaas
Argieffoto ʼn Hond wat aan ʼn menslike liggaamsdeel gekou het, het die Oos-Kaapse polisie Maandag na ʼn gru-vonds gelei. Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, het Dinsdag aan Maroela Media gesê ʼn...
View ArticleEgpaar, vriendin vas oor tenderbedrog van R70 miljoen
Argieffotoʼn Kaapstadse man het Vrydag langs sy vrou en meisie in die beskuldigdebank van die Bellville kommersiële hof gestaan nadat hulle na bewering die Stad Kaapstad uit R70 miljoen geswendel het....
View ArticleUS-taalbeleid: ‘Weerhou betaling vir Afrikaans’
Universiteit Stellenbosch. Foto: Facebook “As ons taal nie goed genoeg is nie, is ons geld ook nie goed genoeg nie.” Dít is die mening van Ian Cameron, AfriForum Jeug se woordvoerder, nadat dit aan die...
View ArticleVierde verdagte gevonnis vir tiener se gru-moord
ArgieffotoElmario Eugene Maasdorp, die man wat skuldig bevind is aan die gewelddadige bendeverkragting en gru-moord van die 14-jarige Valencia Farmer in 1999, is Dinsdag in die Blue Downs-landdroshof...
View ArticleFoto’s: Groot waterlikkewaan kuier in Pta-swembad
Die waterlikkewaan. Foto’s: Pretoria Dieretuin. ʼn Waterlikkewaan wat 1,5 m lank is en 4,5 kg weeg het Dinsdag groot opwinding veroorsaak toe hy te midde van ʼn hittegolf wat Pretoria getref het, in ʼn...
View ArticleEen beseer toe boom omval
Die boom wat in Durban omgeval het (2 Februarie 2016) Foto: Rescue Care Een persoon is beseer en vier motors beskadig toe ʼn groot boom Dinsdag net voor 14:00 in Durban omgeval het. Garrith Jamieson,...
View ArticleNoordwes-onnie in hof ná beweerde aanranding
Argieffoto ʼn 55-jarige onderwyser het in ʼn hof in Noordwes verskyn op aanklag dat hy ʼn negejarige seun aangerand het deur ʼn balpuntpen tussen sy twee vingers in te druk. “Die onderwyser het Maandag in...
View Article