Centurion-egpaar voor seun aangeval
Argieffoto ʼn Egpaar van Centurion is Donderdagoggend omstreeks 01:30 by hul huis in Eldoraigne, Centurion aangeval. Die Facebook-groep Centurion Concerned Citizens, het die slagoffers uitgeken as Leon...
View ArticleMan verdrink in swembad in Springs
Argieffoto ʼn 20-jarige man het Donderdagmiddag by ʼn huis in Springs, Gauteng, verdrink. “Die man en sy vriende het in ʼn swembad by die huis gespeel toe hy in die moeilikheid beland en verdrink het,”...
View ArticleANC verbied joernalis oor omstrede twiet
Skermskoot van Carien du Plessis se Twitter-blad Die ANC het Donderdag gesê hy gaan regstappe doen teen die vryskutverslaggewer Carien du Plessis, nadat sy ook verbied is om die party se 104...
View ArticleMan in hof oor Nazi-vlae en vuurwapens
Nazi-vlae wat op die toneel in Bothasig, Kaapstad gevind is Foto: African News Agencyʼn 70-jarige man verskyn vandag (Vrydag) in die Goodwood-landdroshof in verband met vuurwapens, ammunisie,...
View ArticleANC vier fees in Noordwes
Argieffoto Die ANC vier vandag sy 104de verjaardag en leiers van die party sal verskeie plekke in Noordwes besoek as deel van die viering. Pres. Jacob Zuma sal Saterdag in sy toespraak in Phokeng naby...
View ArticleFamilie ken Hennopsrivier-lyke uit: ‘Hulle was saggeaarde mense’
Piet en Evah Beetge. Foto: Verskaf Die liggame van die man en vrou wat op 27 Desember in die Hennopsrivier in Centurion gevind is, is geïdentifiseer. Piet Beetge (59) en Evah (49) se liggame is Dinsdag...
View ArticleHittegolf: Kraaie gaap en rekords spat
Foto: www.iop.org Die versengende hitte wat groot dele van die land die afgelope week geteister het, het verskeie temperatuurrekords in die slag laat bly. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens het die...
View ArticleNuuskommentaar: Die fisiologie van versoening
ArgieffotoDie huidige rasseherrie wil maar nie wyk nie en ons ook niks nader aan ’n werkbare oplossing bring nie. Die afgelope dekades was daar verskeie verspeelde kanse, maar is dit nou te laat om...
View ArticleCenturion-egpaar aangeval: ‘Hulle het gekom om ons te vermoor’
Leon Jones se kopbeserings. Foto: Concerned Citizens CenturionDie Jones-egpaar van Centurion wat Donderdagoggend ten aanskoue van hul tienjarige seun in hul huis in Eldoraigne, Centurion, aangeval is,...
View ArticleDroogtehulp aan boere
Foto: www.skymetweather.com Die burgerregte-organisasie AfriForum het Vrydag aangekondig dat hy boere in gebiede wat deur die teisterende droogte gekniehalter word, van hulp gaan wees. Volgens Henk...
View ArticleHulp vir droogtegebiede
Tholang Maphabole van Shoprite help om water aan te dra in Aliwal-Noord. Foto: Verskaf Die Shoprite-groep reik ʼn hand uit na verskeie gebiede wat sonder water sit of deur die groot droogte geraak word....
View ArticleTwee vas na diefstal van miljoene
ʼn Foto van die verdagte wat van veiligheidskameras af bekom is. Foto: SAPD Twee verdagtes wat aangekeer is in verband met die diefstal van miljoene rande uit ʼn kluis in die Pretoria-kantoor van die...
View ArticleANC-leier aangekla: Naam bekend gemaak
Die ANC in die Wes-Kaap se leierskorps. Marius Fransman in die middel met bruin baadjie. Foto: ANADie ANC het Vrydag bevestig dat ʼn klag teen een van sy senior leiers aanhangig gemaak is. Yonela Diko,...
View ArticleVier boere vas na verdagtes sterf
Argieffoto: Reint DykemaVier boere is in Parys in die Vrystaat in hegtenis geneem nadat twee vermeende plaasaanvallers dood is. ʼn Betroubare bron het aan Maroela Media gesê ʼn bejaarde man is...
View ArticleNazi-vlae en vuurwapens: Man kry borgtog
Nazi-vlae wat op die toneel in Bothasig, Kaapstad gevind is Foto: African News AgencyDie 70-jarige man wat in hegtenis geneem is nadat vuurwapens, ammunisie, weermagtoerusting en Nazi-vlae glo in sy...
View ArticleWinkeleienaar ontvoer: Ses vas
Foto: SAPD/FacebookSes verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van ʼn winkeleienaar wat vir sewe dae lank aangehou is. Kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die polisie, het gesê...
View ArticleVrou dood, talle beseer in busongeluk
Argieffoto.ʼn Vrou is dood en meer as 40 mense beseer in ʼn busongeluk in Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Ao. Alwin Labans, woordvoerder van die polisie, het gesê die bus het glo teen ‘n stilstaande...
View ArticlePenny Sparrow se lidmaatskap opgeskort
Penny Sparrow se Facebook-inskrywing is wyd op sosiale media gedeel. Foto: TwitterDie DA in KwaZulu-Natal het Vrydag aangekondig Penny Sparrow se lidmaatskap van die party is opgeskort na aanleiding...
View ArticleZuma: ‘Verkiesing gaan moeilikste nog wees’
Pres. Jacob Zuma. Foto: Governmentza/FlickrDie plaaslike verkiesing vanjaar gaan die moeilikste een nog wees vir die ANC, het pres. Jacob Zuma Vrydag gesê. Zuma het tydens die ANC se 104de...
View ArticleFransman verwerp klag teen hom
Marius Fransman. Foto: FacebookMarius Fransman, Wes-Kaapse leier van die ANC, het die aanklag van seksuele teistering wat teen hom aanhangig gemaak is, verwerp. “Fransman ontken die bewerings met die...
View Article