Quantcast
Channel: Nuus | Maroela Media
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man versteek glo goud onder klere

Foto: SARS ʼn Man wat van Dubai in Suid-Afrika aangekom het, is by die King Shaka-lughawe in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem, omdat hy glo goud onder sy klere versteek het. Sandile Memela, woordvoerder...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vas vir Vanderbijlpark-skietery

Carlia, Thea en Phillip du Preez. Foto: Facebook Die man wat Donderdagoggend beweer het hy was in sy motorhuis terwyl twee verdagtes sy gesin in sy huis in Vanderbijlpark in Gauteng doodgeskiet het, is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Motorfiets en ryer verdwyn toe pad meegee

‘n Foto van die voorval wat op sosiale media versprei word. Foto: Facebook/Intelligence Bureau SA ʼn Gebarste pyp het moontlik veroorsaak dat ʼn teerpad in Kempton Park aan die Oosrand onder ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Video] Pikitup-staking is verby

Skermskoot uit die video Die Gautengse regering en die munisipalewerkersvakbond Samwu onderteken Donderdag ʼn ooreenkoms om ʼn einde te bring aan die staking wat die stad Johannesburg in ʼn vuil toestand...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tweeling gevonnis oor verkragting

Argieffoto Tweelingboeties (26) en ʼn 18-jarige medepligtige is altesaam tot 55 jaar tronkstraf gevonnis vir die verkragting van ʼn vrou in Noordwes. “Die 26-jarige tweeling, Thabang Godfrey Montsho en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verskerpte polisiesigbaarheid nou nodig

Argieffoto (Pixabay) Agri SA het gesê hy doen ʼn dringende beroep op die polisie om in hulle beplanning ʼn verskerpte poging in werking te stel om sigbare polisiëring in die landelike boerderygebiede toe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PE-man vas oor mandrax-tablette van R1,4 miljoen

Mandrax-tablette(argieffoto) ʼn 33-jarige man van Port Elizabeth sal na verwagting Maandag in die Motherwell-landdroshof verskyn nadat hy in hegtenis geneem is in verband met handeldryf in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Poetin dreig Turkye met verdere sanksies

President Wladimir Poetin van Rusland Foto: Rusland-regeringskantoor Wladimir Poetin, president van Rusland, het Donderdag Turkye met nog sanksies gedreig nadat hulle ʼn Russiese vliegtuig afgeskiet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaapstad-reserviste in die hof oor beweerde bedrog

Argieffoto Twee polisiereserviste het Donderdag in ʼn hof in Kaapstad verskyn nadat hulle glo versuim het om dagga en kontant, wat hulle van ʼn verdagte gekonfiskeer het, by die Grassy Park-polisiestasie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

25 jaar ná hy 10-jarige verkrag

Argieffoto Casha Ngwane (35) van Empangeni in KwaZulu-Natal is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis vir die verkragting van ʼn 10-jarige meisie waarvoor hy haar telkens 50c betaal het om stil te bly. “Ngwane...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SAL mag nie Airbus-ooreenkoms wysig nie

Argieffoto Nhlanhla Nene, minister van finansies, het ʼn stokkie gesteek voor die Suid-Afrikaanse Lugdiens se omstrede aanbod om sy ooreenkoms met Airbus, wat vroeër vanjaar aangegaan is, te wysig. Nene...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ANC Vroueliga: Oscar-uitspraak ‘gee hoop aan SA vroue’

Oscar Pistorius en Reeva Steenkamp in gelukkiger dae. Foto: TwitterDie ANC Vroueliga, wat sedert Reeva Steenkamp se dood haar ma, June, ondersteun het, het die appèlhof se uitspraak dat Oscar Pistorius...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vrou en kind sterf in botsing

Argief. Foto: ER24 ʼn Vrou en kind is dood en drie ander beseer nadat ʼn motor Donderdagaand verskeie kere naby Newcastle in KwaZulu-Natal gerol het. Volgens Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Soektog vir eers afgelas nadat ma en kinders saam verdwyn

Jenna Koeberg Die soektog na ʼn Pretoria-ma wat Woensdag saam met haar drie kinders verdwyn het, is vir eers afgelas. André Putter, ʼn privaat speurder wat aangestel is om na Jenna Koeberg (31) en haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Hamer-moordenaar’ swaar gevonnis

Argieffotoʼn Berugte moordenaar en verkragter van Noordwes, bekend as “die hamer-man”, is Donderdag swaar gevonnis in die hooggeregshof in Mahikeng. Kapt. Paul Ramaloko, woordvoerder van die polisie,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Johannesburg by COP21 vereer

Terwyl die stad Johannesburg spook om sy strate weer op te ruim sedert die staking van die vullisverwyderingsmaatskappy Pikitup opgeskort is, is die stad Donderdag in Parys in Frankryk bekroon met ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pikitup-werkers weer terug op pos

Argieffoto Die twee weke lange staking wat Johannesburg in ’n vullishoop verander het, is beëindig. Die werkers van Pikitup, wat gekontrakteer is om vullisverwydering in dié stad te doen, het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man dán in hof vir Vanderbijlpark-moorde

Carlia, Thea en Phillip du Preez. Foto: FacebookDie man wat Donderdagoggend beweer het hy was in sy motorhuis terwyl twee verdagtes sy gesin in sy huis in Vanderbijlpark in Gauteng doodgeskiet het, sal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuuskommentaar: Oorlog oor ’n oorlog se naam

Minister Mthethwa tydens die bekendstelling. Foto: Facebook Volksblad plaas vanoggend ’n regstelling op ’n berig wat gister die loop geneem het. Volgens die oorspronklike berig het die minister van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaapstad óók by COP21 vereer

Argieffoto Die stad Kaapstad het Donderdag óók ʼn toekenning in Parys, Frankryk, by die COP21-beraad ontvang. Kaapstad is die wenner in die kategorie Adaption Implementation van die C40-stede. Volgens...

View Article
Browsing all 56621 articles
Browse latest View live