Oscar vandag in hof
Oscar Pistorius op 21 Oktober 2014 in die Pretoriase hooggeregshof tydens vonnisverrigtinge Foto: Themba Hadebe/AP/PoolOscar Pistorius sal na verwagting Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria...
View ArticleMan vas vir Limpopo-dosent se moord
Argieffoto: SAPDʼn 29-jarige verdagte is Maandagaand in hegtenis geneem vir die moord op ʼn landboudosent van die Universiteit van Limpopo. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het gesê die...
View ArticleTwee dood, 16 beseer in Wes-Kaapse botsing
Foto: ER24Twee mense is Dinsdagoggend dood en 16 beseer in ʼn gru-botsing op die R44 naby Wellington in die Wes-Kaap. Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het gesê toe paramedici en lede van die...
View ArticleNuuskommentaar: Afrikaans ís die teiken, al sê Zoeloekoning ook wat
Universiteit van die Vrystaat Foto: UV, FacebookZoeloekoning Goodwill Zwelithini het baie mense laat regop sit met gerapporteerde uitsprake oor sekere positiewe erflatings van apartheid en sy...
View ArticleTweelingboeties sterf saam
Argieffoto Foto: memyselfaneye (Pixabay)Die polisie is op soek na ʼn motoris wat 14-jarige tweelingbroers van die Vrystaat Maandagoggend op die N1 doodgery het. Sers. Mamello Mokhuoane, woordvoerder...
View ArticleOscar Pistorius op borgtog vrygelaat
Oscar Pistorius op 21 Oktober 2014 in die Pretoriase hooggeregshof tydens vonnisverrigtinge Foto: Themba Hadebe/AP/PoolDie hooggeregshof in Pretoria het Dinsdagoggend borgtog aan die voormalige...
View ArticleRommelstatus: ‘Zuma moet waai’ sê ekonoom
Argieffoto Die maklikste en vinnigste manier vir Suid-Afrika om rommelstatus te probeer verhoed, is om ontslae te raak van pres. Jacob Zuma. Dit is die mening van Dawie Roodt, hoofekonoom van die...
View ArticleMan vas vir verkragting van 2-jarige
Argieffoto ʼn 41-jarige man van Gelvandale in Port Elizabeth in die Oos-Kaap is in hegtenis geneem in verband met die verkragting van ʼn tweejarige dogtertjie. Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder,...
View ArticleHittegolf vir eers nié verby
Argieffoto ʼn Hittegolf-waarskuwing is Dinsdag deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens uitgereik. Die weerdiens het gewaarsku dat temperature van tot 38 grade in dele van Gauteng, Limpopo en Mpumalanga...
View ArticleBoksburg-tiener in plek van veiligheid ná weeklange soektog
Anchené van den Berg. Foto: VerskafAnchené van den Berg (17), die meisie van Boksburg wat Sondag gevind is nadat sy byna ʼn week lank vermis was, is tans in ʼn plek van veiligheid, het haar pa gesê....
View ArticleFamilie in rou ná jong Limpopo-boer se skokdood
Louwrens de Jager saam met sy vrou Lee-Ann en hul dogtertjie Carmi. Foto: Verskafʼn Jong boer van Polokwane is Sondag ten aanskoue van sy vrou en twee kinders op ʼn plaas net buite die dorp doodgeskok....
View ArticleSeun en dié se vriendin hoor dán oor borgtog ná moord op ma
Annetjie Stassen.Gideon Stassen (43) en sy vriendin, Chantelle Justine Minnott (31), wat verdink word van die moord op Stassen se ma, Annetjie Stassen (78) van Kempton Park aan die Oos-Rand, sal na...
View ArticleSeun (15) se lyk in kloof gevind
Foto: SAPDDie ontbinde liggaam van ʼn 15-jarige seun is deur reddingswerkers en lede van die polisie se honde-eenheid uit ʼn kloof naby Pinetown in KwaZulu-Natal verwyder. Maj. Thulani Zwane,...
View ArticleOscar Pistorius wil hierom appelleer
Oscar Pistorius. Argiefforo: Siphiwe Sibeko/Reuters/PoolDie nasionale vervolgingsgesag (NVG) het gesê hy sal versoek dat Oscar Pistorius die voorgestelde minimumvonnis van 15 jaar tronkstraf ontvang...
View ArticlePta-winkelsentrum ontruim weens bomdreigement
Die Grove Mall in die ooste van Pretoria is Dinsdagaand ontruim weens ʼn bomdreigement. Pierre Botha, woordvoerder van die winkelsentrum, het gesê hulle het Dinsdagmiddag laat die bomdreigement ontvang...
View ArticleKleuter van verdrinking gered
Argieffotoʼn Vyfjarige kleuter is in ʼn ernstige toestand in ʼn Kaapstadse hospitaal nadat hy Dinsdagaand amper in ʼn openbare swembad verdrink het. Werner Vermaak, woordvoerder van ER24, het gesê...
View ArticleNóg ʼn persoon in KZN deur weerlig doodgeslaan
Argieffotoʼn Man is Dinsdag deur weerlig doodgeslaan naby Dundee in KwaZulu-Natal. Robert McKenzie, woordvoerder vir die provinsiale nooddienste, het gesê die voorval het ongeveer 6 km buite Dundee...
View ArticleFamilie ‘gebroke’ ná Kaapstad-kunstenaar se moord
Rosemary TheronDie oom van die Kaapstadse kunstenaar Rosemary Theron, wat in Maart 2013 deur haar dogter se vriend vermoor is, het Woensdag aan die Wes-Kaapse hooggeregshof vertel hoe groot impak haar...
View ArticleNuuskommentaar: Trekpas vir Zuma om SA te red
Pres. Jacob Zuma. Foto: DoCDie gesiene ekonoom Dawie Roodt se stelling dat die vinnigste manier waarop Suid-Afrika uit die kake van rommelstatus kan ontsnap is om pres. Jacob Zuma te vervang, beteken...
View ArticleVerdagte in hof vir moord op dosent
Argieffoto Die 29-jarige verdagte wat in hegtenis geneem is vir die moord op ʼn dosent van die Universiteit van Limpopo, verskyn Woensdag in die Mankweng-landdroshof in Limpopo. Maroela Media het vroeër...
View Article