WVF moet fokus op oorspronklike doel, sê Solidariteit
Argieffoto (Foto: stevepb, Pixabay) Die vakbond Solidariteit het Woensdag gesê die Werkloosheidsversekeringfonds (WVF) mag nie sy oorspronklike mandaat wysig om bydraers finansieel by te staan nadat...
View ArticleGedeeltes in Pretoria sonder elektrisiteit
Argieffoto Inwoners van Mooikloof en Moreletapark in Pretoria moet Woensdag sonder elektrisiteit probeer klaarkom, weens kabeldiefstal in die gebied. Die stad Tshwane het reeds tegnici na die gebied...
View ArticleVrou sterf ná bakkie op grondpad rol
Die bakkie se wrak. Foto: ER24 ʼn Vrou is Woensdag in KwaZulu-Natal dood nadat haar bakkie op ʼn grondpad gerol het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê die ongeluk het op die Vulintaba-pad...
View ArticleMan erg beseer toe boom op hom val
Foto: Intelligence Bureau SAʼn Man is ernstig beseer nadat ʼn reuseboom gister in Greymont in Johannesburg bo-op hom geval het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê paramedici is die middag na...
View Article[Foto’s] Droogtehulp: Groot hartseer ná brand
Die vragmotors is vernietig. Foto: Twitter via ER24 Twee vragmotors van die Boere in Nood-groep wat op pad was om voerbale na Bloemfontein te vervoer, het Woensdag uitgebrand op die R30 tussen...
View ArticleNuuskommentaar: Zuma se ‘skikking’: Arrogansie en mooi broodjies van politici
Pres. Jacob Zuma. Foto: Flickr/GovernmentZADit was sommer gou ná die president se aanbod, dalk weens druk van binne die ANC, om te skik oor die Nkandla-kwessie, duidelik dat daar veel meer as ’n gewone...
View ArticleDA-burgemeester rand glo vrou aan
Charles Standers. Foto: www.george.org.zaCharles Standers, die burgemeester van George, het 24 uur om redes te verskaf waarom hy nie uit die DA geskors moet word nie nadat sy vrou ʼn aanrandingsklag...
View ArticleBenoni-vliegongeluk: ‘God se genade dat nie meer dood is nie’
Die vliegtuig se wrak. Foto: Twitter ʼn Oostenrykse egpaar en ʼn plaaslike vlieënier het in Woensdag se vliegongeluk in Benoni aan die Oos-Rand gesterf, kort nadat die ligte vliegtuig by die...
View ArticleDerde verdagte vas vir moord op polisieman
Argieffotoʼn Derde verdagte is Donderdagoggend in hegtenis geneem in verband met die moord op ’n adjudant-offisier wat in November tydens ʼn kaping naby Brits geskiet is. Brig. Hangwani Mulaudzi,...
View ArticleVeiligheidswag doodgeskiet tydens kaping
Argieffoto (StevePB, Pixabay)ʼn Veiligheidswag is Donderdagoggend doodgeskiet en twee mense beseer tydens ʼn kaping in Durban. Athlenda Mathe, woordvoerder van Netcare 911, het gesê die voorval het...
View Article4 transitorowe in 2 dae in 3 provinsies
Die transitorooftog in Mpumalanga. Foto: SAPD Mpumalanga, Limpopo en Noordwes is vandeesweek deur ʼn vlaag transitorooftogte getref. In die jongste voorval het ʼn groep van sowat 15 verdagtes in twee...
View ArticleAgt Vrystaat-munisipaliteite dalk sonder krag
ArgieffotoDie inwoners van agt Vrystaatse munisipaliteite kan moontlik sonder elektrisiteit wees weens grootmaatkragrekeninge wat nie betaal is nie. Eskom het Woensdag kennisgewings aan die...
View ArticleGekaapte Durban-voertuig gevind
Foto: Facebook via Reaction Unit South AfricaDie voertuig wat Donderdagoggend in Mount Edgecombe in Durban gekaap is, is sowat 12km verder verlate in die Waterloo-gebied gevind. Lt. Nqobile Gwala,...
View ArticleZuma kry prokureursbrief oor uitlatings
Pres. Jacob Zuma. Foto: Flickr/Governmentza/GCISDie landbou-organisasie TLU SA het ʼn prokureursbrief aan pres. Jacob Zuma gestuur, waarin hy die president se verskoning eis vir uitlatings oor wit...
View ArticleZille ontken dat sy inligting gelek het
Helen ZilleHelen Zille, die Wes-Kaapse premier, het Donderdag president Jacob Zuma se bewering dat sy “vertroulike inhoud” van ʼn konsultasievergadering laat uitlek het, ontken. Zuma het Woensdag gesê...
View ArticleDurban-huurmoord: Sakeman kry borgtog
Dain Neveling. Foto: tapology.comʼn Durbanse sakeman wat daarvan beskuldig word dat hy sy sakevennoot wou laat vermoor, is Donderdag borgtog in die plaaslike landdroshof toegestaan. Natasha...
View ArticlePlan om ‘Afrikaans by universiteite te red’
Ian Cameron (regs) woordvoerder van AfriForum Jeug, verwelkom die media by die bekendstelling van AfriForum Jeug se vyfpuntplan vir die behoud van Afrikaans op Universiteite. AfriForum Jeug het...
View ArticleNkandla: Zuma was ‘nog altyd bereid om te betaal’
Pres. Jacob Zuma se privaat woning in Nkandla, KwaZulu-Natal Foto: @power987news, Twitter President Jacob Zuma se prokureur het gesê sy kliënt was nog altyd bereid om ʼn gedeelte van die openbare geld...
View ArticleMalema se uitlatings oor Gupta-media is ‘gevaarlik’
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) Foto: enca.com Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) het uitlatings deur EFF-leier oor verslaggewers wat vir die omstrede...
View ArticleDA gekant teen ontwrigting by staatsrede
Mmusi Maimane. Foto: DA Mmusi Maimane het Donderdag gesê die Demokratiese Alliansie sal nie enige pogings om pres. Jacob Zuma se staatsrede volgende week te ontwrig, ondersteun nie. Maimane het aan die...
View Article