SA diplomaat in ongeluk in Oslo: Noorweë se versoek
Die Noorweegse vlag. Foto: http://aremobility.com/Noorweë het Suid-Afrika versoek om amptelik afstand te doen van die diplomatieke immuniteit van een van sy diplomate ná ʼn motorongeluk in Oslo. Die...
View ArticleCosatu, SAKP waarsku ANC oor raadslede
Blade Nzimande. Foto: Flickr/GovernmentZADie SAKP en Cosatu het met die plaaslike verkiesing wat al nader kom die ANC gewaarsku om nie ongewenste plaaslike raadslede op kiesers af te dwing nie. “Terwyl...
View Article[Foto’s] Pippie se ma glo sy sal weer loop
Foto: Facebook/Anice Barnard Kruger “Dit gaan elke dag al hoe beter en sy word al hoe ouliker – sy’s ʼn regte klein snip!” Só sê Anice Kruger, ma van Isabella Kruger, beter bekend as Pippie. Pippie het...
View ArticleWits: Derduisende doen aansoek; plek beperk
Universiteit van die Witwatersrand. Foto: www.educations.com Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) het meer as 70 000 aansoeke ontvang. Volgens Carol Crosley, registrateur van Wits, het die...
View ArticleTuks-moord: ‘Hulle moes hom dopgehou het’ sê vrou
Johan de Beer: Verskaf Johan de Beer, die werknemer van die Universiteit van Pretoria (UP) wat Woensdagoggend dood in ʼn badkamer op die kampus gevind is, sal Dinsdag begrawe word. Coosie, Johan (64) se...
View Article‘Basiese onderwys is ontvouende tragedie’
Argieffoto Baie leerders voltooi nooit hul hoërskoolloopbaan nie aangesien hulle moeilike vakke in Engels, wat nie hul moedertaal is nie, probeer baasraak. Só meen adv. Anton Alberts, die VF Plus se...
View ArticleNuuskommentaar: Lesse uit rassegeweld in Keulen
Die treinstasie in Keulen waar van die aanvalle glo plaasgevind het. Foto: Oliver Berg/dpa via APTydens die Nuwejaarsvieringe in Keulen, Duitsland, het liederlike misdadige tonele hulle afgespeel en...
View ArticleStappe teen staatsamptenaar oor ‘kap wittes op’
‘n Skermskoot van Velaphi Vel-hova Khumalo se Facebook-kommentaar. Foto: Verskaf Die Gautengse departement van sport, kuns, kultuur en ontspanning het Woensdag gesê hy gaan stappe doen teen ’n...
View ArticleKleuter weer in hospitaal ná byna-verdrinking
MianéMiané Ainslie van Witbank, die 22 maande oue dogtertjie wat byna in ʼn opblaasswembad verdrink het, is weer in die hospitaal opgeneem. Claudette Ainslie, Miané se ma, het aan Maroela Media gesê...
View Article‘Rustenburg oop om geplunder te word’
Rustenburg. Foto: http://www.rustenburg-info.co.za/townCosatu in Rustenburg het Donderdag gesê die vakbond is verras en teleurgesteld dat Bheki Khenisa, die munisipale bestuurder, geskors is. Maleho...
View ArticleGauteng skole dalk gesluit oor ‘onaanvaarbare’ slaagsyfer
ArgieffotoNege onafhanklike skole wat in die afgelope matriekeksamen ʼn slaagsyfer van minder as 40% behaal het, kan moontlik gederegistreer word. Phumla Sekhonyane, woordvoerder van die Gautengse...
View ArticleReën in binneland volgende week
Reën word van Maandag af oor ʼn groot deel van die binneland voorspel volgens die langtermynvoorspelling van die Noorweegse weerdiens. Dit sal Saterdag reeds plek-plek begin reën. Meer as 40 mm word vir...
View ArticleDA-borde lê werkloosheid voor Zuma se deur
Foto: Twitter, DA Gauteng Meer as 1,8 miljoen Suid-Afrikaners is werkloos sedert Jacob Zuma president geword het, volgens die DA se twee reklameborde wat Donderdag in die Johannesburgse middestad...
View ArticleNuusleser van die lug af oor Motshekga-‘grap’
‘n Skermskoot uit die video waarin Andrew Barnes om verskoning vra.Andrew Barnes, ʼn senior nuusleser van eNCA wat Woensdag glo ʼn bespotting gemaak het van die minister van onderwys, is van die lug...
View ArticleWiskunde floreer by Afrikaanse skole
Foto: Pixabay.com Wanneer ʼn groep skole, wat slegs 5,3% van alle skole in Suid-Afrika opmaak, meer as 28% van die land se wiskunde-onderskeidings behaal, weet jy dat jy te doen het met...
View ArticleGoeie nuus oor vermiste PE-visserman
Cornelius Johannes van der Westhuizen (59) wat kontak gemaak het met sy vrou ná hy in Maputo, Mosambiek verdwyn het Cornelius Johannes van der Westhuizen (59) wat glo verdwyn het terwyl hy op...
View ArticleSA hernu Agoa-ooreenkoms met Amerika
President Barack Obama en pres. Jacob Zuma (Argieffoto) Foto via @xinhua_swahili, Twitter Die uitgerekte onderhandelinge tussen Suid-Afrika en Amerika oor die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika...
View ArticleGeen aanklagte in Los Angeles teen Bill Cosby
Bill Cosby (2013) Foto: Photo by Victoria Will/Invision/AP, File Staatsaanklaers in Los Angeles het Woensdag bevestig dat hulle nie enige aanklagte teen die bekende akteur Bill Cosby gaan bring in...
View Article5 000 diere in Limpopo doodgemaak weens droogte
Davis Ramokolo, ‘n boer in Limpopo Foto: ANA Boere in Limpopo leef in vrees dat hul nog vee gaan verloor weens die voortslepende droogtetoestande. Minstens 5 000 diere is reeds doodgemaak, volgens...
View Article‘Star Wars’ klop ‘Avatar’ by VSA-loket
“Star Wars” teenoor “Avatar” “Star Wars: The Force Awakens” het ʼn rekord opgestel in Amerika by die plaaslike loket, het die Walt Disney Co. Woensdag aangekondig. Die presiese getalle is nog nie bekend...
View Article