Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gareth Cliff en ‘Idols’ se paaie skei glo oor twiet

Gareth Cliff. Foto: FacebookM-Net het aangekondig dat Gareth Cliff nie deel van die beoordelaarspaneel van die volgende Idols-seisoen sal wees nie, glo oor sy uitsprake op sosiale media. “M-Net bedank...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bejaarde veg om lewe ná ‘padwoede-voorval’

Argieffoto: Crisis Medicalʼn 83-jarige man is in ’n ernstige toestand in die hospitaal nadat hy glo die slagoffer van ʼn padwoede-voorval was. Kyle van Reenen, woordvoerder van Crisis Medical, het gesê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nege mense sterf weens hittegolf

ArgieffotoDie afgelope week se hittegolf het die lewe van minstens nege mense in Noordwes geëis. Tebogo Lekgethwane, woordvoerder van die provinsiale departement van gesondheid, het gesê die nege mense...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Fratsstorm veroorsaak chaos by Nylstroom-fees

‘n Skermskoot uit die video.Sowat 20 mense is beseer nadat ʼn groot markiestent Vrydagaand inmekaargeval het tydens die Kranskopfees buite Nylstroom in Limpopo. Volgens die Life Med-ambulansdiens is die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vas ná hy glo presidensiële hond wou ontvoer

Pres. Obama saam met een van die gesin se honde. Foto: FacebookDie Amerikaanse polisie het ʼn man in hegtenis geneem in verband met ʼn beweerde komplot om een van pres. Barack Obama se honde te ontvoer....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘NGV-finansiering onmoontlik in huidige ekonomiese klimaat’

ArgieffotoDie Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal nooit van die grond af kom indien Suid-Afrika se ekonomie nie met gemiddeld 3,5% per jaar groei nie. Volgens AfriSake sal belastingbetalers oor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Presidensie ‘geskok’ oor Ramaphosa-berig

Adjunkpres. Cyril Ramaphosa. Foto: GCISDie presidensie het sy skok uitgespreek oor ʼn berig in die Mail & Guardian rakende adjunkpres. Cyril Ramaphosa. Die Mail & Guardian het berig daar is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sakeman in hof oor ‘huurmoord’

Dain Neveling. Foto: tapology.comʼn Durbanse sakeman het Vrydag in die Durbanse landdroshof verskyn op aanklag dat hy sy sakevennoot wou laat vermoor. Dain Neveling (35) se borgtogaansoek is uitgestel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuma vra SA om te verenig

Foto: ANC/TwitterPres. Jacob Zuma het Saterdag ʼn beroep op die ANC se lede gedoen om te verenig en te veg teen die probleme waaronder Suid-Afrika gebuk gaan, soos korrupsie en rassisme. Zuma het die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Zuma bevorder rasseverdeling en stook rassehaat met grond’

Pres. Jacob Zuma. Foto: Ntswe Mokoena, departement van kommunikasiePres. Jacob Zuma stook rassehaat met sy uitlating dat grond die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid en dat die grond...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma, kleuter sterf ná val uit gebou

Argieffoto: ER24ʼn Ma en haar vyfjarige dogter is Saterdagaand dood toe hulle ses verdiepings ver uit ʼn gebou in Johannesburg geval het. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê min besonderhede...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voormalige AbaThembu-koning in hospitaal opgeneem

AbaThembu koning Buyelekhaya Dalindyebo (2009) Foto: Gallo via http://africajournalismtheworld.com/Koning Buyelekhaya Dalindyebo, voormalige koning van die AbaThembu-volk, is Vrydagaand in ʼn hospitaal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Seun (6) verdrink in Jhb-swembad

Argieffotoʼn Sesjarige seuntjie het Saterdagmiddag in ʼn swembad by ʼn huis in die weste van Johannesburg verdrink. Die seun se pa het hom glo op hom afgekom waar hy in die swembad gedryf het. Hy het hom...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kroeg by Harties-kabelspoor in brand verwoes

Die uitkykkroeg aan die bo-punt van die Hartebeespoortdam-kabelspoor in vlamme gehul. Foto: Facebook Die bekende uitkykkroeg aan die bo-punt van die Hartebeespoortdam-kabelspoor op die Magaliesberg in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drie dood, drie kritiek in trompop-botsing

Foto: Netcare 911Drie mense is dood en drie ernstig beseer in ʼn grusame botsing Sondagoggend op die M4 aan die KwaZulu-Natalse Noordkus. Chris Botha, woordvoerder van Netcare 911, het gesê hoewel die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vas ná vrou, kleuter se valdood

ArgieffotoDie Gautengse polisie het Sondag bevestig dat ʼn 39-jarige man in hegtenis geneem is nadat hy glo sy vrou en kind by die sesde vloer van ʼn gebou in Joubert Park, Johannesburg, uitgestamp en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nóg ʼn NW-verkeersbeampte vas oor omkoopgeld

Argieffoto: Departement van verkeersveiligheidKort nadat ʼn verkeersbeampte Woensdag deur ʼn teenkorrupsie-agent in Klerksdorp vasgetrek is, is ʼn tweede verkeersbeampte van Noordwes Saterdag in hegtenis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gevangenes skiet bewaarder, ontsnap

ArgieffotoDie hoof van korrektiewe dienste in Senekal in die Vrystaat is Vrydag geskiet toe sewe gevangenes uit die tronk ontsnap het. Die Vrystaatse polisie het in ʼn verklaring gesê die hoof van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Noordwes-ma en dogter (2) saam vermoor

Argieffoto: SAPD/FacebookDie polisie is op soek na ʼn man van Noordwes nadat sy vriendin en hul tweejarige dogter Saterdagoggend dood in hul huis gevind is. Kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Parys-boere in aanhouding: ‘Staat hoort in beskuldigdebank’

Argieffoto: Reint DykemaDie inhegtenisneming van die vier boere van die Parys-omgewing in die Vrystaat wat tereg staan vir die moord op twee vermeende plaasaanvallers, ontlok wyd reaksie. Maroela Media...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live